Loop lente vs Bullet Travel?
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Loop lente vs Bullet Travel?
More manne. Ek gebruik quickload en OBT al vir n ruk. Party keer met fantastiese resultate. Maar vir party gewere werk dit net nie. My 6.5 SAUM is een van daai. My OBT is 1.442 maar daar skiet hy soos sy gat. Dit het my laat dink. Ek gebruik die loop lente (28,228”) vir my OBT berekening. Moek ek nie die “Bullet travel” soos quickiad dit uitwerk gebruik om die OBT uit te werk nie?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Loop lente vs Bullet Travel?
OBT verwys na die skokgolf wat in die loop beweeg. Dit gebeur in die hele looplengte en nie net waar daar groewe is nie.
Het jy al met van ons die resultate gedeel sodat ons die berekening kan nagaan nie? Die SAUM is baie "overbore" en dit skep heel ander uitdagings. Stuur my jou inligting na my forumnaam en die gmail daarby.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Loop lente vs Bullet Travel?
Dankie Tripod. Ek verstaan dit so. Die verwarring by my kom in met die dat QL die barreltime uitwerk met die fiesie bullet travel. Ons OBT calculators werk met die totale loop lentes.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Loop lente vs Bullet Travel?

Lings is Bullet travel regs is barreltime uitgewerk op totale loop lengte.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Loop lente vs Bullet Travel?
Wat is jou gemete looplengte van kroon tot teen die gespande slotkop?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Loop lente vs Bullet Travel?
28.228”.tripodmvr wrote:Wat is jou gemete looplengte van kroon tot teen die gespande slotkop?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Loop lente vs Bullet Travel?
Daardie is die waarde wat jy in QL moet gebruik. In praktiese terme is dit 717mm. Korrek?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Loop lente vs Bullet Travel?
Dit is korrek ja. Maar op daardie node skiet die geweer 1-1.5 groepe op 300m. As ek hom bietjie warmer maak en die spoed opdruk na 3115fps raak my ES kleiner (6fps) en my groepe is so tussen 0.5 en 0.7 MOA en dit is wat my laat wonder het. Ek weet daar is baie ander faktore ook tersprake hier en sien die nuwe OBT calculators wys "intermediate barrel nodes" ook.tripodmvr wrote: Fri Apr 10, 2020 9:45 am Daardie is die waarde wat jy in QL moet gebruik. In praktiese terme is dit 717mm. Korrek?
Op my 260 en 6mm Dasher is dinge baie eenvoudiger. As ek op 'n OBT node is skiet die geweer reg. Tussen nodes maak dit oop. Op van my ander gewere werk dit net glad nie. Dit sluit in my 6.5x46, 257WB en hierdie 6.5 SAUM. Vir hulle moet ek maar weer ladders skiet en OCW gebruik. Baie langer proses.
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Loop lente vs Bullet Travel?
Schalk.
Are you using S365 or S385 in any of these "problem" calculations ?
Are you using S365 or S385 in any of these "problem" calculations ?
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Loop lente vs Bullet Travel?
No Dale. Using vv570.
Dale SH wrote: Fri Apr 10, 2020 10:07 am Schalk.
Are you using S365 or S385 in any of these "problem" calculations ?
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Loop lente vs Bullet Travel?
Can you place a screenshot of your calibrated data please ?
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Loop lente vs Bullet Travel?
Dale SH wrote:Can you place a screenshot of your calibrated data please ?

Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Loop lente vs Bullet Travel?
A few things:
Is this a Sierra bullet with product code 1755 ?
If so did you measure the average length of the bullets yourself at 38.25 mm ?
Has your barrel got a long freebore as I see that your TPL is a lot longer than default ?
Did you change the ratio of specific heats your self or is that the factor you have in the program ?
Is this a Sierra bullet with product code 1755 ?
If so did you measure the average length of the bullets yourself at 38.25 mm ?
Has your barrel got a long freebore as I see that your TPL is a lot longer than default ?
Did you change the ratio of specific heats your self or is that the factor you have in the program ?
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Loop lente vs Bullet Travel?
Dale. Created my own bullet file. 0.5mm jump as is. Ratio os spesific heats and Burning rate faxtor adjusted by my self
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: Loop lente vs Bullet Travel?
Did you have your chamber specifically cut with that long freebore ?
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
- Schalk van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 341
- Joined: Fri Mar 07, 2014 2:09 pm
Re: Loop lente vs Bullet Travel?
Yes and no. The chamber was cut for Berger 140gr Long Range Targets.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geld maak mens nie gelukkig nie, maar geld kan gewere koop en gewere maak mens gelukkig!