Kort hulp vir die koop van telleskoop.

Post Reply
wynboer
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Sat Jul 02, 2011 1:10 am

Kort hulp vir die koop van telleskoop.

Post by wynboer »

Goeie naand. Ek is nuut hier op die forum so aangename kennis ek is Gideon.

Ek het ?n .243 musgrave en ek wil graag vir my ?n ander telleskoop op hom sit, die een wat op is is n ou RAM 4x40 wat daaityd saam met hom gekoop is in die laat 80?s.
Ek jag maar min(2 of 3 keer n jaar), want het vanjaar eers hom op my naam gekry. Maar die keure wat ek jag is dit maar in die karoo, en 2 uit 10 keer skiet ons in die nag.
Wat ek wil weet is watse teleskoop jul dink ek moet opsit ek sal so 5 na 6 duisend spandeur.  Ek het gekyk na n Nikon Monarch 4-16x42 Mill dot vir R4000. die ander is maar Leopold Vx1 4-12 x 40 Duplex vir R3400, Leopold Vx2 3-9X50 vir R4700.
Ek hou van die Mill dot, of is dit nie nodig nie en ek weet hul se die 50mm kop is better in die nag, maar ek skiet te min in die nag om dit teregverdig.
Kan iemand my dalk help met goeie raad ek weet te min en weet van jul weet beter.
Ek wil net nie vir n naam betaal nie en ek het nie voorkeure die maak teleskoope nie soek net waarde vir geld.

Groete Gideon
grumpy

Re: Kort hulp vir die koop van telleskoop.

Post by grumpy »

Naand Gideon. Welkom hier op die forum. Jy moet jouself voorstel daar by die voorportaal en ons jou hele lewe vertel jong! Maak net n grap. Ja, hier is ouens met baie en ek bedoel baie ondervinding. Ek weet Piet Breedt het toetse gedoen vir n seker naam teleskoop. Kyk maar hier op die gedeelte en jy sal dit sien.

Geniet dit hier want hier is ons een groot familie en almal deel hulle kennis met mekaar.

Johann
User avatar
Izak H
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 343
Joined: Sun Jun 14, 2009 9:38 am

Re: Kort hulp vir die koop van telleskoop.

Post by Izak H »

Naand Gideon

Welkom hier, gaan kyk onder teleskope daar sal jy baie antwoorde kry.

Izak
wynboer
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Sat Jul 02, 2011 1:10 am

Re: Kort hulp vir die koop van telleskoop.

Post by wynboer »

Ek het gister vir my 'n scope geen koop. 'n Leupold vx2 3-9x40 lr duplex, ek het eintlik gery op die 4-16x42 Nikon monarch te gaan koop maar toe lyk die Leupold beter vir my, ligter en meer kompak.
wynboer
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Sat Jul 02, 2011 1:10 am

Re: Kort hulp vir die koop van telleskoop.

Post by wynboer »

Dit is seker 'n baie DOM vraag, maar op hoeveel meter met ek my geweer instel.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Kort hulp vir die koop van telleskoop.

Post by Geno »

Gooi hom zero op 200m en jy's gewax.

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Kort hulp vir die koop van telleskoop.

Post by Hein M. »

wynboer wrote: Dit is seker 'n baie DOM vraag, maar op hoeveel meter met ek my geweer instel.
Dit hang af op watter afstande jy bereid is om te skiet...

Geleentheidsjagters  skiet feitlik alle wild op afstande nader as 200m.  Tensy jy jou skoot ken, is verder veldskote op lewende wesens riskant...

So, ja as jy in hierdie kategorie val (soos ek :D) sal ek hom op 180-200m zero.

Dis net my mening...

Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
wynboer
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Sat Jul 02, 2011 1:10 am

Re: Kort hulp vir die koop van telleskoop.

Post by wynboer »

Ek skiet n .243 winchester, jag in die karoo, en skiet seker maks op 200m. Die scope het 2 kollejies? So as ek zerro op 200m kan die kolleties seker help vir verder skote? maar dan met ek seker op n vergrooting besluit en daar op hou, want bv op 3X gaan die afstand tussen die kolletjies seker anders lys as op bv 9x.
User avatar
gideon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 69
Joined: Tue Jul 12, 2011 8:12 pm

Re: Kort hulp vir die koop van telleskoop.

Post by gideon »

Hallo Gideon ek is ook gideon.

Stem saam meeste manne 243 op 200m zero is net die ding.

geniet hom
wynboer
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Sat Jul 02, 2011 1:10 am

Re: Kort hulp vir die koop van telleskoop.

Post by wynboer »

Naand Gideon.
Ja ek gaan maar die naweek hom instel, as ek tyd kry maar ek sal moet, gaan een of ander tyd jag.
Dankie vir jul hulp

Groete Gideon
wynboer
Newbie
Newbie
Posts: 14
Joined: Sat Jul 02, 2011 1:10 am

Re: Kort hulp vir die koop van telleskoop.

Post by wynboer »

Hier is die telleskoop wat ek toe gekoop het.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
KalahariKlong
Hero Member
Hero Member
Posts: 890
Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am

Re: Kort hulp vir die koop van telleskoop.

Post by KalahariKlong »

Netjies man, ek hoop hy gaan sommer lekker fyn skiet.

KK
Only those who dare to fail greatly can ever achieve greatly
Post Reply