Goeie dag almal
Ek is tans besig om my 243 te verander om meer gebruikers vriendelik te wees vir waarvoor ek hom gebruik. My daaglikse saamry geweer waarmee ek bokke en ongediertes skiet. Ek het 'n 6.5 Creed gekoop om mee kompetisies te skiet ens.
Die geweer se loop is 26.5" plus die silencer en heeltemal te lank om in my bakkie te pas.
Ek skiet tans 70gr Noslers teen 3445fps met S355. Deur die loop korter te maak gaan ek spoed verloor, nou my vraag is indien die loop verkort word van 26.5" na 24" of na 22" wat sal die spoed verlies wees is beide gevalle.
Ek luister graag.
Groete
243 Loop korter maak en die effek op spoed.
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 243 Loop korter maak en die effek op spoed.
24 inch barrel prediction is 3370 fps
22 inch barrel prediction is 3298 fps
20 inch barrel prediction is 3213 fps
22 inch barrel prediction is 3298 fps
20 inch barrel prediction is 3213 fps
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: 243 Loop korter maak en die effek op spoed.
22duim loop met klein silencer werk diep lekker vir 'n bakkie roer en teen 3300fps kan jy nie verkeerd gaan nie.
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: 243 Loop korter maak en die effek op spoed.
3300 is nie sleg nie. Wat sal die effek wees as ek die 243 laat ackley en die loop dan verkort soos genoem. Die toename in spoed. Die ackley proses behoort seker op te maak vir die verlies in spoed?
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 243 Loop korter maak en die effek op spoed.
If you Ackley then your node speed (for the same node as what you are currently achieving moves to 3560 fps with your 26.5 inch barrel.
22 inch then becomes +- 3390 fps
22 inch then becomes +- 3390 fps
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
geelslang
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Sat May 31, 2014 1:03 pm
Re: 243 Loop korter maak en die effek op spoed.
Dankie Dale. Dis presies wat ek wil hê.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3071
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: 243 Loop korter maak en die effek op spoed.
My 601mm 23 3/4 duim loop Tikka 243AI is met 70gr Varmegeddons op node met 44.5gr S355 teen 3547fps
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 243 Loop korter maak en die effek op spoed.
Geelslang
My 243 Ackley het van sy ma af gekom met n 20 duim loop. Deur hom te Ackley het ek basies presies dieselfde spoed(3475ft/sek) op die 70gr Noslers wat n standaard 243 met hulle op n 24 duim loop kry. Van al my oes/kopskiet roere bly hy my gunsteling.
Groetnis
Wouter