Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Gerhard wrote: Wed Apr 22, 2020 8:48 am
Ja dit maak mens altyd wonder,
Ek vermoed die eerste skoot het ek dalk gras raak geskiet naby my wat gesorg het vir defleksie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek wou jou nou vra wat reken jy was die misskoot op daai eerste bok?
Dankie vir die deel en geluk met jou bok wat jy wel gekry het.
Ja nee, daai mono-pods en ek kan mekaar ook nie vind nie.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Gerhard wrote: Wed Apr 22, 2020 8:48 am
Ja dit maak mens altyd wonder,
Ek vermoed die eerste skoot het ek dalk gras raak geskiet naby my wat gesorg het vir defleksie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek wou jou nou vra wat reken jy was die misskoot op daai eerste bok?
Dankie vir die deel en geluk met jou bok wat jy wel gekry het.
Ja nee, daai mono-pods en ek kan mekaar ook nie vind nie.
Ek moes maar mono vat want kamera, tripod, skiet stok en geweer raak net te veel om te dra en nog te probeer bekruip
OosKaapJagter wrote:Oorweeg dit om 'n quad stick te kry. Dit is niks meer moeite as om 'n mono saam te dra nie, maar dit voel asof jy van 'n skietbank af skiet.