Bubble in Scope?

Post Reply
User avatar
Hugov
Hero Member
Hero Member
Posts: 684
Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am

Bubble in Scope?

Post by Hugov »

Hello almal ek hoop dit gaan goed.
Ek het die naweek weer bietjie my roer nagegaan en met n skok besef my Schmidt & Bender  Klassik 6x42.
Het n tipe bubble wat rond dryf in die voorste oogstuk, as ek die geweer na my skouer bring dan sak die bubble stadig af. Ek sien dit net as die geweer se kroon af wys. Die beeld is nog netso helder soos dag een en ek hy zero nog op presies dieselfde plek.

Die scope is nou maar 4 jaar oud en is nog nooit laat val of enige iets nie.

Moet ek hom instuur ? Hulle kom mos met n stewige waarborg.

Lekker dag verder,
Groete H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Bubble in Scope?

Post by .::Alwyn-U::. »

Hugo

Ek weet nie persies wat dit is nie maar ek sal hom verseker instuur!

Groete
klipspringer
Full Member
Full Member
Posts: 100
Joined: Thu Dec 02, 2010 10:26 pm

Re: Bubble in Scope?

Post by klipspringer »

Hello HugoV

Ten minste het daai blinklyf galjoen nie weggekom nie!

Groete

Jan
Post Reply