Ek was gelukkig om vroeg die jaar in die Hoedspruit omgewing te gaan jag. Met SAL se gemors was dit 'n lang rit uit die Kaap uit. Maar alles het gelukkig goed uitgewerk en die diere het saamgespeel.
Ek heg so paar fotos aan.
Hoedspruit jag 2020
-
Hammansdans
- Newbie

- Posts: 36
- Joined: Sat Jun 07, 2014 1:41 pm
Hoedspruit jag 2020
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Chris
CZ 270W
Sako 300WM
Savage LRP 260 Remington
Krieger 284 Win
Victrix 6mm XC
Broughton 300WSM
CZ 270W
Sako 300WM
Savage LRP 260 Remington
Krieger 284 Win
Victrix 6mm XC
Broughton 300WSM
-
Thunderhead
- Hero Member

- Posts: 512
- Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am
Re: Hoedspruit jag 2020
Baie geluk met die prag diere!
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Hoedspruit jag 2020
Paar mooi diere Chris, geluk.
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Hoedspruit jag 2020
Die Bybel se jy mag nie begeer nie Mooi diere
Geluk.
Geluk.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hoedspruit jag 2020
3 uitsonderlike diere vir een jag. Glo jy het gesweet om hulle te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Hoedspruit jag 2020
Chris, hoe het jy die eindproduk (vleis) terug in die kaap gekry?
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Hoedspruit jag 2020
Lekker man. Baie geluk en dankie vir die deel. Lekker om darem weer bietjie jag fotos te sien op Jaracal.
-
Dirk777
- Jr. Member

- Posts: 90
- Joined: Wed Dec 04, 2019 9:26 am
Re: Hoedspruit jag 2020
Chris, waarmee het jy geskiet?
HOWA .300WM
GLOCK 23 EDC
Smith and Wesson 15-22
FN FAL 7.62 x 51
FAIR 12br O/U
MAGTEC 12br
Taurus .375 Mag
Smith & Wesson .38 Special
CZ 6.35
BSA .22 long
GLOCK 23 EDC
Smith and Wesson 15-22
FN FAL 7.62 x 51
FAIR 12br O/U
MAGTEC 12br
Taurus .375 Mag
Smith & Wesson .38 Special
CZ 6.35
BSA .22 long
- tau
- Hero Member

- Posts: 3942
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Hoedspruit jag 2020
Geluk !!! drie baie mooi diere. Die kudu is natuurlik vir my die mooiste!!
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.

