NUUTSTE BARNES BULLET FILE

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
WintersGFT
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Mon Jan 28, 2019 3:23 pm

NUUTSTE BARNES BULLET FILE

Post by WintersGFT »

More

Ek wil graag hoor of iemand nie dalk asb vir my die nuuste opgedateerde bullet file vir barnes het nie?

Ek is spesifiek op soek na die data vir 129gr Barnes LRX in .270 (277).

Baie dankie en groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: NUUTSTE BARNES BULLET FILE

Post by tripodmvr »

Ek kry nie so koeël in my databasis nie. Jy kan dit skep. As jy nie weet hoe nie, stuur die lengte van die koeël en die afmetings van die bootstert na my per PM. Sit ook jou epos adres by.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply