Hallo manne help my asseblief
Ek verneem van iemand dat ons eintlik veronderstel is om die grootte van jou retina moet laat toets.
Kom ek verduidelik. Die gemid. retina is 7 mm dus sal jy met n 8x56 goed fokus want 8x7 is 56
Is dit waar dat jou retina grootte eintlik moet bepaal waarmee jy moet skiet.
Hoe vinnigger jy kan fokus ,hoe gemaklikker sal jy skiet?
Stephan
Retina grootte se invloed op Fokus?
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Retina grootte se invloed op Fokus?
Danie243 het 'n baie deeglike uiteensetting hieroor geplaas in verlede.
Ek kan nie presies onthou wat die opskrif op die forum was nie, maar soek so bietjie en jy sal vind.
Dalk kan Danie ons "otherwise" ouens op die forum se geheue weer verfris met sy wysheid?!
Groete

Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Retina grootte se invloed op Fokus?
Dink dit moet wees pupil grootte
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Retina grootte se invloed op Fokus?
Die pupil groote varieer met die hoeveelheid lig wat beskikbaa is min lig= groot pupil, baie lig = klein pupil.
Die retina is die fokus locus op die posterior aspek van die oog bal met die primere fokus area genaamd die optic disc. Die vermo? van die beeld "crisp" sonder defekte te focus hang van die optiese lens in die oog wat deur die ciliere spier beheer word. Die retina id doie hele posterior aspek van die oogbal, heelwat meer as 7mm
So ek sal ook graag wil weet hoekom jy die dinge sal wil toets, want dit gaan glad nie bepaal waar die focus locus sal wees nie

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

-
Danie Lombard .243
Re: Retina grootte se invloed op Fokus?
Heeltemal waar wat Jag dok se t.o.v. teleskoop fokus en retina en pupil. Teleskoop vergroting het niks te doen met fokus nie maar die vergoting het wel te doen met die aantal lig wat op die pupil val/skein. Hoe groter 'n teleskoop vergroting gedraai word, hoe minder of hoe kleiner is die ligstraal in diameter wat agter by die agterste okuler uit skyn. Dus vir die algemene skut sal dit voorkom dat 'n teleskoop se fokus swak en uit is as dit op bv. 25X of 30X vergoting gestel word. Die fokus is steeds reg maar die hoeveelheid lig wat op die pupil val is dan veel kleiner as diameter as wat die pupil is. M.a.w. die ligstraal wat agter by die lens uitstraal is te klein vir die pupil en so sukkel die on geoefende skut se oog en soek na die ligstraal.
Toets dit gerus self deur 'n flits lig teen die voorste lens van jou teleskoop vas te druk en die lig van die flits in die scope in te skyn. Hou nou jou hand of stukke papier/karton agter by die agterste lens, beweeg die hand of wat ookal jy gebruik voorentoe en agtertoe en kyk hoe die ligtraal swakker en better word. Waneer die ligstraal mooi rond en konsentries is het jy die bepaalde scope se eye relief se prima plek gevind. Draai nou die vergroting groter en kleiner en sien hoe die ligstraal groter en kleiner word, Klein vergrtoing gee 'n groot dik ligstraal, groot vergrooting gee 'n klein dun ligstraal.
Dit is dus oor die algemeen waar dat 'n 6 of 7 of 8 of 9 vergroting die beter russeltaat in die nag sal gee en die 8X50 of 8X56 die beste resultaat in die nag sal gee.
Toets dit gerus self deur 'n flits lig teen die voorste lens van jou teleskoop vas te druk en die lig van die flits in die scope in te skyn. Hou nou jou hand of stukke papier/karton agter by die agterste lens, beweeg die hand of wat ookal jy gebruik voorentoe en agtertoe en kyk hoe die ligtraal swakker en better word. Waneer die ligstraal mooi rond en konsentries is het jy die bepaalde scope se eye relief se prima plek gevind. Draai nou die vergroting groter en kleiner en sien hoe die ligstraal groter en kleiner word, Klein vergrtoing gee 'n groot dik ligstraal, groot vergrooting gee 'n klein dun ligstraal.
Dit is dus oor die algemeen waar dat 'n 6 of 7 of 8 of 9 vergroting die beter russeltaat in die nag sal gee en die 8X50 of 8X56 die beste resultaat in die nag sal gee.
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Retina grootte se invloed op Fokus?
Daarsy
Nou het Danie mooi waarhede gepraat, die deurlating van lig en die optisiese potnsiaal met lig deurlating is die verskeinsels wat hier mee gewerk word