Trial kamera wat werk

Post Reply
Landcruiser
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Sun Nov 01, 2015 6:33 am

Trial kamera wat werk

Post by Landcruiser »

Afgelope paar maande het ons area n snorbaard wat ons besoek (groot snorbaard )met n paar doktorale grade in sy boekrak, ons kon hom op een geleentheid afgeneem kry op kamera en tot hede net hare in doringdraad en spore ook nie veel ,net genoeg dat jy weet hy is teenwoordig in die area! Watter trial kamera kan foto neem en stuur direk na n paar cell fone op tegelyke tyd dat jy dalk vinniger op Kiets se spoor kan kom? Raad asb ek het talle vervaardigers se kameras probeer onsuksesvol en hul "user manuals "gewoonlik in n taal wat moontlik met bou van die toring van babel gebruik was!Ek is nie n "bangjan" maar het genoeg verstand om te weet in dai meneer se teenwoordigheid jou roer se "Safety" op die rooi kolletjie moet wees....
Soos Kol.John Patterson dit beleef het oor Tsavo se twee leeus
"They owned the nights....
without fear or reason....
For they were believed to not be lions at all but
medicine men spreading madness...
Sent to stop the white man to own the world
Tsavo... A place of slaughter"

Enige raad/voorstelle sal waardeer word!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6969
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Trial kamera wat werk

Post by DWB »

Watter area is dit?
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Trial kamera wat werk

Post by henried »

https://www.rikrhino.co.za/

Beste speelding ooit.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Vergo10
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Mon Jul 14, 2014 3:20 pm

Re: Trial kamera wat werk

Post by Vergo10 »

RikRhino werk lekker. As ek mooi onthou kan dit "live videos" stuur solank jy 'n son-paneeltjie opgekoppel het en jy kan dan ook die video's en fotos op memory card remotely uitwis. Dit was nog met die ouer modelle waarmee ek gespeel het, daar is nou nuwe en meer bevorderde modelle beskikbaar.
Howa .308 Std 22", Howa .243 Bull 24", CZ 455 Evo Varmint 20.5", 300WSM Mod70 Supergrade

I was trying to daydream, but my mind kept wandering!
Sako75
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm

Re: Trial kamera wat werk

Post by Sako75 »

Ek het ‘n Rik gehad en die funksionaliteit is goed. Ek moes net een keer ‘n kamera terugstuur. Daarna baie moeiliheid gehad met die maatskappy oor dit. Uiteinde is dat ek nie hulle produk weer sal koop nie. Maar, as hy werk, werk hy goed. Kon op foon fotos sien en alles.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Trial kamera wat werk

Post by henried »

SpyPoint se kameras kan dit ook doen, jy moet net eksta betaal. Ek is nie seker oor die koste nie, jare terug daarna gekyk en dit was baie duur. Weetnie of hulle al hulle planne verander het nie.

Ek dink Archer Edge pring hulle in.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Trial kamera wat werk

Post by johans »

Sako75 wrote: Tue Apr 28, 2020 1:15 pm Ek het ‘n Rik gehad en die funksionaliteit is goed. Ek moes net een keer ‘n kamera terugstuur. Daarna baie moeiliheid gehad met die maatskappy oor dit. Uiteinde is dat ek nie hulle produk weer sal koop nie. Maar, as hy werk, werk hy goed. Kon op foon fotos sien en alles.
dis baie vreemd
ekt by candace wat die sales manager is nog net uistekende diens gekry,selfs naweke en nu ure.as sy my nie kon help nie het die tegnikus my dadelik gebel
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Trial kamera wat werk

Post by johans »

henried wrote: Tue Apr 28, 2020 3:42 pm SpyPoint se kameras kan dit ook doen, jy moet net eksta betaal. Ek is nie seker oor die koste nie, jare terug daarna gekyk en dit was baie duur. Weetnie of hulle al hulle planne verander het nie.

Ek dink Archer Edge pring hulle in.
rikrhino gebruik data om n foto te stuur,so n foto kos jou paar sent
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Trial kamera wat werk

Post by henried »

johans wrote: Tue Apr 28, 2020 6:19 pm
henried wrote: Tue Apr 28, 2020 3:42 pm SpyPoint se kameras kan dit ook doen, jy moet net eksta betaal. Ek is nie seker oor die koste nie, jare terug daarna gekyk en dit was baie duur. Weetnie of hulle al hulle planne verander het nie.

Ek dink Archer Edge pring hulle in.
rikrhino gebruik data om n foto te stuur,so n foto kos jou paar sent
6c per foto toe ek dit getoets het.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Blitzzz
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm

Re: Trial kamera wat werk

Post by Blitzzz »

Hoeveel foto’s stuur so outjie per minuut?


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Trial kamera wat werk

Post by johans »

Blitzzz wrote: Tue Apr 28, 2020 10:42 pm Hoeveel foto’s stuur so outjie per minuut?


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
dit gaan als van jou settings afhang,wat jy als van jou foon af stel
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Trial kamera wat werk

Post by Stephan86 »

Ek stem saam met 'n klomp manne hier, Rikrhino is die pad om te stap
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
Ranger
Hero Member
Hero Member
Posts: 888
Joined: Thu Aug 06, 2015 8:44 am

Re: Trial kamera wat werk

Post by Ranger »

I’ve got 3 x Num’Axis that seem to be working well.
Howa 30.06 / 6.5 Creedmoor / 223 Rem
Beretta 1301 Comp
Beretta SP1
CZ 457 .22LR
Mahely .22LR
Glock 19
Astra .22LR revolver
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 729
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Trial kamera wat werk

Post by Jaco v Zyl »

Ken iemand die Scoutguard, hoor ook goeie goed van hulle.
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2343
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Trial kamera wat werk

Post by henried »

Jaco v Zyl wrote: Mon May 04, 2020 9:23 pm Ken iemand die Scoutguard, hoor ook goeie goed van hulle.
Dis die een wat RikRhino verkoop.
Jy kan op die Chines sites gaan en hulle daar ook koop, maar jy gaan nie die gebruik kry wat jy by RR kry nie. Wat sy produk maak is nie die kamera nie maar die App wat hy laat skryf het.

SpyPoint se pryse is goed, laaste wat ek gekyk het, en hulle het baie oulikke kameras, die ding is net die koste van hulle App.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
Post Reply