Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post Reply
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Jagbehep
Ek en n vriend ry more oggend 4uur,Blok kan nie saam kom nie. Ek wag nog vir ko?rdinate,skakel my asb 0741495711. Ons sal nie hierdie keer ooslaap nie.
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

ok, ek ry maar solank en sien julle more. dalk kom ek metn vark terug.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Is die manne al daar???????????

Hoeveel varke het al geval?????
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Jul moet maar wag vir die foto
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Ons wag nou al heel dag in spanning.  :)
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Kalahari
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Kalahari »

Die manne het seker soveel varke geskiet dat hulle nie die varke ingepas kry op die foto nie ;D
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Manne
Ek het die dag van my lewe gehad,uit die boeke uit. Jagbehep het uit sy pad uit gegaan om dit vir ons dit erg lekker te maak. Nogmaals baie dankie. Veilig by die huis. Nag ou grote!
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Willie, bly om te sien julle is veilig terug.

voor ek verder oor die dag vertel moet ek eers my plig doen en vir Willie plegtig omverskoning vra. hoekom?  want ek het gese hy is n moffie wat nie sal kom varke skiet nie!  Willie en sy vriend Seun en Willie se jagmal seun J.C was al 7 uur saterdag more in my huis.   ek was regftig bly om te sien daar is n jongman ook by en dan het hy nog sulke goeie maniere soos J.C.

ons het koffie gedrink en plaas toe gery.  ons was nie ver op die pad uit nie toe sien Seun al langs die pad varke staan. nie lank op die plaas nie en 2 jong varke wat lekker uit die voerbakke uit eet gee vir Seun n kans met sy 303. ek moet se een van die mooiste 303's wat ek nog gesien het. die skoot is egter mis en ek en seun skiet toe sommer nog so n paar skopte in die hardloop agter hulle aan.

nou is dit Willie se beurt, en na so n paar draaie stop ons by n pan wat toegegroei is vir n blaaskans.  ek voel toe egter dat voordat ons nou lekker begin gesels moet willie net eers die vark skiet wat aan die kant van die pan staan.  dis n perfekte skoot en dus duidelik dat Willie en sy 308 mekaar goed verstaan.

nog so draai of twee gery en toe huistoe om die sprinbokke teen die wallabies tekyk. ons kon maar eerder verder gejag het as ons geweet het die sprinbokke gaan nie opdaag vir die toets nie.

op die volgende plaas kry ons 6 varke maar kon net nie n skoot in kry nie.

dit was n heerlike dag en hoop daai vark smaak so lekker as wat die ondervinding vir my was.


Willie  en J.C by die vark. daai is nou mooi vleis.  totaal vir die varke gesien op die 2 plase vir die dag:  11.
[img width=560 height=420]http://i775.photobucket.com/albums/yy34 ... C00414.jpg[/img]
Last edited by James Wilson on Sun Jul 24, 2011 11:43 am, edited 1 time in total.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Manne baie geluk met julle varkie, smaak my julle en Jagbehep het die dag terdee geniet. So bly om te sien daars darem vir my ook nog n varkie oor. :laugh: :laugh:

Hel ek kannie meer wag om by die huis te kom nie  :'( :'(
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Jagbehep
Jong ja,ek weet nie waar om te begin nie. Weereens baie dankie vir n ongelooflike lekker dag,JC kan nie uitgepraat raak hieroor nie,hy wil net weet of ons weer na oom James toe kan gaan en wanneer?? Kan jy asb vir my jou bankbesonderhede sms sodat ek darem net n deel van die petrolgeld vir die twee bakkies kan bydra,ek weet jy het gese alles is op die huis maar dit werk nie in my boekkies so nie,jy het soveel moeite gedoen om dit vir ons lekker te maak. Toe ek by jou hek instap het ek geweet ons gaan goed oor die weg kom want daar het n 4x4 NISSAN in die driveway gestaan. Weereens dankie vir jou tyd en moeite en ek hoop ons kan gou weer so maak.
Groette
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Janee n NISSAN tel al klaar punte.

PAC smaak my julle het dit vreeslik geniet en vir die knapie was dit n hengse ervaring, was dit sy eerste jagtrip? Ek sien nie dat hy ook skietkans gekry het nie.

Weereens geluk met julle varkie, lekker size daai.
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

DawidDit was nie sy eerste jag nie,hy gaan bitter min saam want ek het altyd n verskoning maar nadat ek gister gesien het hoe hy dit geniet het,het ek besef dat ek hom te nakom en besluit dat hy nou meer moet saam. Hy het ongelukkig nie n skoot gekry nie maar sy groot dag sal kom,hy het darm al op 7jarige ouderdom n RW blesbok geklop.
PAC
NS: Dit was gister "OOR" lekker! ;D ;D ;D ;D
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Willie, ek wou vir jou banbesonderhede gestuur het, maar die bank se my rekening is vol! so ek kannie nou nog depositos vat nie ;)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Problem Animal Control
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 385
Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Problem Animal Control »

Jagbehep
Dan sal jy maar moet vat wat jy volgende keer kry ;D. Het jy al n lading uitgewerk vir daai pitte wat ek jou gegee het?

Manne
Is daar van julle wat na Jagbehep se naweek toe gaan????? Kry vir julle .338 Lapuas,die laaste varke wat ons Saterdag gesien het,het so + - 1500m gestaan en koggel. Glo my vry,ek het meer as een keer gewens my ou betroubaar (.308) kan so ver skiet as wat ek deur die Lynx vir hulle geloer het. :(

PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223

Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Jagbehep! wrote: Willie, ek wou vir jou banbesonderhede gestuur het, maar die bank se my rekening is vol! so ek kannie nou nog depositos vat nie ;)

Ou breg gat.  :laugh: :laugh: :laugh:
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

Dawid wrote:
Jagbehep! wrote: Willie, ek wou vir jou banbesonderhede gestuur het, maar die bank se my rekening is vol! so ek kannie nou nog depositos vat nie ;)

Ou breg gat.  :laugh: :laugh: :laugh:
Dawid dis nie die volle verhaal nie, Willie het vir my 100 punte gebring. nie watse soort nie LAPUA's!!!!!  :o  so as hy my bankrekening wil he vir petrolgeld dan wil ek sy banrekining he om die punte te betaal :angel:

so nou los ek dit maar want ek weet ek gaan moet inbetaal ;)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

Jagbehep dan stem ek volkome saam met jou.  :laugh: :laugh:
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Wiehan111 »

Gepraat van Spanjaarde!

Op die jag plaas waar ons geskiet het die jaar was daar voor ons 'n groep spanjaarde, hul het 130 vlak varke geskiet, ek meen dis darm bietjie onnodig... >:(
Dan moet ons maar klaar kom met die kleintjies...
Groete
25-06 Savage Tactical
User avatar
Dawid
Hero Member
Hero Member
Posts: 1079
Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Dawid »

130 Varke......... Om mee te wat??????????

Dis in my oe gekkigheid
IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER

9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by JPS »

Man waar ons verlede naweek gejag het het ook groep Spanjaarde wat 150 varke wil kom skiet!

Ek verstaan die boer in vrystaat ens wil ontslae raak oor die skade wat die otterjasies aanrig. "Juis hoekom ons Jagbehep moet gaan help in September". Maar in die Bosveld 150! Nee wat dit maak my redelik m@erig. Waar is die volhoubare benutting daarin?

Groete
JP
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by James Wilson »

ek dink die vrystaat se boere gaan met die spanjaarde reg kom nie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Wiehan111
Full Member
Full Member
Posts: 147
Joined: Sun Sep 12, 2010 6:26 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by Wiehan111 »

David

Ek stem saam, hul vat lyk my net die tande van die varke, maar dis 'n teleurstelling

Groete
25-06 Savage Tactical
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by .::Alwyn-U::. »

Sjoe ek wonder wats die rekening na 130-150 varke :'(
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1239
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by spekieries »

Jagters, gmmphf! Blerrie slagters as jy my vra. En die eienaar, boer, PH wat dit toelaat?
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Varke begin oorneem in die Vrystaat!

Post by JPS »

My punt exactly.
Post Reply