Gunsmith op Oosrand
-
ablm468
Gunsmith op Oosrand
Manne ek sal graag wil hoor of julle manne 'n goeie geweersmid ken op die oosrand, het so paar dinge wat ek wil laat doen aan my roere. Hulp sal waardeer word.
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Gunsmith op Oosrand
Ry eerder so bietjie v?rder na PTA en maak gebruik van ARMS tel no: 012 3471918, of Andries Moller in Centurion 082 564 0426. Daar is een in die Oosrand (Springs) wat homself n geweersmidt noem wat ek nie eers n aambeel heen sal vat, hy gaan hom ook op foeter.
-
grumpy
Re: Gunsmith op Oosrand
Piet Breedt,
Stem saam met jou! Het k-k aangejaag met myne soos jy weet!
Sal nie eers my siek hond na hom vat na wat hy gedoen het. Hy dink hy is n geweersmeed maar hy moet maar liewer gate rond seil in die myn!!!!!!
Stem saam met jou! Het k-k aangejaag met myne soos jy weet!
-
ablm468
Re: Gunsmith op Oosrand
Pietskiet
Is Arms die ouens in Boksburg by Gun City? Het jy dalk nommers?
Is Arms die ouens in Boksburg by Gun City? Het jy dalk nommers?
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Gunsmith op Oosrand
Praat met Chad of Ken by Arms...
Chad is die werkswinkel bestuurder
Chad is die werkswinkel bestuurder
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
ablm468
Re: Gunsmith op Oosrand
Piet skiet
Ek was Vrydag by Arms, moet se ek is beindruk, die manne ken alles van gewere af ombouings ens.
Sal verseker my geweer daar laat regmaak. Pryse is ook redelik.
Ek was Vrydag by Arms, moet se ek is beindruk, die manne ken alles van gewere af ombouings ens.
Sal verseker my geweer daar laat regmaak. Pryse is ook redelik.