Wat dink julle manne, dis 'n ding wat ek gesien het wat 'n oubaas gebruik vir voorsit..
Ek het bietjie verander aan hom en pas nou op bipod wat kan langer en korter, dus kniel en staan werk mooi..
[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0014.jpg[/img]
[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... 0013-1.jpg[/img]
[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0012.jpg[/img]
Vou maklik toe en kan in sak pas...net 'n paar gram swaarder as gewone 3poot...
[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0015.jpg[/img]
Dooierus/Skietstokke
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Dooierus/Skietstokke
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Dooierus/Skietstokke
Daai lyk of hulle lekker stewig kan wees, aan die bo kant moet jy net n rek vas skroef wat rondom vastrek dan sal hy maklik dra ook.
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
