Middag Menere.
Soos in my opskrif. Ek is op soek na n Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum Magasyn. Verstaan nie dat so lekker geweer so swak magasyn kan he nie. Myne het gekraak. Hoor graag van julle.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.
Join the queue. Ek soek al lank na magasyne vir my 308 en 375.
Die 'verspreiders' verander gereeld en die beloftes hoop net op.
En ás jy dalk een opspoor is die prys belaglik (R2 000.00+).
Stem saam, so 'n unieke en lekker geweer met 'n 'made in china' tiepe plastiek gemors.
Die 'verspreiders' verander gereeld en die beloftes hoop net op.
En ás jy dalk een opspoor is die prys belaglik (R2 000.00+).
Stem saam, so 'n unieke en lekker geweer met 'n 'made in china' tiepe plastiek gemors.
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.
Ai Big Bore. Ek is eintlik maar n bietjie moedeloos. Sien die bottom metalnop die geweer (of eerder bottom plastic) is oom nie in goeie kondisie nie. Ek gee hom sommer weg.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.
Nogal dieselfde van Tikka verwag maar lyk my sover hou hulle!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Xplicitly
- Sr. Member

- Posts: 295
- Joined: Thu Apr 09, 2015 12:50 pm
Re: Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.
Ek wonder of iemand nie 'n plastiek magesyn kan 3D print nie? Kan iemand foto plaas van die magesyn? Ek het self Steyr en indien dit dieselfde magesyn is, is ek bereid om myne op te teken in CAD en vir vriend te stuur met printer. Miskien kan ons hom so "Reverse Engineer"?
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Last edited by Xplicitly on Wed Apr 15, 2020 2:21 pm, edited 1 time in total.
.22LR CBC, .375 Ruger Howa, 7mm Rem. Mag. Steyr Mannlicher
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2592
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.
Ek het so ruk terug met iemand juis oor so-iets gepraat maar hy wou toe 'n enorme bedrag gehad het net om die magasyn te teken. Hy doen self of het self 'n 3d printer. Omdat die 308 en 375 verskillend is, sou dit my sy tekenry dubbeld gekos het...Xplicitly wrote: Wed Apr 15, 2020 2:21 pm Ek wonder of iemand nie 'n plastiek magesyn kan 3D print nie? Kan iemand foto plaas van die magesyn? Ek het self Steyr en indien dit dieselfde magesyn is, is ek bereid om myne op te teken in CAD en vir vriend te stuur met printer. Miskien kan ons hom so "Reverse Engineer"?
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Ek sal my fotos soek.
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
bor
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Tue May 28, 2013 12:58 pm
Re: Steyer Mannlicher Model S 308 Norma Magnum magasyn.
paar van my 308NM
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.