Roep kursus 2020
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Roep kursus 2020
More,
Weet enigeen van enige roep kursusse wat in die Noord Vrystaat omgewing gaan wees vir 2020?
Baie dankie,
Roger!
Weet enigeen van enige roep kursusse wat in die Noord Vrystaat omgewing gaan wees vir 2020?
Baie dankie,
Roger!
Too many to mention ;-)
-
jagter77
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Tue Jul 05, 2016 8:47 pm
Re: Roep kursus 2020
Hi Roger
Where are you from? How many people do you have interested.
We are in Sasolburg also wanting to do a course. Maybe we can group.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Where are you from? How many people do you have interested.
We are in Sasolburg also wanting to do a course. Maybe we can group.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Roep kursus 2020
Hi,
We are near Hennenman, abou 165km from you.
We are two guys that want to do a few courses this year. If you do arrange anything, please keep us in mind.
Regards,
Roger!
We are near Hennenman, abou 165km from you.
We are two guys that want to do a few courses this year. If you do arrange anything, please keep us in mind.
Regards,
Roger!
jagter77 wrote: Mon Dec 30, 2019 12:47 pm Hi Roger
Where are you from? How many people do you have interested.
We are in Sasolburg also wanting to do a course. Maybe we can group.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Too many to mention ;-)
-
jagter77
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Tue Jul 05, 2016 8:47 pm
Re: Roep kursus 2020
Maak so. Ek het eers na ek ge post het gesien die post was in Afrikaans.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Roep kursus 2020
Ek’s in Gauteng maar sou ook so n kursus wou bywoon
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roep kursus 2020
Ek sal julle op hoogte hou van 'n kursus. Ek bied gewoonlik einde Februarie en/of vroeg Maart Kursusse aan. Die kursusse word gewoonlik op Philippolis gehou behalwe as daar meer as 8 kursusgangers is dan ry ek daarheen.
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Roep kursus 2020
Baie dankie, kom manne, reel asb een vir ons hier naby. Ons is twee, dalk 3 wat defnitief daar sal wees.jaracal wrote: Wed Jan 01, 2020 4:31 pm Ek sal julle op hoogte hou van 'n kursus. Ek bied gewoonlik einde Februarie en/of vroeg Maart Kursusse aan. Die kursusse word gewoonlik op Philippolis gehou behalwe as daar meer as 8 kursusgangers is dan ry ek daarheen.
Groete
0636722707 - whatsapp
Too many to mention ;-)
-
jagter77
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Tue Jul 05, 2016 8:47 pm
Re: Roep kursus 2020
Laat jou weet.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roep kursus 2020
Daar is 'n paar manne in Henneman se distrik wat ook belangstel in 'n kursus einde Jan begin Feb. Sal julle op hoogte hou. Indien daar nog manne is wat belang sou stel kan julle julle name hier neersit.
Koste beloop R1500-00 2 x etes ingesluit asook Roep CD en DVD. Kursus begin 08h00 en eindig om en by 22h00.
Datum sal later bekend gemaak word maar behoort of 18 Januarie of 8 Februarie wees.
groete
Heinrich
Koste beloop R1500-00 2 x etes ingesluit asook Roep CD en DVD. Kursus begin 08h00 en eindig om en by 22h00.
Datum sal later bekend gemaak word maar behoort of 18 Januarie of 8 Februarie wees.
groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Roep kursus 2020
As Henneman ‘n opsie is, dan sal dit makliker vir ons Valies wees as Philippolis. Eks verseker in.
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Roep kursus 2020
Dit sal great wees, ons is defnitief in. 8 Feb sal nog beter.jaracal wrote: Fri Jan 03, 2020 7:42 am Daar is 'n paar manne in Henneman se distrik wat ook belangstel in 'n kursus einde Jan begin Feb. Sal julle op hoogte hou. Indien daar nog manne is wat belang sou stel kan julle julle name hier neersit.
Koste beloop R1500-00 2 x etes ingesluit asook Roep CD en DVD. Kursus begin 08h00 en eindig om en by 22h00.
Datum sal later bekend gemaak word maar behoort of 18 Januarie of 8 Februarie wees.
groete
Heinrich
Too many to mention ;-)
-
Pieter 300wm
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 06, 2016 9:49 am
Re: Roep kursus 2020
Ek is ook in vir 8 Feb in Henneman
Glock 19 9mm
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
Rem 700 243AI
Sako 85 6.5x55 sweed
Winchester m70 300win mag
Howa 300prc
Benelli nova 12ga
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roep kursus 2020
Sal more met Willie op Henneman gesels en kyk of 8 Feb algemeen aanvaar kan word.
Heinrich
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Roep kursus 2020
Word waardeer, dankie!jaracal wrote: Mon Jan 06, 2020 8:44 pm Sal more met Willie op Henneman gesels en kyk of 8 Feb algemeen aanvaar kan word.
Heinrich
Too many to mention ;-)
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roep kursus 2020
Kursus sal op die 8ste Februarie voortgaan te Henneman.
Ek sal later verdere details deurgee.
Kontak my gerus op 0824944060 indien julle verdere inligting verlang. (WhatsApp gewoonlik die beste)
Groete
Ek sal later verdere details deurgee.
Kontak my gerus op 0824944060 indien julle verdere inligting verlang. (WhatsApp gewoonlik die beste)
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Roep kursus 2020
Wonderlik! WA gestuur, dankie
-
jagter77
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Tue Jul 05, 2016 8:47 pm
Re: Roep kursus 2020
Dankie baie
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roep kursus 2020
Julle Manne het 'n PM gekry.
Indien daar nog belangstelling in die kursus te Henneman op 8 Februarie 2020 is kontak my per Whatsapp - 0824944060.
Groete
Heinrich
Indien daar nog belangstelling in die kursus te Henneman op 8 Februarie 2020 is kontak my per Whatsapp - 0824944060.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: Roep kursus 2020
Kan. Nie. Wag. Nie!
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Roep kursus 2020
https://maps.google.com/?q=-27.837524,26.989754
Plek waar kursus gehou word.
My nommer indien julle vasbrand
0824944060
Plek waar kursus gehou word.
My nommer indien julle vasbrand
0824944060
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Roep kursus 2020
Sal met n ander geleentheid n kursus moet bywoon. Ek skiet SL in Potch more
Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk