Gun blue

Post Reply
ablm468

Gun blue

Post by ablm468 »

Ek het 'n tweedehandse Bruno .22 gekoop vir die astronomiese prys van R250, die geweertjie is nog mooi maar kort bietjie werk aan die gunblue. Sal graag raad vra van die kenners, is dit iets wat mens self kan doen of soek jy maar 'n geweersmid om dit vir jou te doen? Ek sien die winkels verkoop 'n kit waarmee mens jou roer kan gunblue, is die goed effektief?
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: Gun blue

Post by Beyers »

Koue blue is vir klein plekkies. Daar is seker erens 'n resppie op die internet. Die beste is om die manne wat kan dit te laat doen.
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Gun blue

Post by Cobus(Cobb) »

http://www.youtube.com/watch?v=LNrX9LFzjUU

daars nog paar ander ook,,,soek maar rond
Ek persoonlik stem saam met Beyers...koud vir klein touchups...

Post 'n foto voor en na die job, laat ons sien
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Gun blue

Post by blaser »

guncoat is lelik
ablm468

Re: Gun blue

Post by ablm468 »

Piet-Skiet wrote: Jy gan I wapen smid moet kry. I goedkooper en meer duursaame opsie is om hom telat guncoat.
Piet Skiet

Ek is dom met die goed, wat is guncoat?

Hansman
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Gun blue

Post by Geno »

Kan hulle dit in 'n camo-finish opsit?
Goed, beter, 6millimeter!
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Gun blue

Post by blaser »

dis n coat wat op gespry word en dan gebak word  is baie dun en kan nie  como finish gedoen word nie
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Gun blue

Post by Geno »

Ek sien ARMS doen Gunkote.
Hier is ook 'n camo wat hulle opsit, weet netnie of dit Gunkote is nie...
[img width=560 height=420]http://www.armsonline.co.za/images/camo_rif_005.jpg[/img]
Dit lyk nogal oulik, my 308 sal goed lyk so!

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Gun blue

Post by Jagtersdok »

Dit is dieselfde as powdercoating.

+ gelaaide verfpoeier korrels
- gelaaide metaal
Dit gaan dan in 'n bakoond in en word gesmelt/gebak en verhard.

As dit reg gedoen word is dit baie meer duursaam as gunblue, wat eintlik net baie vinnige roes proses is.
Dit kan camo gedoen word, die manne hier in SA het net nie lus vir die tyd en PT wat dit verg nie.

Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Gun blue

Post by Jagtersdok »

geno

Jys reg Arms doen Guncoat.
My 270 is deur hulle gedoen en die finnish is vir my baie mooier en smoother as wat my 243 sin is wat ek by hulle laat Blue het met matt finnish
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Gun blue

Post by blaser »

gun coat is n nat proses poudercoating is droog en is baie meer maklik om mee te werk 
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Gun blue

Post by BLOK »

Pryse wat vra hulle en hoe lank vat dit, ek sal virseker daai Howa 243 van my daar wil laat afgee.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Janjak
Hero Member
Hero Member
Posts: 529
Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm

Re: Gun blue

Post by Janjak »

Armtec doen ook die cera coating en ek dink hulle vra so R1000.
Hulle doen ook op enige oppervlak selfs die scope.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Gun blue

Post by Jagtersdok »

remington wrote: gun coat is n nat proses poudercoating is droog en is baie meer maklik om mee te werk 
Chad het die process wat hulle gebruik verduidelik as die dro? powdercoating process, dit is maar wat ek hier weergee en hoe my geweer lyk kan ek s?.
Daar is manne in VSA wat ook die process gebruik en as hulle dit camo effek gee doen hulle patching op die -gelaaide metaal
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: Gun blue

Post by blaser »

stem 100% saam dit lyk ook baie mooi
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Gun blue

Post by Jagtersdok »

BLOK wrote: Pryse wat vra hulle en hoe lank vat dit, ek sal virseker daai Howa 243 van my daar wil laat afgee.

Blok
Was laas R580 gewees, dieselfde as wat hulle vra vir blue
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Gun blue

Post by BLOK »

Dankie julle sal hulle kontak sodra die :police: my liksens goedkeur.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
ablm468

Re: Gun blue

Post by ablm468 »

Ek erken ek is beindruk met die guncote storie. Prys is ook nie te sleg nie, ek kan dit dalk oorweeg om van my ander roere ook so te maak.

Hansman
ablm468

Re: Gun blue

Post by ablm468 »

MAnne was Vrydag middag by arms oor iets anders. Hierdie is 'n smart workshop hoor, die manne kan enigiets daar doen. Hulle vra ongeveer R550 vir 'n Guncoat. Dit lyk amper soos gunblue, maar dit is 'n verf wat hulle oor jou geweer spuitverf en dan bak. Hy kan baie wrywing vat en is duursaam, ek oorweeg dit am al my roers te guncoat aangesien roes op die buitekan dan nie meer 'n issue sal wees nie.
Post Reply