Watter geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae van te wees nie

Enige iets tov messe.
BigBoreFanatic
Full Member
Full Member
Posts: 115
Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm

Watter geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae van te wees nie

Post by BigBoreFanatic »

Ek het twee: 'n Weatherby 300 Magnum en 'n Vektor .270.
Die Wby oor sy terugskop en sy duur 'running costs'..
Ek kon net nie 'vat kry' aan die .270 kaliber nie.
Last edited by BigBoreFanatic on Wed May 06, 2020 4:15 pm, edited 2 times in total.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Water geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by Geno »

Ek is baie verlig dat my 6.5Grendel verkoop is.

Sent from my SM-G988B using Tapatalk

Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Water geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by Frederik »

.270 Parker Hale was lekker maar was te plein.
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2153
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Water geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by Koos Barnard »

Musgrave Model 80 in .243 Win in middel 1980's verkoop. Niks fout met kaliber nie maar ek en die geweer kon mekaar net nie vind nie.
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Re: Water geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by Heinds »

Ruger M77 25-06
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8006
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Water geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by Arnold »

Ek het nognie so gun gehad nie. Sal seker moet opskud dat ek kan saam praat :)
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Water geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by Nico Harris »

Dun loop 340 weatherby magnum.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2152
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Water geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by Ds J »

455 Webley-Enfield rewolwer.

Dit was n versamelaarsitem en het nie in my kluis tot sy reg gekom nie. Nou veilig by n versamelaar wat hom met al die nodige sorg en liefde vertroetel.
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Water geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by wlm »

Nico Harris wrote: Tue May 05, 2020 8:38 pm Dun loop 340 weatherby magnum.
EINA
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Water geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by Hein22 »

My heel eerste geweer. 'n "sporterized" 303 lee enfield. Alhoewel ek heelwat bokke met hom geskiet het was daar altyd iets wat pla. Van kopspasie tot scope mounts wat moeilikheid gee. Ek is verbaas ek is nog so lief vir die sport na daai geweer.

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
User avatar
henk.spioenkop
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 298
Joined: Thu Jul 30, 2015 12:45 pm

Re: Water geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by henk.spioenkop »

Vector CP1

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 927
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: Water geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by toelie »

FKN 270!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Water geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by tripodmvr »

Baikal 12 boor S/S.

Moerneuker se Moses.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Askari
Hero Member
Hero Member
Posts: 714
Joined: Wed Sep 04, 2013 9:56 am

Re: Water geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by Askari »

Ruger Super Blackhawk 44 Mag. Hy was net plein onplesierig om te skiet.
Gooi lood!!!!
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Water geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by Lategan1 »

Ek wil aansluit, met amper weggooi geweer omrede hier .243 gemeld word en dit dalk manne kan keer om nie sy 243 weg te gooi nie.

So sukkel ek vir jare met my .243 Remington 700 BDL. (Delux met lekker wangstuk ens). Eerste skoot, dalk 2de in die kol, geweer warm, son bak. Daarna groot groep heeldag waarmee jy springbok misskiet. Baie veranderinge later deur Bennie Laubscher en Johan Morkel, jag sneller 1.2kg ens. Moedeloos. Vriende gespot, los maar hom, bring vir staatmaker...

Kort storie na baie hulp vra. Dit was of Johan Morkel of Hendrik van Rensburg wat my meegedeel het dat wanneer hulle lope sny(my woorde), die reamer/button afslyt weens die herhaaldelike gebruik daarvan en gevolglik het jy teoreties gespesifiseerde standaard loop, maar in praktyk nie. (Dit weet die tegniese manne almal)

Verskil is, die 1:10 loop in die .243 is eintlik verkeerde draai vir die 100gr patrone. 100gr was feitlik al wat algemeen beskikbaar was vroeër. Dus omrede die 1:10 op die grens is om 100gr mooi te stabiliseer, is die vensteropening om toe te laat vir die slytasie faktor hierbo genoem, te klein. Verskeie jagters sit onwetend met 1:10 lope in RSA, wat algemeen is, reg onthou Musgrave ingesluit en skiet uitsluitlik 100gr patrone. Baie Europese gewere en ander se lope is 1:9,iets vir die 100gr waarvan daar ook baie in RSA is. Die manne het nie my probleem gehad nie.

Sedert ek herlaai en dadelik begin het met 87-95gr koeëlpunte, is die hele probleem opgelos. My ervaring hiermee is al paar eienaars se oplossing, met groot blydskap. Etlikes waarvan ek weet, het soos ek ook nie meer gejag met sy .243 nie. Wind kamtig altyd die verskoning!!

Nou wonder ek, kan soortgelyke ervaring in die jagveld bygedra het tot die 243 se swak naam vir vleisskade? Skote tref te veel waar nie gemik is nie of die koeëlpunt is onstabiel met tref? Soveel so dat ons hom weggooi!

Ek weet nie, vra maar. Wat van die berugte .270, die temperamentele ramkat wat hieronder genoem word, geld die loop toleransies dalk hier ook? Net te veel mense het ‘n opinie en swak ervaring met hom.

My .243 is steeds my akuraatste en mees fantastiese geweer, vandag behoort dit aan my seun.

Beste.
Last edited by Lategan1 on Thu May 07, 2020 10:54 am, edited 3 times in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Water geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by tripodmvr »

In die 1990's begin herlaai met 90gr mono van Goodnel in my 243 RSA enkelskoot. Moedeloos geskiet aan groepe. Internet was nog nie vandag se bron van kennis. Gelukkig lees ek oor projektiel lengte en kontak Goodnel. Hulle was toe al bewus van die probleem en het my 'n pak 80gr koeëls gestuur. Toe kry die springbokke pakslae.

Slegs platgat 100gr koeëls werk nog in die 1:10 lope en soms ook nie. Die 90gr Speer is 'n wenner vir my.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
derek
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Mon Sep 16, 2013 1:44 pm

Re: Water geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by derek »

#$@&* 270

Sent from my iPad using Tapatalk
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2153
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Watter geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by Koos Barnard »

Die .243 waarvan ek ontslae geraak het, het ek ook 90gr Speers gelaai. Die geweer was baie akkuraat, maar die kolf het my nie gepas nie en die hele geweer was net lomp. Toe smous ek hom aan 'n man in Noord-transvaal wat baie gelukkig was met hom. Sommer eerste week al bosbok geskiet.

Wat sukkel julle manne so met die .270? My Blaser vreet alles vir soetkoek op. Net die 110gr maak so 'n bietjie oop, 1.25MOA op 100m.
Mooi loop
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Watter geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by tripodmvr »

In baie gevalle word daar gepoog om met Somchem dryfmiddels die 270 se 130gr koeëls teen die Amerikaanse norm van 3050+ vps te skiet. Met S365 werk dit nie lekker nie en word baie tyd en komponente so verkwis. Nader aan 2950vps werk dit gewoonlik beter. Dit is ook waarteen PMP hul 130gr laai.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Watter geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by Armand Steenkamp »

Ek het nog te min ondervinding met die 270,maar myne skiet heel mooi met 140gr pitte teen 2940fps.

Ek is ongelooflik bly en dankbaar dat ek van my Savage VLP 300wsm ontslae is. 400skote en 2 keer terug Safari kon die stuk drek steeds nie 5skote onder n duim skiet nie. Ek dink nie daar is enige iets wat jiu so negatief en moedeloos en so in jouvself laat twyfel as n geweer wat nie wil skiet nie.
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1843
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: Watter geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by LoopSoosStroop »

.303 - Dink almal trap maar daai stel af aan die begin. Myne het baie bokke geskiet, maar wat 'n bollie geweer.
7 mm RM dunloop Howa. Baie kruit gemors in daai gun. Daar is weer 'n 7 RM in my toekoms, maar hy moet 'n baie dik en lang loop he.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
User avatar
Frikkie Coetzee
Hero Member
Hero Member
Posts: 2151
Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm

Re: Watter geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae te wees nie

Post by Frikkie Coetzee »

LoopSoosStroop wrote: Wed May 06, 2020 12:46 pm .303 - Dink almal trap maar daai stel af aan die begin. Myne het baie bokke geskiet, maar wat 'n bollie geweer.
7 mm RM dunloop Howa. Baie kruit gemors in daai gun. Daar is weer 'n 7 RM in my toekoms, maar hy moet 'n baie dik en lang loop he.
Hoe moet ek nou voel? :laugh:
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Watter geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae van te wees nie

Post by jankraay »

Hier kom dit...6.5 Creedmoor.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Bighero6.5
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Sun Nov 04, 2018 10:34 pm

Re: Watter geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae van te wees nie

Post by Bighero6.5 »

Cz 550 416 rigby is sekerlik een van die mees ongeskukste gewere wat geen talentvole skut met respek behandel nie.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Watter geweer/kaliber is jy NIE spyt om ontslae van te wees nie

Post by DWB »

Hahahaha Bighero! Grow a pair ;D ;D ;D (grappie)

Groter kalibers verg virseker meer werk om gewoond te raak, maar mens kan leer om hulle te skiet. Die bank is gewoonlik die verkeerde plek....
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Post Reply