P14 slot aksie
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
P14 slot aksie
Ek het 2 .303 EPPS. Een met 'n P14 slot aksie en die ander een is MK4 ("blokie slot").
Ek wou eers die P14 gebryk het as 'n lang afstand geweer met GS gustoms punte en die MK4 een my bosgeweer maak en hom met 174 gr Rhino's laai...
Maar nou jeuk my gat, help nie ek het 2 van die selfde kalibers en veral nie 2 Eppse nie.
Will nou meskien vir my 'n ander kaliber met die P14 aksie maak ma wat? Het gedink an 'n 7x64 of 7mm rem magnum...
Wil dit gebruik vir lekker ver skiet. Gan later vir my 'n 375H&H lat bou, al klaar die slot daarvoor...
Enige voorstelle vir die P14?

" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: P14 slot aksie
Ek het my P14 na 'n 7x64 laat ombou en is nog nie een dag spyt gewees nie. Geweersmid moet net sy dinge ken want die deursne? van die 303 en 7x64 dop verskil en die slot moet kleiner gesweis word. Ek is nie groot aanhanger van Rem Mag nie. Jy gebruik bykans 15% meer kruit om nie veel meer as die 7x64 reg te kry nie. Meer lawaai en terugslag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
safric
Re: P14 slot aksie
7mm Rem Mag gaan makliker werk, want .303 "bolt face" grootte is dieselfde as 7mm Mag en geen verandering is nodig nie!
Belted Magnums werk goed op die P-14 slot aangesien sie "bolt faces" dieselfde is as die .303!
Ek het 'n .416 Taylor op my P-14 gebou (.458 Win afgenek na .416) en werk wonderlik!
Groete
Safric
Belted Magnums werk goed op die P-14 slot aangesien sie "bolt faces" dieselfde is as die .303!
Ek het 'n .416 Taylor op my P-14 gebou (.458 Win afgenek na .416) en werk wonderlik!
Groete
Safric
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: P14 slot aksie
Wat gan dit kos om die p14 na 7mm to verander? Kan mens die kolf hou, wat verander hul als op jou geweer?
Watse loppe gebryk mens, somer Trivelo?
Watse loppe gebryk mens, somer Trivelo?
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
-
safric
Re: P14 slot aksie
Petrie303,
'n Nuwe loop, bietjie werk aan die magasyn boks om "feeding" te verseker - Bob's your uncle!
Jy kan die ou kolf gebruik as jy wil, maar S & O (Bell & Carlson) bring vir jou 'n nuwe sintetiese kolf vir die P-14 in teen so R3 500 (moet my nie quote nie)!
Ek kan nie dink aan nog iets nie!

Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: P14 slot aksie
Hallo Petrie
Wat se aksie het jy ingedagte vir die 375 projek? Net vir interessandheid is die P14 n baie gesogte aksie juis vir kalibers in die 375 H&H lengte kalibers(92-95mm). Die P14 is ook n bitter sterk aksie met akkuraadheid dalk sy swakste eienskap. Dit is nou nie iets om oor selfmoord te pleeg nie maar jy sal nie sommer n p14 kry wat n skyfskiet rekord opgestel het nie!
Om oor die kaliber ding te praat sal jy so bietjie meer info moet gee oor jou behoeftes. Albei die kalibers wat jy opgenoem het is uitstekende kalibers met die 7x64 wat meer sin maak as all-rounder. Die 7mm Rem Mag is ook nie verniet die gewildste magnum in Amerika nie. Hy is maar soos alles in die lewe, jy betaal maar gewoonlik n prys vir ware werksverrigting. Die vraag is net of jy daai verrigting verlang?
Groetnis
Wouter

RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: P14 slot aksie
Wouter as absoluut reg, As jy baie stywe akuraadheid soek in die geweer wat jy wil bou gaan die P14 nie dit vir jou gee nie, as jy bv 'n 375 of so soek wat 1" op 100meter kan skiet en die punch kan vat sal P14 vir jou die werk kan doen. As jy wil goeie 7 mm Bou verkoop die P14 aan iemand wat 375 wil bou en koop vir jou Remington aksie by S&O en laat bou die geweer daarop
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: P14 slot aksie
Hi,
Ek wil basies 3 jag gewere in my kluis he. Bos geweer, afstand en skietbaan geweer (Lekker akuraat, will darem 'n blou/swart wildebees groote dier tot op 250 m kan skiet) en 'n 375H&H.
Gan defnetief die mk4 303EPPS hou. Dit is 'n baie lekker bosgeweer met die 174 gr rhino's.
Ek het 'n model 700 remmington slot en housing (was 8mm rem mag sin) Ek neem dit is die meer akurate slot en sal dan seker my aftand en skietbaan geweer hiermee kan bou. Ek is nie sker op die kaliber nie het ma gedink an 'n 7mm kaliber ma sal nie omgee om 'n 300H&H te he nie, dan staan my kluis fol "engelse kalibers".
Die P14.303EPPS dan na 375 H&H toe ombou. Gan nooit seker buffel jag nie ma sal lekker op elande werk.
Ek weet dit is lang termyn projek ma mens moet ernes begin beplan....
Ek wil basies 3 jag gewere in my kluis he. Bos geweer, afstand en skietbaan geweer (Lekker akuraat, will darem 'n blou/swart wildebees groote dier tot op 250 m kan skiet) en 'n 375H&H.
Gan defnetief die mk4 303EPPS hou. Dit is 'n baie lekker bosgeweer met die 174 gr rhino's.
Ek het 'n model 700 remmington slot en housing (was 8mm rem mag sin) Ek neem dit is die meer akurate slot en sal dan seker my aftand en skietbaan geweer hiermee kan bou. Ek is nie sker op die kaliber nie het ma gedink an 'n 7mm kaliber ma sal nie omgee om 'n 300H&H te he nie, dan staan my kluis fol "engelse kalibers".
Die P14.303EPPS dan na 375 H&H toe ombou. Gan nooit seker buffel jag nie ma sal lekker op elande werk.
Ek weet dit is lang termyn projek ma mens moet ernes begin beplan....
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: P14 slot aksie
300H&H nou praat jy my taal, dit sal die eerste een wees wat ek bou, dan het jy sommer n bos en afstand geweer in een.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7551
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: P14 slot aksie
Petrie
Dit sal my voorstel wees. Gebruik die Remington slotaksie vir die 300 H&H(daar is BAIE k@kker kalibers!
) en gebruik die P14 vir die 375 H&H. Soos jy se dan sit jy met net Engelse kalibers wat mekaar baie mooi komplimenteer. My voorstel sal wees n 23duim loop op die 375 en 26duim loop op die 300. Jy kan nie vir veel beter vra nie.
Groetnis
Wouter
Dit sal my voorstel wees. Gebruik die Remington slotaksie vir die 300 H&H(daar is BAIE k@kker kalibers!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: P14 slot aksie
Die persoon wat die 375 bou moet net a.s.b. die aksie agtertoe oop maak.Dit is meer werk want jy moet ook die meganisme wat die dop stamp om hom uit te goei verander.As jy die aksie so laat doen behou jy al die metaal agter die onderste lug en is die aksie dan baie sterk.Daar is ook nog n klomp goed wat aan die aksie gedoen kan word om hom meer streemline te laat lyk.Jy kan hom ook verander dat hy oorhaal waneer jy oop maak en nie waneer jy die slot toe maak nie.Dan n ander sneller en grendel en jy het n mooi sterk geweer.Dit is ook belangrik om die voer reg te kry. Sterkte
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: P14 slot aksie
Chad by arms verstaan van P14 ombou na 375 toe
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: P14 slot aksie
Hi,
Gan eers die 300 H&H lat bou want die P14 is 'n werkende geweer en hoef nie nou nog vir 'n licnecie aansoek te doen nie.
Ken jul 'n geweersmit wat my kan help hier in Pretoria (Of naby Pta) oor die 300H&H, wil hom eerste aanpak, Wil net so lank min of meer pryse uitvind....
Dankie vir die hulp
Gan eers die 300 H&H lat bou want die P14 is 'n werkende geweer en hoef nie nou nog vir 'n licnecie aansoek te doen nie.
Ken jul 'n geweersmit wat my kan help hier in Pretoria (Of naby Pta) oor die 300H&H, wil hom eerste aanpak, Wil net so lank min of meer pryse uitvind....
Dankie vir die hulp
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: P14 slot aksie
Daar is baie.Party is net baie duur,ander vat weer baie maande om werk gedoen te kry.Ek kan vir Grobbies aan beveel,hy is in Pta Noord sy no is 0824479391 se ek het jou verwys
Fanie
Fanie
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
safric
Re: P14 slot aksie
Danie Crouse van Morkel & Crouse Riflemakers.
Sy perseel is binne in die nuwe Safari & Outdoor by Lynnwood Brige!

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: P14 slot aksie
@ safric
Ek wil nie galbraak nie, maar het sopas nuwe med. ringe vir my .243Win gekoop, vir die rede dat Danie my low ringe "gelap" het en my scope gemount het. Toe ek die scope n tydjie terug afhaal sien ek dat die ringe nie regtig, skat 10%, gelap was en daar 2 plastiek strippies op die onderste helfte van die ring was om my 50mm lens te akkomodeer met hoogte.
Sit toe my 2 stafies, wat ek gebruik om belyning te kyk, op om te kyk of hulle oplyn, en sowaar dat dit NIE die geval was dat hulle mooi oplyn nie! Nou ja, slegs my ondervinding.
EK weet nie wat die geval was hoekom dit so gedoen is en stel ook nie verder belang. Gelukkig het ek nou my eie lapping tool en die werk sommer spoggerig.

JS,
Kan nie vir jou se hoekom hy dit so gedoen het nie, maar die enigste rede wat ek kan dink is om jou van 'n nuwe paar ringe te kon spaar.
Miskien sal dit goed wees om hom te vra hoekom hy dit so gedoen het!