Rail en ringe vir Howa 300WM
-
KarooJagter
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Aug 09, 2018 7:53 pm
Rail en ringe vir Howa 300WM
Goeie môre,
Ek wil graag biekie raad vra.
Ek het vir my 'n Howa 300 Winchester Magnum geweer gekoop en 'n Vortex pst 2 5-25x50 ffp mrad teleskoop met 'n 30mm tube.
Ek wil graag 'n rail gebruik om die teleskoop op my geweer te hou.
Sal die Lynx 10 moa tapered picatinny rail werk?
Watse hoogte ringe sal beste wees op 'n 10 moa rail?
Ek kyk tans na die vortex pmr ringe of na ken farrel ringe.
Ek sal enige help en raad wardeer. Ek weet bitterlik min van ringe en teleskope af. Ek skiet maar nog so vêr met oop visiere.

Mellies
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Rail en ringe vir Howa 300WM
Medium ringe op n rail behoort ganog hoogte te gee bo-op n rail.
Warne se mountain tech ringe is goeie waarde vir geld. Leupold se Mark4 werk baie goed. In staal en aluminium beskikbaar. NF het goeie produkte, maar duur. Ken nie Vortex ringe maar dit lyk baie goed. Dink Truworx maak hulle eie tact ringe. Lyk smart en goed geprys. Burris se extreme tact ringe is ook n opsie. Het net ondervinding met hulle op pea shooters.
Die rail sal afhang wat jou einddoel is. Ek jag net so almal is 0moa van warne.
Met n vleisie...
Warne se mountain tech ringe is goeie waarde vir geld. Leupold se Mark4 werk baie goed. In staal en aluminium beskikbaar. NF het goeie produkte, maar duur. Ken nie Vortex ringe maar dit lyk baie goed. Dink Truworx maak hulle eie tact ringe. Lyk smart en goed geprys. Burris se extreme tact ringe is ook n opsie. Het net ondervinding met hulle op pea shooters.
Die rail sal afhang wat jou einddoel is. Ek jag net so almal is 0moa van warne.
Met n vleisie...
-
KarooJagter
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Aug 09, 2018 7:53 pm
Re: Rail en ringe vir Howa 300WM
Baie dankie! Ek wardeer die raad.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Rail en ringe vir Howa 300WM
Hoe ver gaan jy skiet met die geweer?
As jy verder as 500m wil skiet, sou ek 20MOA voorstel. Ek het 'n Gunwarrior 35MOA raik op my Howa 300WM om ander 1000m te kom, baie gelukkig met dit. Goeie waarde ook, dink hulle is R1200 vs +-R1600 vir Warne.
Vortex maak baie lekker ringe. Medium PMR behoort goed te werk.
Sent from my SM-G920F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
KarooJagter
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Aug 09, 2018 7:53 pm
Re: Rail en ringe vir Howa 300WM
Gan 'n normale 20 MOA rail nie veroorsaak dat sit sukkel om die rondtes te laai nie?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7991
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Rail en ringe vir Howa 300WM
Kry vir jou n 20MOA rail en lae ringe. Medium ringe is nie nodig met 'n 50mm lens nie.
Twee 50mm lens scopes op n rail met lae ringe ...
Tikka met 20MOA rail en NightForce lae ringe
[IMaGe]//uploads.tapatalk-cdn.com/202004 ... 0ea27b.jpg[/IMaGe]
Howa met 20MOA rail en seekinns extra lae ringe
[IMaGe]//uploads.tapatalk-cdn.com/202004 ... c2ac0e.jpg[/IMaGe]
Twee 50mm lens scopes op n rail met lae ringe ...
Tikka met 20MOA rail en NightForce lae ringe
[IMaGe]//uploads.tapatalk-cdn.com/202004 ... 0ea27b.jpg[/IMaGe]
Howa met 20MOA rail en seekinns extra lae ringe
[IMaGe]//uploads.tapatalk-cdn.com/202004 ... c2ac0e.jpg[/IMaGe]
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Rail en ringe vir Howa 300WM
Alle rails bepeek effens toegang tot laaipoort, maar geen verskil tussen 0 en 20MOA nie.KarooJagter wrote:Gan 'n normale 20 MOA rail nie veroorsaak dat sit sukkel om die rondtes te laai nie?
Sent from my SM-G920F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
KarooJagter
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Aug 09, 2018 7:53 pm
Re: Rail en ringe vir Howa 300WM
Baie dankie!
Enige voorstelle vir 20MOA rails wat op die Howa 300 gan werk? Ek weetnie lekker waar om te koop nie.
Enige voorstelle vir 20MOA rails wat op die Howa 300 gan werk? Ek weetnie lekker waar om te koop nie.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 919
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Rail en ringe vir Howa 300WM
Nie seker waar jy in die land is nie maar ek sal JDPTac se rail aanbeveel. Word plaaslik vervaardig en baie goeie kwaliteit. Hy vervaardig ringe ook. Jy kan sy besonderhede op FB kry anders stuur my n pm dan stuur ek jou sy nommer.
Groete
Ruan
Groete
Ruan
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Rail en ringe vir Howa 300WM
Onthou die Vortex PST is 'n redelike swaar teleskoop. Die 300 se terugskop is ook nogal redelik, veral in 'n ligte geweer soos die Howa.
Kry dus 'n kwaliteit "rail" en ringe.
Kry dus 'n kwaliteit "rail" en ringe.
-
KarooJagter
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Aug 09, 2018 7:53 pm
Re: Rail en ringe vir Howa 300WM
Baie dankie ek sal bieke rondkyk en navorsing doen. Dink dis nog 'n ruk voor ek die lesensie kry asgevolg van die virus.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Rail en ringe vir Howa 300WM
Waar in die Karoo bly jy?
-
KarooJagter
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Aug 09, 2018 7:53 pm
Re: Rail en ringe vir Howa 300WM
So 10 kilometer buite prins albert.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Rail en ringe vir Howa 300WM
So jy is amper Klein-Karoojagter
-
KarooJagter
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Aug 09, 2018 7:53 pm
Re: Rail en ringe vir Howa 300WM
Haha ja amper.
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Rail en ringe vir Howa 300WM
Dan is jy daar in Joseph en Oosie Steyn se wereld.
-
KarooJagter
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Thu Aug 09, 2018 7:53 pm
Re: Rail en ringe vir Howa 300WM
Ja netso. Ek ken vir Oom Joseph en Oom Oosie.