Om te "mik" vir vinnig skiet is 'nutteloos'

Post Reply
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Om te "mik" vir vinnig skiet is 'nutteloos'

Post by FHM »

Se die ekspert - baie interressant.
Dit gaan bietjie oeffening en n paar rondtes kos... ;)
https://www.youtube.com/watch?v=li0rGtXh23I
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Om te "mik" vir vinnig skiet is 'nutteloos'

Post by THOMAST »

Ja Francois, ek het baie ge-oefen met 'n swart "Patch" oor my agter visier geplak. Dit help.
Nog iets is om 'n klein muntstuk op jou voorste visier te balanseer en te "dry fire" sonder dat die muntstuk afval
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1879
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Om te "mik" vir vinnig skiet is 'nutteloos'

Post by Ratel »

Dis n tegniek wat al in die tweede wêreld oorlog gebruik was. Hulle noem dit point shooting. Vir die wie al onder druk moes skiet in die werklikheid sal dit sin maak.
Maak 'n verskil
Post Reply