NRL22 - Bloemfontein

Enige kompetisie wat die forum mag aanbied/An competitions running at the moment
Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

NRL22 - Bloemfontein

Post by Geno »

Ek beplan om 'n NRL22 kompetisie hier rondom Bloemfontein aan te bied.
Dis 'n baie lekker skietformaat en ons gaan kyk om paar lekker pryse op te sit.
Dit kos ook nie 'n klomp geld nie. 50x .22LR patrone en 'n kleinerige inskrywinsfooi, dan kan jy laat waai. Vrouens en kinders kan ook saam skiet sonder pressure.
100yd maksimum afstand.
As jy belangstel, join die whatsapp groep deur my n boodskap te stuur op 0825354100. Daar gaan slegs info deurgegee word en chat word oopgemaak so paar weke voor die skiet datum:

https://nrl22.org/faq/

https://www.youtube.com/watch?v=NRBDLa7Mz54

Groete
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Arnold »

Baie cool om te sien die ding groei so!

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Sangoma (IAN)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1320
Joined: Thu Dec 26, 2013 9:18 am

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Sangoma (IAN) »

En hier is een bef0kte .22 NRL geweer vir die manne met vet beursies!

https://vudoogunworks.com/action/patent ... er-action/
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Geno »

More.
Ons whatsapp groep is oorgeneem en gespam deur poolse prostitute, so ek gaan nie weer n link plaas nie.
Ek het n nuwe groep geskep. Stuur my asb n whatsapp op 0825354100 om te join.
Goed, beter, 6millimeter!
Pinkes
Hero Member
Hero Member
Posts: 1218
Joined: Wed Jan 30, 2013 11:04 am

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Pinkes »

Kan jy my asb op die oorspronklike groep sit.... ++>:
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13524
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Capt. Yoda »

Hahahahaha
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
ChristoK
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Sun Oct 08, 2017 11:11 pm

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by ChristoK »

Pinkes wrote: Fri Dec 06, 2019 11:38 am Kan jy my asb op die oorspronklike groep sit.... ++>:
++>: ++>:
BRNO ZKK 600 30-06
BRNO 8x57
Howa 6.5 Creedmoor
Troy SPC A3
H&K P30
Beretta SP1 Field
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Geno »

Ok ek het die baan gesien en dis bitter netjies.

https://www.easclub.co.za/directions/

Hoe voel julle oor skiet op 'n Vrydag aand? Ek beplan die 14 Februarie.
As nie genoeg belangstelling nie doen ons dit Saterdag die 15de.

Kostes sal wees R130 per skut wat gaan vir die huur van die baan, baanfooi vir elke skut en om nog teikenstelle aan te skaf sodat ons in die toekoms al 5 bane gelyk kan opsit en vinniger kan klaar skiet.
Daar is braaiers en ek sal hout voorsien en vuur maak vir n kuier na die tyd.
Daar is n lekker area agter die skietpunt vir toeskouers.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Geno »

Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Dezman
Full Member
Full Member
Posts: 111
Joined: Tue Jul 11, 2017 6:23 pm

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Dezman »

Gaan lekker wees. Thanks vir die moeite Geno!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Geno »

Sien julle more!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Frederik »

Geniet dit julle.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Gawie(13mm) »

Neem mooi kiekies en videos.
Ons is almal vrek nuuskierig en gatvol om net die "Long range shooters of Utah" te sien op Utube.
Al wat ons hoor is: "Impact!!!!"
Sal graag wil hoor: "Da @a@ hy!"
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Pumarais »

User avatar
Smitstertjies
Hero Member
Hero Member
Posts: 1988
Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Smitstertjies »

Gawie(13mm) wrote:Neem mooi kiekies en videos.
Ons is almal vrek nuuskierig en gatvol om net die "Long range shooters of Utah" te sien op Utube.
Al wat ons hoor is: "Impact!!!!"
Sal graag wil hoor: "Da @a@ hy!"
ImageImageImageImage


Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Geno »

More.
Dit was 'n bitter lekker skiet en baie uitdagend vir almal!
Daar is 'n paar manne en dames wat regtig die ding verstaan en ek kan sien dat dit 'n lekker resies gaan wees einde van die jaar toe.
Ek gee die datum deur vir die Maart skiet sodra ek hom het.

Fotos (Dankie Ben)
https://www.facebook.com/pg/legionnaire ... 3853738578

Uitslae:
Image
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Pumarais »

Geno is daar ñ beperking op gewere se gewig ens. Kan bv ek met my Match 54 of 2013 die NRL skiet? Hulle is beide enkelskoot!
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Geno »

Ons skiet almal in een wapenklas.
Daar het gister n man geskiet saam ons met so n Match54 en hy het gekook! Nico Roets. Hy moes egter vroeg huistoe ry.
Indien jy die 10 skote binne 120sekondes kan skiet, is jy reg!

Sent from my SM-N975F using Tapatalk

Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Frederik »

Is Nico Roets van PTA af?
Last edited by Frederik on Sun Feb 16, 2020 1:48 pm, edited 2 times in total.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Geno »

Dis Oom Nic se seun. Hulle het gister deurgery om die skiet te kyk.

Sent from my SM-N975F using Tapatalk

Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Pumarais »

Dankie ek gaan biekie my anschutz afstof.
Dit lyk na ñ lekker nuwe skietsport!
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Hansieslim »

Pinkes wrote: Fri Dec 06, 2019 11:38 am Kan jy my asb op die oorspronklike groep sit.... ++>:
Ek nomineer hierdie post soalnk vir "Plasing van die jaar"
Baie skerp Pinkes!!!
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by joe rocket »

Hansieslim, wat se vir my jy sal jou linker klinker gee om op daardie groep te kom ;) .
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: NRL22 - Bloemfontein

Post by Hansieslim »

Nee eks fine...maar klink of Pinkes dalk 'n spaar klinker het om op te offer. Ek lag nou al weer van voor af.
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
Post Reply