Mooi musiek
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Mooi musiek
Die draad van oom FHM het my bietjie laat dink. Die verskil tusse 'n lekker kuier en 'n slegte een lê dikwels in die keuse van die musiek. Kom deel 'n paar liedjies wat met julle praat.
Ek het 'n rukkie terug Appel se "kalahari" gehoor en dit is vir my net verskriklik mooi.
https://www.google.com/search?q=appel+k ... =518&dpr=3#
Ek het 'n rukkie terug Appel se "kalahari" gehoor en dit is vir my net verskriklik mooi.
https://www.google.com/search?q=appel+k ... =518&dpr=3#
- Willeboer
- Full Member

- Posts: 204
- Joined: Sat May 16, 2015 10:11 am
Re: Mooi musiek
Die lied laat my dink, hartseer wees en wek my sommer weer op.. https://youtu.be/K9jmjXDQ5MQ
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako 300H&H
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
Howa Varmint 6XC
Remington Target Master .22
Smith Wesson M&P 9
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Mooi musiek
Lekker onderwerp om oor te klets die Ben. Een van my gunsteling albums om op te sit is August And Everything After van Counting Crows. Ek is van mening dat mens die album voor moet begin en deurluister, dit is definitief die moeite werd.
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Mooi musiek
Armand Steenkamp hier op die forum maak dik lekker braai en kuier musiekBenJacobs wrote:Die verskil tusse 'n lekker kuier en 'n slegte een lê dikwels in die keuse van die musiek.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Mooi musiek
Ek het onlangs van sy musiek begin luister. Dit is noggal lekker musiek, maak my lus vir dans!Eduard Venter wrote: Wed May 06, 2020 8:40 pmArmand Steenkamp hier op die forum maak dik lekker braai en kuier musieBenJacobs wrote:Die verskil tusse 'n lekker kuier en 'n slegte een lê dikwels in die keuse van die musiek.
Sent from my SM-A520F using Tapatalk
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Mooi musiek
Oom Pieter, beide daai liedjies het altyd 'n plek in my speel lys. My pa luister gereeld na daai twee. Nog een wat bitter mooi is, is https://youtu.be/pRpsj3ZxKc8 namibroos
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5124
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Mooi musiek
Hush hush Maria van Joe Dolan
O Shery van Steve Perry.
Amazing Grace acapella van Nanna Mouskouri
Die is om een of ander rede van my gunsteling liedjies om te luister.
Albums wat ek weer sal koop as ek moet begin is als van Air Supply, Steve, Theuns, Laurika,Bok en redelik baie ander Afrikaanse sangers. Ek like local!!

Last edited by Pvdw on Wed May 06, 2020 11:22 pm, edited 1 time in total.
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Mooi musiek
https://music.apple.com/za/playlist/ou- ... YaVI61J8ER
Hier is my braai playlist vir die manne wat Apple fone het.
Die local musiek speel ek op youtube music maar daar luister ek hom soos hy kom. Ongelukkig nie n playlist daar nie.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Hier is my braai playlist vir die manne wat Apple fone het.
Die local musiek speel ek op youtube music maar daar luister ek hom soos hy kom. Ongelukkig nie n playlist daar nie.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Mooi musiek
Net soos my gunsteling kalibers nie "mainstream" is nie so ook my musiek smaak. Behalwe vir die ou gunstelinge uit die seventies en eighties hou die onbekende kunstenaars my met lockdown geselskap.
https://youtu.be/2L0-vi2rDpc
https://youtu.be/uT7_ZPIAoC4
https://youtu.be/UEHwO_UEp7A
https://youtu.be/dKQbs9duIss
https://youtu.be/Mi8Tl1EphOs
https://youtu.be/OOwBDlcasZ8
https://youtu.be/2L0-vi2rDpc
https://youtu.be/uT7_ZPIAoC4
https://youtu.be/UEHwO_UEp7A
https://youtu.be/dKQbs9duIss
https://youtu.be/Mi8Tl1EphOs
https://youtu.be/OOwBDlcasZ8
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Mooi musiek
Dit is hoekom ek hou van sulke topics. Ek dink nie ek het al enige van die musiek gehoor nie maar dit is noggal iets om na te luister.
Die lied praat met my hart en laat my sommer mense mis wat ek nie ken nie: https://youtu.be/TYrjiwLngbo
En dan is, the boxer, mumford se weergawe iets besonders!! https://youtu.be/YAl-vZsswb4
Die lied praat met my hart en laat my sommer mense mis wat ek nie ken nie: https://youtu.be/TYrjiwLngbo
En dan is, the boxer, mumford se weergawe iets besonders!! https://youtu.be/YAl-vZsswb4
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Mooi musiek
Ben, gaan loer gerus hierso waar die manne hulle musieksmake ook bespreek het
viewtopic.php?f=1&t=52944&p=617681&hili ... os#p617681
viewtopic.php?f=1&t=52944&p=617681&hili ... os#p617681
Last edited by FHM on Thu May 07, 2020 9:57 am, edited 1 time in total.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
Nella
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am
Re: Mooi musiek
https://youtu.be/k59E7T0H-Us
Die meisiekind het die lied gesing op n sang kompetiesie soos ek verstaan..basies iets soos idols.
En ja...help baie dat sy sag op die oog is
Die meisiekind het die lied gesing op n sang kompetiesie soos ek verstaan..basies iets soos idols.
En ja...help baie dat sy sag op die oog is
Just smile and wave boys 
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Mooi musiek
Baie mooi, eish...die liedjie ookNella wrote: Thu May 07, 2020 7:39 am https://youtu.be/k59E7T0H-Us
En ja...help baie dat sy sag op die oog is![]()
Dan sal jy van die ook hou Nella...die liedjie ook
https://www.youtube.com/watch?v=jBVY7Glcd84
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Mooi musiek
Ek hou eintlik van enigiets behalwe "rap". Sal bietjie iets anders as hoofstroom probeer bydra.
https://www.youtube.com/watch?v=frv93sVjn1U
https://www.youtube.com/watch?v=aVtOLfGT3_8
https://www.youtube.com/watch?v=3_519h95XFs
Hierdie is sommer net omdat ek weer met gewere wil speel: https://www.youtube.com/watch?v=-TC2xTCb_GU
https://www.youtube.com/watch?v=lDMBsn_mKSM
Dan ook net so ietsie vir die oog: https://www.youtube.com/watch?v=8N2k-gv6xNE

- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Mooi musiek
Ek is 'n groot aanhanger van baie tipes musiek. Huidiglik luister ek na bands soos NIghtwish, Within Temptation. Is nogal iets besonders.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
- Methos
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Mooi musiek
Ek vrek oor die liedtjies
Andriëtte - Sewe Oseane
https://www.youtube.com/watch?v=vWvQisgIUJc
Staan My By - Radio Kalahari Orkes
https://www.youtube.com/watch?v=D0lo_HlhIsE
Karen Zoid - Sonvanger
https://www.youtube.com/watch?v=7-cw-RBYKG4
Francois van Coke & Karen Zoid - Toe vind ek jou
https://www.youtube.com/watch?v=AXLM-vQqmGE
Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom
https://www.youtube.com/watch?v=0uo2lE-yGYc
Dis die liedtjies wat ons elke keer luister as ons braai - Ek dink die bure begin al Afrikaans verstaan...

Dan sal ek ook 'n paar Franse liedtjies byvoeg. Dis maar meestal rugby liedtjies
Julle sal dalk nie die woorde verstaan nie maar die wysies en musiek loop mooi. Toe ons hier aangekom het hoor jy die liedtjie by die onthaal by die rugby club en jy dink - jislaaik ek verstaan niks maar ek like die song.
Patrick Bruel - Casser la voix - Breek jou stem
https://www.youtube.com/watch?v=r-951A8fuoU
Les sardines - Patrick Sébastien
https://www.youtube.com/watch?v=PA3P1-aSvKQ
Bayonne rugby club se liedtjie
https://www.youtube.com/watch?v=Ww-53NLwgJE
Elke jaar is daar 'n feees in Bayonne - Dan word die liedtjie deur DERDUISENDE manse gesing
https://www.youtube.com/watch?v=G6FvJ8Zr_JE
Dan natuurlik die Franse volkslied
https://www.youtube.com/watch?v=SIxOl1EraXA
As mens die liedtjie se wysie luister dan dink jy maar as jy woorde verstaan dans kom jy agter dis seker die bloedigste volkslied ooit. Praat van as die soldate kom om jou kinders se kele af te sny in jou arms en dat hulle die impure bloed in die vore gaan laat loop etc. Ek het al die song gesing voor party distrik games en jy kry nogal hoendervleis.
Dan is daar die Pilou Pilou
Dis Toulon se 'Haka' voor die game. Ek het al paar games daar gaan kyk en jy kry hoendervleis as daai hele crowd saam brul.
https://www.youtube.com/watch?v=jT6JrLhUggw
Hoop julle gee dit 'n luister.

THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Mooi musiek
Ek hou van jou musieksmaak!Diesel Dog wrote: Wed May 06, 2020 11:10 pm Net soos my gunsteling kalibers nie "mainstream" is nie so ook my musiek smaak. Behalwe vir die ou gunstelinge uit die seventies en eighties hou die onbekende kunstenaars my met lockdown geselskap.
https://youtu.be/2L0-vi2rDpc
https://youtu.be/uT7_ZPIAoC4
https://youtu.be/UEHwO_UEp7A
https://youtu.be/dKQbs9duIss
https://youtu.be/Mi8Tl1EphOs
https://youtu.be/OOwBDlcasZ8
Groot Joe Bonamassa fan
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Mooi musiek
Bitter mooi lied oom Pieter!!
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2331
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Mooi musiek
Ek deel graag die liedjies met julle.
https://youtu.be/-EOD8w-3Tz4
https://youtu.be/i97gA_gyO3w
https://youtu.be/QsLijnGKyFU
https://youtu.be/8ui9umU0C2g
https://youtu.be/cKiXmBbVN8Y
https://youtu.be/-EOD8w-3Tz4
https://youtu.be/i97gA_gyO3w
https://youtu.be/QsLijnGKyFU
https://youtu.be/8ui9umU0C2g
https://youtu.be/cKiXmBbVN8Y
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Mooi musiek
So mengsel van my kant.
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=fQxG9E_Hf6Y[/youtube]
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=7hx4gdlfamo[/youtube]
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=YGpdVgVq5ZI[/youtube] (maar vir die visuele effekte)
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=Kf_BIm2SndE[/youtube]
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=IpzKmBCBIQE[/youtube] (goeie fliek, moet wees, vroulief seg ek het nie gesnork deur hom nie)

"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Mooi musiek
Peet. Naas daai Amazing Grace van jou is hierdie my gunsteling [youtube]https://www.youtube.com/watch?v=-GD-5mRyaJw&t=217s[/youtube]Pvdw wrote: Wed May 06, 2020 9:47 pm Hush hush Maria van Joe Dolan