Naand Menere
Sal dit waardeer as een van die slim Manne my kan help met quickload. Ek moes nuwe blik Kruit gaan koop vir die 7x57 (IMR 4350) want my S355 vir die geweer is klaar.
Punt: 160 grein North fork
Looplengte: 625mm
Dop: Norma
Dopvolume: 59.65 grein
Maks TPL: 83.35mm
TPL gelaai: 77.30 mm
Kruit: IMR 4350
Primer: CCI 200
Spoed gemeet met chrony 5meter weg
43.20grein - 2407 fps
43.50 - 2421
43.80- 2466
44.70- 2528
45.00- 2537
45.30- 2576
45.60 - 2567
45.90- 2555
Die geweer is op moderne aksie en krieger loop gebou. Sal opreg waardeer as iemand kan help met hoogste veiligste node en die node net voor die hoogste node.
Baie dankie
QL hulp 7x57 asseblief
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp 7x57 asseblief
Die spoed wat jy verkry het is baie wisselvallig. Druk is nog laag. Ek het op 44,7gr gekalibreer en daarvolgens is die nodes as volg
45gr en spoed van 2547vps op chrony
47,1gr en spoed van 2665vps op chrony. Druk 55K psi
Norma URP bereken met dieselfde druk by 2720vps.
45gr en spoed van 2547vps op chrony
47,1gr en spoed van 2665vps op chrony. Druk 55K psi
Norma URP bereken met dieselfde druk by 2720vps.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jessie
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm
Re: QL hulp 7x57 asseblief
Baie dankie Tripod. Ek dink die 45.0 grein gaan mooi werk. Met die skiet gister was die 44.7 en 45 grein skote inmekaar en die 45.30 grein skoot het weer weg beweeg. Sal gaan toets en terugvoer gee.
Kan ek groot asseblief vra vir nog n berekening. Jy kan maar rekening stuur. Ek sit met so bietjie van n blik s355 oor wat ek gebruik het vir die 338 win mag en ek het een Pakkie 210 grein Rhino punte van 25 oor. Probeer al die odd lots uit jag en net een punt per geweer te gebruik. Het hierdie gister geskiet
338 win mag
Looplengte 608mm
Punt 210 grein rhino solid shank
S355 lot 10
Primer CCI250
Dopvolume 86.01 grein
Dop lengte gesny 63.33mm
Maks tpl 81.50mm
Tpl gelaai 80.50mm
Het die volgende geskiet oor Chrony 5 meter weg van loop
59.20 grein - 2610fps
59.80 grein - 2631
Die spoed is die gemiddelde van 3 skote per lading.
Sal dit baie waardeer as jy hoogste veilige lading kan gee en die node net voor dit.
Baie dankie
Kan ek groot asseblief vra vir nog n berekening. Jy kan maar rekening stuur. Ek sit met so bietjie van n blik s355 oor wat ek gebruik het vir die 338 win mag en ek het een Pakkie 210 grein Rhino punte van 25 oor. Probeer al die odd lots uit jag en net een punt per geweer te gebruik. Het hierdie gister geskiet
338 win mag
Looplengte 608mm
Punt 210 grein rhino solid shank
S355 lot 10
Primer CCI250
Dopvolume 86.01 grein
Dop lengte gesny 63.33mm
Maks tpl 81.50mm
Tpl gelaai 80.50mm
Het die volgende geskiet oor Chrony 5 meter weg van loop
59.20 grein - 2610fps
59.80 grein - 2631
Die spoed is die gemiddelde van 3 skote per lading.
Sal dit baie waardeer as jy hoogste veilige lading kan gee en die node net voor dit.
Baie dankie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp 7x57 asseblief
59.2/3 gr met spoed van 2613vps is die berekening. Hoe het die groep by 59.2 gelyk?
62.3gr vir 2727vps en 53K psi druk. Spoed kan dalk met effens minder dryfmiddel verkry word omdat brandspoed gewoonlik begin toeneem bo 50K psi druk.
62.3gr vir 2727vps en 53K psi druk. Spoed kan dalk met effens minder dryfmiddel verkry word omdat brandspoed gewoonlik begin toeneem bo 50K psi druk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Jessie
- Full Member

- Posts: 113
- Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm
Re: QL hulp 7x57 asseblief
Baie dankie Tripod. Waardeer die inligting. Die groepie was okay. Die eerste twee skote het een gat gemaak maar die derde een was so 24mm weg, maar daar is faktore soos die drywer wat maar baie bewe, die geweertjie is nie swaar nie en die loop is dun. Ek dink Ek gaan hou by die 59.2 want wil dit gebruik vir jag waar ek nie dink ek gaan verder as 250m skiet. Die spoed was ook baie konstant 2610, 2609 en 2610. Weereens baie dankie.
Net vir interresantheid al die ladings wat jy en die ander my al mee gehelp het met my geweer was altyd of 100% op die merk of baie naby. Dit is net my 300 win mag wat nie lekker wil saam werk. Dit is ook nie dat ek n akkurate lading verder kry nie. Ek het al alles getoets, scope bedding, ringe, aksie se skroewe. Die enigste punte wat hy ordentelik wil skiet is Barnes en Nosler e-tips. Is dit wel moontlik dat al voorspel QL n node met n sekere punt en poeier dat die geweer net nie werk met daardie spesifieke poeier en punt nie.
Net vir interresantheid al die ladings wat jy en die ander my al mee gehelp het met my geweer was altyd of 100% op die merk of baie naby. Dit is net my 300 win mag wat nie lekker wil saam werk. Dit is ook nie dat ek n akkurate lading verder kry nie. Ek het al alles getoets, scope bedding, ringe, aksie se skroewe. Die enigste punte wat hy ordentelik wil skiet is Barnes en Nosler e-tips. Is dit wel moontlik dat al voorspel QL n node met n sekere punt en poeier dat die geweer net nie werk met daardie spesifieke poeier en punt nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL hulp 7x57 asseblief
Die enigste punte wat hy ordentelik wil skiet is Barnes en Nosler e-tips. Is dit wel moontlik dat al voorspel QL n node met n sekere punt en poeier dat die geweer net nie werk met daardie spesifieke poeier en punt nie.
My 303 met 'n dik loop het oneindige pyne met loodkern koeëls. Het al alle gewigte en make probeer.
Een dag gebruik ek GS Custom se 140gr en daar kom alles bymekaar. Verstaan dit nou nog nie. Het onlangs die teleskoop afgehaal en skroewe op die regte wringkrag vasgemaak. Moet nog gaan skiet om te sien wat nou sal gebeur.