Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Mods ek het gesoek maar ek kry nie n hofie hieroor nie. As daar is plaas dan die pos van my daaroners asb.
Ons het baie pistool eienaars hierso (ek ingesluit) en nadat ek die drie kort videos gesien het oor die "grip" van jou pistool wil ek dit graag deel - dis baie insiggewend en kan n paar manne dalk baie help.
Ek het ook n fout agtergekom op my 'grip' wat ek more op die baan gaan uitsort Geniet en skiet raak.
Dankie vir die deel. Ja grip is baie belangrik. Ek het ook so paar jaar terug my pistool greep vernader n.a.v video hieronder. Ek skiet nie kompetisie nie maar die kursus of 2 en algemene oefening het my skiet vermoe aansieklik verbeter.
Wag totdat jy ook begin kyk na "stance" - weaver vs isosceles vir stilstaande skiet. Dit voel nogal vreemd aan die begin om so vooroor reguit hande (isosceles) te skiet.