Beste 375 punt vir buffeljag?
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Hierdie is ñ buffel gesprek!

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Moet nie die 200gr Impala vlak kyk nie. Op 'n groot BWB het ek hom skuins van agter die krortrib geskiet en die koeël het die oorkantste skouer getref en heeltemal gebreek. Ek het die koeël daar gekry en slegs die skerp punt het 90 grade gebuig. In 'n NOODGEVAL sal ek met redelike vertroue 'n skoot op 'n buffel probeer.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Ek hoor oom, maar wragtig is 'n BWB ook nie 'n buffel nie!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
N Bwb en Buffel kan jy nie met mekaar vergelyk nie. Veral nie op daai skootplasing soos wat jy verduidelik nie.tripodmvr wrote:Moet nie die 200gr Impala vlak kyk nie. Op 'n groot BWB het ek hom skuins van agter die krortrib geskiet en die koeël het die oorkantste skouer getref en heeltemal gebreek. Ek het die koeël daar gekry en slegs die skerp punt het 90 grade gebuig. In 'n NOODGEVAL sal ek met redelike vertroue 'n skoot op 'n buffel probeer.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Ja en my wit dans skoene. Teen 2980fps maak daardie 200gr redelik eina. Ongeluk was dit my laastes. EN jy kry nie meer nie. Het darem nog 120 x 265gr HV's
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Ek sal so GS Custom 265gr eerste laai en onder hom 300gr Solids. En my 7mm RM op my rug as dit regtig wild raak dat ek hom kan plattrek. "n 175gr ELD-X sal hom wys wie is baas...
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Onthou net jou silencer, jack russel en kaapse vlakte woord keuses!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Het jy al 'n Buffel met 'n 7mm RM geskiet? Ek hou nie van mense wat raad gee sonder ervaring nie!!!!DWB wrote: Tue Mar 17, 2020 9:46 am Onthou net jou silencer, jack russel en kaapse vlakte woord keuses!
EK het die JR en silencer, vloek nou nie graag nie.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Hulle het seker Impala's gebruik...
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Ja, in die R1 wat die doodskoot gegee het !!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Ja met n R1 maar ek wonder regtig of dit een skoot was of moes hy n 20 ronte mag op hom leeg maak!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Daar is baie buffels met R1 en 30-06 geskiet. Dit is daardie goeie skote wat die hart/long area goed tref. Die wild wat uitgeskiet is vir tsetse beheer is die 303, 308 en 30-06 baie gebruik. Lyk asof die ouer garde groter kahunas gehad het.
Terug na die onderwerp. Gisteraand op Ozzie forum gelees van iemand wat kla dat hy 'n deel van die koeël (koperwand so groot soos sy pinkienael) gekry het in 'n takbok wat met 'n 480gr Woodleigh 458 geskiet is. Die konsensus was dat "shit happens" en dat dit 'n baie groot uitsondering is.
Terug na die onderwerp. Gisteraand op Ozzie forum gelees van iemand wat kla dat hy 'n deel van die koeël (koperwand so groot soos sy pinkienael) gekry het in 'n takbok wat met 'n 480gr Woodleigh 458 geskiet is. Die konsensus was dat "shit happens" en dat dit 'n baie groot uitsondering is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Ja met die 30 kalibers wat hul so gebruik het,het hulle ook seker baie vinnig uit ammo gehardloop met al daai skote. Ek dink ook hulle het nie van beter geweet nie of nie die fondse gehad vir daai tipe klas kalibers nie. Woodleigh softs is maar bekend dat die jacket losbreek. My broer het dit ook so ondervind.tripodmvr wrote:Daar is baie buffels met R1 en 30-06 geskiet. Dit is daardie goeie skote wat die hart/long area goed tref. Die wild wat uitgeskiet is vir tsetse beheer is die 303, 308 en 30-06 baie gebruik. Lyk asof die ouer garde groter kahunas gehad het.
Terug na die onderwerp. Gisteraand op Ozzie forum gelees van iemand wat kla dat hy 'n deel van die koeël (koperwand so groot soos sy pinkienael) gekry het in 'n takbok wat met 'n 480gr Woodleigh 458 geskiet is. Die konsensus was dat "shit happens" en dat dit 'n baie groot uitsondering is.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
My broer het dit ook so ondervind. Sent from my SM-G973F using Tapatalk [/quote wrote:
Dit met swaar kaliber koeëls en het dit meer as normaal opgebreek? Gedink dit is 'n "bonded" koeël.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
tripodmvr wrote: Tue Mar 17, 2020 1:51 pmJa die mantel het weggebreek van die skag af soos n pmp punt doen. En al wat ons in die bok kon kry was die mantel. Dis uit n 375 Wby Mag uit.My broer het dit ook so ondervind. Sent from my SM-G973F using Tapatalk [/quote wrote:
Dit met swaar kaliber koeëls en het dit meer as normaal opgebreek? Gedink dit is 'n "bonded" koeël.
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Ek het vir SANPARKE gewerk en het gidswerk gedoen met 'n R1. EK was eintlik 'n Studente veldwagter en was met R1 geissue, maar het toe omdat ek FGASA gids is baie dae en weke gegids en dan nie ander "gids wapen" gaan kry met softs nie. Ek het maar met 5 patrone in magasyn geloop, hoof van veldgidse het gesê as jy nie nie na 5 skote die Leeu dood het nie is hy klaar op jou en is dit te laat. Ons was darem vanaf dag een geleer dat as jy skoot skiet het jy soveel papierwerk en verhore dat jy altyd veilige afstande gehou het op wildstappe. Ongelukkig vra die Bosveld met baie meer kwaai diere nie vrae nie. Ons Venda kollegas het net geglo hulle gaan val onder hulle fietse in dan kom die buffel nie by hulle uit nie.
Vandag gril ek oor ons onkunde, ek was bitter lief vir my R1 teveel in hom geglo daardie tyd. Hulle het vir ons culling videos gewys in Kruger en Etosha waar die man met R1 trop olifante uithaal met meeste diere enkel skote. Die man kon!!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Beste 375 punt vir buffeljag?
Hier is my Rhino punte wat ek kon kry uit die diere. Meeste hol regdeur die bokke. Links na regs.
Gemsbok geskiet deur klient. 300gr uit 375HH
Eland bul wat gekwes was deur amerikaner. Ekt hom toe geskiet. 300gr uit 375HH
Kameelperd deur my broer geskiet.
Die ander twee kan ek nie onthou nie.
Die laaste 375 is uit wetpack uitgehaal.
Laaste drie (regs) is 500gr uit 458lott. Uit wetpack gehaal.