308 verander na 6mmCreedmoor
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 373
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
308 verander na 6mmCreedmoor
Wil graag een van my 308’s se loop afgooi en herkamer vir 6mm Creedmoor.Izak Hattingh van Trueworx die beste man vir die job?
Gooi kole!
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 308 verander na 6mmCreedmoor
Ja, jy gaan nie fout daar maak nie
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 373
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: 308 verander na 6mmCreedmoor
Izak het my ackley gedoen en gaan nou nog een doen. Jy kan maar laat loop. Bitter goeie vakmanskap
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: 308 verander na 6mmCreedmoor
Izak het my 6mm Dasher gebou en ek is baie tevrede