Goeie dag manne,
'n Vriend van my het Westerford se advertensie op Facebook gesien. Die pryse lyk goed.
Het enige iemand al daar gejag? Enige terugvoer oor die plek sal waardeer word?
Westerford, Swartwater
- Ferdi Bam
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Fri Mar 08, 2013 8:40 am
Re: Westerford, Swartwater
Hi Maroelas,
Ek het sedert 2005 by Nico en Fransa Els gejag op Westerford dit baie geniet en lekker gekuier.
Dit is nie 5* nie maar ordentlike skoon fasiliteite wat meer gebaseer is op selfhelp. Dit is ook meer n bees as jagplaas met genoeg varke, rooibok en koedoe.
Nico is baie hulpvaardig, het jagters uitgevat, help laai en weer gaan haal. Slagfasiliteite voldoende en slagter werk skoon en netjies. Hy het ook nooit ingemeng en jou drumpel deurgetrap nie.
Ek weet nie wat julle verwag nie. Vir my was alles voldoende want ek hou van eenvoud wanneer ek gaan jag.
Die ablusie was altyd skoon, beddens netjies opgemaak en kamers skoon. So ook potte en panne. Ons warm water het vanaf n donkie gekom wat ons gestook het.
Die gidse was billik en het jou die inisiatief laat neem. Het ook met radios gewerk om Nico te roep as jy n bok geskiet het en of as daar n ander uitdaging opgeduik het. Daar was ook nie n probleem as jy alleen wou jag en met hom dit vooraf uitgeklaar het nie.
Ek sê weer behoeftes verskil, as jy wifi, sauna, swembad, TV verlang moet nie gaan nie. As jy egter privaatheid soek in die veld, lekker jag en op die voete jou bok wil jag sal jy nie teleurgesteld wees nie.
Ek was laas in 2014 daar want het verhuis na die Vrystaat. Ons jaggroepie oorweeg dit egter weer om besoek af te lê volgende jaar.
Dra my groete oor aan Nico en Fransa as hulle daar gaan jag.
Groete
Ferdi Bam

Oë op die pad, hande op die stuur, FOKUS!
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Westerford, Swartwater
Ferdi, baie dankie vir die inligting! Dis presies die tipe inligting waarna ek gesoek het!
Dit klink presies waarna ons soek!
Dit klink presies waarna ons soek!
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Westerford, Swartwater
Nou wil ek daar gaan jag!!!!! Klink soos my tipe plek.Ferdi Bam wrote: Mon Mar 02, 2020 10:52 am Hi Maroelas,
Ek het sedert 2005 by Nico en Fransa Els gejag op Westerford dit baie geniet en lekker gekuier.
Dit is nie 5* nie maar ordentlike skoon fasiliteite wat meer gebaseer is op selfhelp. Dit is ook meer n bees as jagplaas met genoeg varke, rooibok en koedoe.
Nico is baie hulpvaardig, het jagters uitgevat, help laai en weer gaan haal. Slagfasiliteite voldoende en slagter werk skoon en netjies. Hy het ook nooit ingemeng en jou drumpel deurgetrap nie.
Ek weet nie wat julle verwag nie. Vir my was alles voldoende want ek hou van eenvoud wanneer ek gaan jag.
Die ablusie was altyd skoon, beddens netjies opgemaak en kamers skoon. So ook potte en panne. Ons warm water het vanaf n donkie gekom wat ons gestook het.
Die gidse was billik en het jou die inisiatief laat neem. Het ook met radios gewerk om Nico te roep as jy n bok geskiet het en of as daar n ander uitdaging opgeduik het. Daar was ook nie n probleem as jy alleen wou jag en met hom dit vooraf uitgeklaar het nie.
Ek sê weer behoeftes verskil, as jy wifi, sauna, swembad, TV verlang moet nie gaan nie. As jy egter privaatheid soek in die veld, lekker jag en op die voete jou bok wil jag sal jy nie teleurgesteld wees nie.
Ek was laas in 2014 daar want het verhuis na die Vrystaat. Ons jaggroepie oorweeg dit egter weer om besoek af te lê volgende jaar.
Dra my groete oor aan Nico en Fransa as hulle daar gaan jag.
Groete
Ferdi Bam
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Westerford, Swartwater
Maroelas, ek dink jy moet gougou daar vasmaak, anders is al die plekke gou geneem, na daai mooi resensie van Ferdi
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Westerford, Swartwater
Lyk my so ja!THOMAST wrote: Mon Mar 02, 2020 4:04 pm Maroelas, ek dink jy moet gougou daar vasmaak, anders is al die plekke gou geneem, na daai mooi resensie van Ferdi