UDF mauser .22
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
UDF mauser .22
Ken enige iemand die geskiedenis van die Mauser .22 geweertjies wat die eiendomsmerk/stempel van die Union Defence Force (U met pyl) op het .
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: UDF mauser .22
Interesant my 6.5x58 Portugese mauser het dieselfde kenwapen op nie geweet daar is .22 gewere met die wapen van die UDF op.
Volg saam.
Volg saam.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: UDF mauser .22
Portuguese Vergueiro mauser