Hi almal
Ek het onlangs 'n ou mod 71 gekoop vir R350 uit 'n bestorwe boedel.
Ek is besig om hom mooi te restoreer, en het mooi hout grepe uit Turkye uit bestel.
Ek wil graag vir hom 'n surpressor opsit.
Kan enige iemand aanbevelings maak rakende watse tipe surpressor sal die beste werk?
By voorbaat dank.
Beretta Mod 71 Surpressor
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Beretta Mod 71 Surpressor
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Beretta Mod 71 Surpressor
Hoe lank is die loop?
Hulle het met 3,5" of 6" lope gekom, soms al 2.
Op die langer loop is dit maklik om die demper te monteer. Die korte moeiliker, maar steeds moontlik.
Die probleem is dat die demper die visiere verberg. Jy moet dus plan maak om die visiere te lig ook.
Van die beter wapensmede kan sekerlik die werk doen, maar onthou dat dit heelwat kan kos.
Die Beretta 71 skiet darem baie lekker net soos hy is ook. Baie betroubaar vir 'n 22 en meer akkuraat as wat sy grootte mens sal laat dink.
Hulle het met 3,5" of 6" lope gekom, soms al 2.
Op die langer loop is dit maklik om die demper te monteer. Die korte moeiliker, maar steeds moontlik.
Die probleem is dat die demper die visiere verberg. Jy moet dus plan maak om die visiere te lig ook.
Van die beter wapensmede kan sekerlik die werk doen, maar onthou dat dit heelwat kan kos.
Die Beretta 71 skiet darem baie lekker net soos hy is ook. Baie betroubaar vir 'n 22 en meer akkuraat as wat sy grootte mens sal laat dink.
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Beretta Mod 71 Surpressor
Dankie Alwin
Dis die kortloop.
Sal bietjie hoor by wapensmede in die omtrek.