Goeie naand...
Ek en Myburgh het so vinnige laaste draai in die ou jaar gemaak, ekt 'n jong Blouwildebeesbul geskiet en hy 'n mooi Blesbokram....kalibers gebruik was .308 en .223 en op beide kalibers was dit Sierra Gameking Spitzer 165gr op .308 en 55gr op .223
Hier is paar fotos.
Groetnis
Nog 'n lekker dag saam...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Nog 'n lekker dag saam...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Nog 'n lekker dag saam...
Maak jy alweer ons bekke kwyl. Hoe lyk die reënval daar waar julle gejag het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Nog 'n lekker dag saam...
Baie geluk julle.
Het die hond nie saam gegaan nie? Waar is die ketel op die vuur en windpomp fotos?
Het die hond nie saam gegaan nie? Waar is die ketel op die vuur en windpomp fotos?
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Nog 'n lekker dag saam...
Baie mooi,
Sien Sussie gaan ook binnekort 'n roer benodig
Sien Sussie gaan ook binnekort 'n roer benodig
