416 Rigby
- Gideon S
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Re: 416 Rigby
1. Alvar
2. Andries
3. Wouter Roets
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
9. Immelmanw
10.MichielC
11.JVT172
12.Kopskoot (nou't ek n regte een) Sako Safari
13.Andrew Tonkin
14.Thunderhead
15.Nico Oosthuizen
16. Smitstertjies
17.Doepie
18. Andy
19. Jaco V
20. Gerhard S (CFR?)
21. Desperatezulu
22. LJS
23. Africadee
24. Gideon S

- HoggerNaut
- Full Member

- Posts: 145
- Joined: Fri Jan 02, 2015 11:06 am
- Wynand_Deysel
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue Apr 14, 2015 9:09 am
Re: 416 Rigby
Goeie Middag Manne,
My lisensie is darem goedgekeur vir die nuutste toevoeging in die kluis!
Dit is n CZ 550 416 Rigby.
As iemand enige raad het vir die herlaai van die seun sal dit baie waardeer word, ek het vir my Norma doppe bestel.
Groete,

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.308 CZ 550 Predator
7.62x52 FN FAL
.416 Rigby CZ 550
7.62x52 FN FAL
.416 Rigby CZ 550
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 416 Rigby
Gaan loer onder Quick Load Herlaai en kyk watter inligting jy moet verskaf. Iemand behoort jou dan te help om op koers te kom.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 416 Rigby
Hallo Wynand. Ek herlaai vir my CZ 416 die volgende:
Barnes TSX 400gr
89 gr S365
CCI 250
TPL 92 mm
Spoed 2400vps uit 23 duim loop.
Dit is op maksimum druk. Ek het beter resultate met S365 as met S385 gekry.
Barnes TSX 400gr
89 gr S365
CCI 250
TPL 92 mm
Spoed 2400vps uit 23 duim loop.
Dit is op maksimum druk. Ek het beter resultate met S365 as met S385 gekry.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Wynand_Deysel
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Tue Apr 14, 2015 9:09 am
Re: 416 Rigby
Baie dankie vir die raad meneer! Ek het vir my Swift A frame punte bestel. Gaan moet n pakkie skouers ook bestel vir mooi lading ontwikkelingSmitstertjies wrote:Hallo Wynand. Ek herlaai vir my CZ 416 die volgende:
Barnes TSX 400gr
89 gr S365
CCI 250
TPL 92 mm
Spoed 2400vps uit 23 duim loop.
Dit is op maksimum druk. Ek het beter resultate met S365 as met S385 gekry.
.308 CZ 550 Predator
7.62x52 FN FAL
.416 Rigby CZ 550
7.62x52 FN FAL
.416 Rigby CZ 550
-
Desperatezulu
- Full Member

- Posts: 187
- Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm
Re: 416 Rigby
Kyk na my poste - ek het dieselfde roer en gebruik 400gr A-Frames en Norma doppe;-) Ek gebruik S385 en Federal 215 magnum primers. Skree as jy meer wil weet!
-
Africadee
- Jr. Member

- Posts: 73
- Joined: Thu Sep 17, 2015 6:13 pm
Re: 416 Rigby
Nog een.... CZ 550 MAGNUM LUX
Peregrine VRG3 400grein, 2380 f/s, S365 @ 88grein, Norma doppe, Federal Magnum primers, TPL 93 mm
Peregrine VRG3 400grein, 2380 f/s, S365 @ 88grein, Norma doppe, Federal Magnum primers, TPL 93 mm
CZ 550 Safari Magnum 416 Rigby
BRNO ZKK 600 30-06 Spr
Ruger Hawkeye Africa .375 Ruger
Remington 700 CDL SSFL 300 WSM
Remington 700 CDL SSFL 30-06 Spr
Savage Model 16 Weather Warrior 22-250 Rem
Savage Model 12 LRP 260 Rem
Sabatti Artemides O/U 12 Gauge

- PierrieT
- Full Member

- Posts: 193
- Joined: Sun Dec 18, 2016 6:51 pm
Re: 416 Rigby
1. Alvar
2. Andries
3. Wouter Roets
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
9. Immelmanw
10.MichielC
11.JVT172
12.Kopskoot (nou't ek n regte een) Sako Safari
13.Andrew Tonkin
14.Thunderhead
15.Nico Oosthuizen
16. Smitstertjies
17.Doepie
18. Andy
19. Jaco V
20. Gerhard S (CFR?)
21. Desperatezulu
22. LJS
23. Africadee
24. Gideon S
25. HoggerNaut
26. Wynand_Deysel
27. Africadee
28. PierrieT

Rem 700 300 WSM
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
Ruger 6.5 Creedmoor
Ruger 416 Rigby
Sauer 202 243 Win
Sauer 202 6.5x55
Sauer 202 6.5x57
Sauer 202 308 Win
Sauer 202 7mm Rem Mag
Sauer 202 300 Win Mag
Sauer 202 8x57
Sauer 202 9.3x62
Sauer 202 375 H&H
Truvelo 338 Lapua Big 5
Taurus 9mm
-
MDP
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sat Jan 18, 2020 9:07 pm
Re: 416 Rigby
Naand manne. Ek is nuut op die forum so verskoon asb as ek op die verkeerde thread post maar ek dag dis goed om te hoor by die ouens wat ervaring het met die kaliber (terloops, ek sien hier is baie lanklaas oor die .416 Rigby gesels).
Ek is opsoek na ‘n groot kaliber en het beide die .375 en .416 in my visier. My kop sê die .375 is ‘n praktiese besluit maar my hart hunker na die .416.
Die geweer sal meestal (seker maar soos dit vir meeste beskore is) vir nie gevaarlike grootwild gebruik word maar as dinge so uitwerk sou ek graag later buffel(s) wil jag. As dinge regtig in plek val sal ek graag eendag die ervaring wou beleef om olifant te skiet, maar dis nie hoekom ek koop nie. Ek besef die .375 is genoeg vir selfs buffel en ek vind die meeste opinies, wat die winkels waar ek al gaan loer het insluit, is om eerder na die .375 te kyk, maar die idee van ‘n .416 bly spook by my. Ek is nie te bekommerd oor skop nie. Ek besef beide is groot kalibers maar ek het op skool reeds met geleenthede met beide .375’s en .458 Lotts gejag (al is dit nou al baie jare gelede) so ek is vertroud dat ek met oefen hierdie sou baas raak.
‘n Paar vrae:
1. Is die .416 ook ‘n redelike veelsydige kaliber soos wat die .375 is? Veelsydig in die sin dat ek koedoe, blouwildebees, eland en ander medium tot groot wild spesies met hom sou wou jag. Ek het ‘n .243 so ek is nie van plan om lank te skiet nie wat ek weet die .375 toe in staat is.
2. Waarom moet ek eerder kyk na die .416 as die .375 ten spyte van wat meeste opinies sê?
3. Is die koste van amunisie soveel hoër met die .416 (ek sal self herlaai)? Hierdie word dikwels gebruik as ‘n rede om eerder vir die .375 te gaan.
4. Rem Mag vs Rigby? Aanvanklik was ek seker oor die rigby (ek sou waarskynlik die CZ roete gaan as ek een in die hande kan kry met reguit kolf) maar na ek na die .375 Model 70 Winchester gekyk het oorweeg ek die Remington Mag bloot oor die mooi afwerking van die Winchester. Sekere opinies is dat amunisie beskikbaarheid ‘n probleem kan wees.
Ek kan ook dalk noem dat ek betrokke is by die Noordwes Parke en dat ek in groot 5 areas kan uithelp as ‘rifle’ met werksgroepe as ek kwalifiseer en hiervoor voel die .416 ook net ‘n rapsie meer geskik is.
Dankie by voorbaat vir enige raad!

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 416 Rigby
Jy kan hom vir al daai toepassings gebruik. Ek jag ALS met my 404.
As jy eers aan die gang is is herlaaikoste baie dieselfde.
Koop die Rigby!
As jy eers aan die gang is is herlaaikoste baie dieselfde.
Koop die Rigby!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: 416 Rigby
Die veelsydigheid van n 416 Rigby word bepaal deur die teleskoop wat jy op hom sit. Iets met n 3-9 vergroting met goeie eye relief en quick detach ringe. Jy sal van vark tot olifant jag met hom.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
BigBoreFanatic
- Full Member

- Posts: 115
- Joined: Wed May 29, 2019 3:43 pm
Re: 416 Rigby
PierrieT wrote: Thu Dec 22, 2016 7:09 am 1. Alvar
2. Andries
3. Wouter Roets
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
9. Immelmanw
10.MichielC
11.JVT172
12.Kopskoot (nou't ek n regte een) Sako Safari
13.Andrew Tonkin
14.Thunderhead
15.Nico Oosthuizen
16. Smitstertjies
17.Doepie
18. Andy
19. Jaco V
20. Gerhard S (CFR?)
21. Desperatezulu
22. LJS
23. Africadee
24. Gideon S
25. HoggerNaut
26. Wynand_Deysel
27. Africadee
28. PierrieT
29. BigBoreFanatic
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 416 Rigby
MDP,
Die 416 Rigby is vergelykbaar soos motors jy kan 2 liter motor uit kom waar jy wil maar dit is lekkerder met 'n V8 hy kost net bietjie meer om te hardloop daardiee dop hou van kruit.
Maar soos genoem sit lekker glas op met QD mounts en jy kan ligter laai tot 300gr om verder en plater te jag as jy moet en dan 400gr vir die bos en groter goed. Dit is maar nou net lekker om iets te jag wat lekker groot gate maak.
Die 416 Rigby is vergelykbaar soos motors jy kan 2 liter motor uit kom waar jy wil maar dit is lekkerder met 'n V8 hy kost net bietjie meer om te hardloop daardiee dop hou van kruit.
Maar soos genoem sit lekker glas op met QD mounts en jy kan ligter laai tot 300gr om verder en plater te jag as jy moet en dan 400gr vir die bos en groter goed. Dit is maar nou net lekker om iets te jag wat lekker groot gate maak.
-
MDP
- Newbie

- Posts: 4
- Joined: Sat Jan 18, 2020 9:07 pm
Re: 416 Rigby
Dankie manne, ek waardeer die raad baie. Ek het geleun na die .416 toe maar besluit ek sal my laat lei deur ‘kan-nie-misloop’ winskopies sou een opduik en daar het so een opgekom op ‘n tweedehandse Winchester .375 wat beswaarlik meer as 10 skote deur die loop kan hê. Al wat beter sou wees as hierdie ‘deal’ is as dit nog .416 ook was.
-
U859798
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Tue May 01, 2018 1:57 pm
Re: 416 Rigby
1. Alvar
2. Andries
3. Wouter Roets
4. Iceman
5. James Wright
6. Rigby
7. Smiley
8. Sako Snob met 'n CZ (kopskoot)
9. Immelmanw
10.MichielC
11.JVT172
12.Kopskoot (nou't ek n regte een) Sako Safari
13.Andrew Tonkin
14.Thunderhead
15.Nico Oosthuizen
16. Smitstertjies
17.Doepie
18. Andy
19. Jaco V
20. Gerhard S (CFR?)
21. Desperatezulu
22. LJS
23. Africadee
24. Gideon S
25. HoggerNaut
26. Wynand_Deysel
27. Africadee
28. PierrieT
29. BigBoreFanatic
30. U859798
Paar jaar terug n CZ gekoop en het 'n blank gehad wat Kevin Healy toe vir my gepas het. Hoe meer jy met die kaliber skiet hoe meer wil jy met hom skiet!