Lisensies

User avatar
Smith223
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 345
Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm

Re: Lisensies

Post by Smith223 »

Competency:
8 Aug 2019 ingehandig,
8 Jan 2020 E-pos gestuur om navraag te doen
28 Jan 2020 Goedgekeur
Kaartjie 11Maart 2020 ontvang.

Section 15 Lisensie:
Aansoek ingedien 11Maart 2020
Ontvang aandag by DFO - SMS 2ure later ontvang
Nou hoop ons vir die beste.

Volgens die DFO het die amnestie nie 'n effek op die 'turnover time' nie so hopenlik kan ek voor die einde van die jag seisoen ietsie skiet.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Lisensies

Post by jankraay »

Lisensie goedgekeur 21/01/2020
Kaartjie vandag gaan optel 11/03/2020


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
musgrave270
Hero Member
Hero Member
Posts: 920
Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am

Lisensies

Post by musgrave270 »

musgrave270 wrote:
musgrave270 wrote:
musgrave270 wrote:
Na baie rondbel en geen antwoord by CFR kon ek vasstel dat my aansoek na meer as 2 maande steeds by my DFO is en nog nie weggestuur is Provinsie toe nie. Hoe is daai vir puik diens.
Na n besoek aan die stasie kon ek vasstel dat die DFO wat my aansoek hanteer na n ander afdeling geskuif is. My volledige aansoek het tussen die dag wat hy op die sisteem gelaai is en voordat hy deur die kaptein geteken kon word verdwyn. Ek is self deur die bokse met aansoeke wat daar staan en kon niks vind nie. Kry toe later die bruin omslag met my ID, vinger afdrukke en bewys van betaling, maar my aansoek en motivering is weg. Daar word tans n moord in die DFO se kantoor ondersoek want die een wat my aansoek laat weg raak het is dood, niemand weet wie dit is of waar die persoon is nie. Niemand wil verandwoordelikheid vat nie.

Vir die manne wat nie met sekerheid kan se jul aansoeke is by die CFR nie, maak seker jul aansoeke le nie nog by jou DFO nie.
Dis nou 2 weke later en my aansoek het nogsteeds nie die DFO se kantoor verlaat nie. Lyk nie of hulle wil werk nie. Probeer nou die stasiebevelvoerder betrek by die kwessie. Hoop maar iets gebeur
Ingedien : 6/8/2019
Dfo sms: 12/9/2019
Consideration: 17/11/2019
Approval: 31/01/2020
Card printed: 3/2/2020
Card provincial :1/3/2020
Card Dfo: 12/3/2020

Hele proses 7 maande

Hulle het so lank gevat, selfs my foto het gewig opgetel.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lisensies

Post by Geno »

Geno wrote: Thu Feb 27, 2020 2:43 pm 2x 12boor lisensies van my sopas goedgekeur.
Een vir 'n semi auto en die ander vir 'n O/U.
60 werksdae. Gladnie te sleg nie!
Sopas kaartjies ontvang en my paar kratte bokhael gaan uitgrou vir Coronageddon.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

Nee manne dit is regtig onregverdig, my lisensie al 7 Feb goedgekeur nog niks van kaartjie gehoor nie.
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: Lisensies

Post by Johan Nel »

Is daar enigsins hoop dat die manne wat die lisensie aansoeke verwerk en prosesseer dit in hierdie tyd doen?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2328
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Twyfel baie sterk
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 729
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: Lisensies

Post by Jaco v Zyl »

Ek het vandag n sms gekry dat my lisensie goed gekeur is.
Kon dit ook nie glo nie
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2328
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Wel gedaan indien dit die geval is punte vir CFR
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Lisensies

Post by Eight »

Dis goeie nuus. Ek wag vir my kaartjie. 3 weke terug goedgekeur. Wonder of dit gedoen sal word in die tyd...
bor
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Tue May 28, 2013 12:58 pm

Re: Lisensies

Post by bor »

10 Feb ingehandig gister goedgekeur
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lisensies

Post by Geno »

Lekker nuwe funksie. Man hoef nie meer te bel nie.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php

Sent from my SM-N975F using Tapatalk

Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8008
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Baie nice, dankie

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Geno wrote: Wed Apr 01, 2020 7:58 pm Lekker nuwe funksie. Man hoef nie meer te bel nie.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php

Sent from my SM-N975F using Tapatalk
Die al vir een van julle gewerk? Ek kry niks uitgerug nie...
User avatar
andre007
Hero Member
Hero Member
Posts: 2234
Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm

Re: Lisensies

Post by andre007 »

Geno wrote: Wed Apr 01, 2020 7:58 pm Lekker nuwe funksie. Man hoef nie meer te bel nie.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php

Sent from my SM-N975F using Tapatalk
Geno. Jy's vinnig, nounet vir jou gestuur.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."

Groete

Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8008
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Armand Steenkamp wrote:
Geno wrote: Wed Apr 01, 2020 7:58 pm Lekker nuwe funksie. Man hoef nie meer te bel nie.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php

Sent from my SM-N975F using Tapatalk
Die al vir een van julle gewerk? Ek kry niks uitgerug nie...
Werk vir my

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Lisensies

Post by Philip J »

Nou net myne ook op gesoek. Baie vinniger as die telefoon lyn. Dankie vir die deel!
Groetnis
Philip
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Lisensies

Post by Willie »

Geno wrote: Wed Apr 01, 2020 7:58 pm Lekker nuwe funksie. Man hoef nie meer te bel nie.
https://www.saps.gov.za/services/firear ... nquiry.php

Sent from my SM-N975F using Tapatalk
Dankie !!!! Nou kan ek sien my aansoeke le al 9 maande ny DFO ! En ergste van alles hy ontken dit ook nog >:D :(
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Lisensies

Post by Aceofspades »

So bietjie laat nuus. 2 lisensies. Altwee in op 01/18. Altwee goedkeuring SMS'e ontvang 03/25. Die kaartjies is natuurlik nou 'n ander storie.

Kriek

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Lisensies

Post by tripodmvr »

Die webtuiste probeer vir my heraansoek op my een haelgeweer. Ek het egter net voor die huisarres ook die "competency" moes hernu, so verwag nie vordering nie. Die geweer wys op die stelsel.

Vind net die dubbele data lastig. Jou ID behoort mos die kas oop te sluit.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
HunterB
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 342
Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm

Re: Lisensies

Post by HunterB »

Naand almal,

Volgens website le my lisensie met dokumentasie wat kort. Dit is nou al van die 19de Feb af... Waar sal ek kan uitvind watter dokumente kort dat ek dit so aan Legally Armed kan deurgee? My DFO is ook op lockdown...

Dankie
Gerrit
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: Lisensies

Post by Pumarais »

Hulle kan maar gerus hul agterstallige werk by CFR afhandel in die tyd. Daar gaan mos nou minder aansoeke ingehandig word in die tyd!
Ek het laasjaar september ñ nuwe aansoek ingehandig en nog niks gehoor nie.
In Februarie die jaar ñ hernuwing ingehandig en dis klaar goedgekeur.


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Lisensies

Post by Frederik »

My lisensie al die 19de Feb goedgekeur en wag nog om te hoor van my kaartjie raak nou regtig frustreerd. Want jy kan nie sien op die sisteem waar jou kaartjie le nie.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2328
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Op die stadium word kaartjies nie afgehaal nie want mag slegs met dringende vergaderings provinsie besoek. DFO's het op die stadium ook nie offisieele opdrag gekry wanneer hulle mag open vir die publiek nie. Die hele Covid is n groot irritasie maar ons almal sal maar moet vasbyt. Ek wag ook al n geruime tyd vir die lisenisie kaartjie. Op die stadium gaan die kaartjie ook nie veel beteken nie want ons kan nie wapen gebruik of afhaal nie.
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
saswart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 484
Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm

Re: Lisensies

Post by saswart »

Sien daar is uiteindelik beweging op die sisteem. Hopelik sal die drukkers ook begin werk vir die manne wie se lisensies al goedgekeur is
Post Reply