Lisensie kaartjie
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Lisensie kaartjie
My nuwe lisensie kaartjie vir Tikka gee die regte serial number ens, maar daar is sommer 2 keer glock ook ingedruk op die kaartjie. Gaan dit 'n probleem veroorsaak?
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 918
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Lisensie kaartjie
Ek sou ten minste die geweer probeer optel by die handelaar en daarna maar aansoek doen vir n regstelling. Ek sou sê die serial nommer en kaliber is die belangrikste.
-
Draegan
- Full Member

- Posts: 231
- Joined: Thu May 10, 2018 7:19 am
Re: Lisensie kaartjie
Ek sou ook probeer, dis minder irriterend om te wag vir 'n kaartjie as jy darem al die wapen het.musgrave270 wrote: Fri Feb 21, 2020 3:18 pm Ek sou ten minste die geweer probeer optel by die handelaar en daarna maar aansoek doen vir n regstelling. Ek sou sê die serial nommer en kaliber is die belangrikste.
Johan
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
CZ P07 Gen 2 - 9mm P
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lisensie kaartjie
My 7x64 Brenneke is so geskryf op die kaartjie. Die maak is 'n Vektor Bolt Action.
In werklikheid is dit 'n P14 aksie met 'n Vektor loop.
Ek het nog nie gesukkel om ammunisie te koop nie.
Skiet lekker met die opgeGlockde Tikka.
In werklikheid is dit 'n P14 aksie met 'n Vektor loop.
Ek het nog nie gesukkel om ammunisie te koop nie.
Skiet lekker met die opgeGlockde Tikka.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensie kaartjie
Dankie. Die roer le in my kluis. Ek gaan dan nie worry nie.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Lisensie kaartjie
Glock op 'n Tikka geweer se kaartjie. WTF 
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Lisensie kaartjie
Dink dit sal eers op grens 'n probleem kan wees, daar is hulle vol nonsens, als word deeglik bekyk.
Ek sou ook die wapen by my kry en dan verandering van inligting laat doen, dit is soos op die thread van Vuurwapen kaliber sertifikaat, jy sal wapensmid verslag moet kry(ek weet stupid!) en dan gaan ingee, dis sover ek weet is dit gratis.
Ek sou ook die wapen by my kry en dan verandering van inligting laat doen, dit is soos op die thread van Vuurwapen kaliber sertifikaat, jy sal wapensmid verslag moet kry(ek weet stupid!) en dan gaan ingee, dis sover ek weet is dit gratis.
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Lisensie kaartjie
Ek het gelyktydig aansoek gedoen vir 3 roere. Die persoon by die printer druk heel duidelik net 'n knoppie. Alles is reg op die kaartjie, behalwe by barrel make staan daar glock. Al die ander plekke se tikka. Serial nommer is ook reg.
Manne ons betaal daai persoon se salaris - hartseer
Manne ons betaal daai persoon se salaris - hartseer
