Nuwe Lid
-
Rambo
- Jr. Member

- Posts: 68
- Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm
Nuwe Lid
Hello aan almal... Ek is al 'n rukkie net besig om deur die forum te lees... maar dit is nou tyd om saam te gesels!
Ek roep al so rukkie na vlekkie met 'n Critter call... gebruik nie tans enige elektroniese roeper nie. Maar my taal met die fluitjie is nog beperk.
As daar 'n paar manne is wat in die omgewing kan... sou dit lekker wees om die taal beter te leer praat!

Last edited by Rambo on Wed Jul 20, 2011 1:45 pm, edited 1 time in total.
303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Nuwe Lid
Hoezit Rambo,
Welkom! kyk bietjie rond, jou broer Riempies is ook hier.
Groete,
Eugene
Welkom! kyk bietjie rond, jou broer Riempies is ook hier.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
2.1
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Jul 05, 2011 12:49 pm
Re: Nuwe Lid
WelkomRambo wrote: Hello aan almal... Ek is al 'n rukkie net besig om deur die forum te lees... maar dit is nou tyd om saam te gesels!
Ek roep al so rukkie na vlekkie met 'n Critter call... gebruik nie tans enige elektroniese roeper nie. Maar my taal met die fluitjie is nog beperk.
As daar 'n paar manne is wat in die omgewing kan... sou dit lekker wees om die taal beter te leer praat!
Vra gerus, hier is baie mense wat baie kennis dra.
Groete
- Dewie
- Full Member

- Posts: 186
- Joined: Fri Jul 01, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe Lid
Hallo oom Rambo
Baie welkom geniet dit
Dewie
Baie welkom geniet dit
Dewie
Brno .308
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
Howa .243
Brno .22
Gammo CFX
VMAX
Nosler Ballistic Tip
Barnes Tiped TSX
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Nuwe Lid
Baie welkom Rambo!
- Jaco Swart
- Hero Member

- Posts: 804
- Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Rambo..
Hoop jy geniet.
As jy miskien vir Rocky sien, laat weet hom hy skuld my 'n paar rand.
Groetnis
Hoop jy geniet.
As jy miskien vir Rocky sien, laat weet hom hy skuld my 'n paar rand.
Groetnis
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Rustenburg
Noord-Wes
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Nuwe Lid
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Rambo!! Onthou net - die meeste manne op die forum is nie Rambo's nie!

Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- Hugov
- Hero Member

- Posts: 684
- Joined: Thu May 26, 2011 8:06 am
Re: Nuwe Lid
baie welkom!!!
Geniet hom
Cheers H
Geniet hom
Cheers H
9mm Beretta. .40 S&W Sig Sauer SP 2022. 44 Magnum Taurus. 22-250 Savage VLP DBM 1:9 . 25-06 Voere. 30-06 Brno. 300 WSM Savage . 416 Ruger Alaskan. Armed Gladiator 12 boor pomp aksie
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Nuwe Lid
ek wou jou nou baie akkies gebyt het oor daai naam, maar ek dink ons gaan van jou hou. waar in die wereld is jy. as jy naby my is is jy enige tyd welkom los net daai moerse rambo mes en boog by die huis , hier skiet ons sommer die goed dood
. laat weet of jy naby is
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- prohunt
- Hero Member

- Posts: 836
- Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Nuwe Lid
Welkom en geniet dit
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Nuwe Lid
Rambo
Welkom, haal sommer jou bazooka uit en gooi tanne manne met hom
Blok
Welkom, haal sommer jou bazooka uit en gooi tanne manne met hom
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Nuwe Lid
welkom rambo
geniet dit hier mater
geniet dit hier mater
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Nuwe Lid
hallo oom rambo
geniet dit hier
my pa het dieselfte 270 BRNO de lux!!!
groete
BLOUVALKIE
geniet dit hier
my pa het dieselfte 270 BRNO de lux!!!
groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270