Geno wrote: Thu Mar 05, 2020 8:45 amWie nie waag nie, wen nieWouter Roets wrote: Thu Mar 05, 2020 8:42 am Imagine n mens moet tussen Geno, Arnold en Cappy le op n skietdag. Jy moet redelik moeg vir die lewe wees om dit te doen.![]()
![]()
![]()
Quickload Bulletfile : 135gr 6.5mm A-Tip
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Quickload Bulletfile : 135gr 6.5mm A-Tip
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Quickload Bulletfile : 135gr 6.5mm A-Tip
Het die 135gr A-Tips in my 6.5x47 Lapua getoets die naweek. Het H4350 en Varget gelaai en my 136gr Scenar lading gebruik as riglyn – so nog geen lading ontwikkeling of QL geraadpleeg nie. Ek glo as ek meer tyd spandeer om lading te verfyn sal ek selfde akkuraatheid kry as my Berger en Scenar ladings. Die eerste 4 skote van die 40.8gr H4350 lading was almal in die selfde gat (amper opgewonde geraak), maar die laaste skoot het flikker aangesit en ander pad gekies.
Dit bly moeilik om die prys te regverdig – my opinie is dat Hornady moet vergeet van die “sequential packaging” idee, al die punte in ‘n boks gooi en verkoop vir Berger pryse.
Dit bly moeilik om die prys te regverdig – my opinie is dat Hornady moet vergeet van die “sequential packaging” idee, al die punte in ‘n boks gooi en verkoop vir Berger pryse.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Quickload Bulletfile : 135gr 6.5mm A-Tip
Dit lyk mooi
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Quickload Bulletfile : 135gr 6.5mm A-Tip
Hi Dale.
Any chance you could please help with a QL file for the 153gr A-Tip?
Hornady code 2638
Total length 1.506"
Tip length 0.150"
Small diametre of BT 0.200"
Base to ogive 0.847"
Boat tail length 0.204"
Weight 153gr
Calibre 0.264"
Thanks!

Goed, beter, 6millimeter!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Quickload Bulletfile : 135gr 6.5mm A-Tip
".264, 153, Hornady A-Tip 2638 ","153","1.506","5.08","6.71","5.18","G1","2",".264",".6916",".6916","","","","","","","","","","25"
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13526
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Quickload Bulletfile : 135gr 6.5mm A-Tip
Die manne wat hul 3 maande payholiday op hul huis paaimente gevat het en die Atips nou skiet, dink julle eerlikwaar dit is 2 keer beter as n Bergers of Sierra of self n ELD?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Quickload Bulletfile : 135gr 6.5mm A-Tip
Vir my wat my .260 rondom 200 skote per jaar skiet, is dit nie n groot issue nie. Ek skiet minder as 10 bokke per jaar met hom, so ek is oraait.
Eintlik wil ek ook vir myself bepaal of dit moeite werd is om so baie geld te spandeer op n koeel, en nie net op die internet lees dat hul werk of nie werk nie
Eintlik wil ek ook vir myself bepaal of dit moeite werd is om so baie geld te spandeer op n koeel, en nie net op die internet lees dat hul werk of nie werk nie
Goed, beter, 6millimeter!