Naand almal.
Ek het die weeskind die naweek op die plaas opgetel. Voel te sleg dat hy moet vrek. Ek wil hoor of iemand dalk weet vir wie gee mens so iets. Of is daar dalk iemand in die Bredasdorp/Hermanus/caledon omgewing wat opsoek is na 'n nuwe troetel dier?
Groete Ben
Baba kolhaas
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Baba kolhaas
Foto
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Baba kolhaas
met oop oë kan hulle al plantmateriaal eet, kan kyk wat haas doen met melk met spuit voer.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Baba kolhaas
Ons het as kinders een op 'n plaas in die Molteno distrik gekry. Al die pad per trein na Durban geneem en hy het mooi groot begin word.
Skrik een oggend vir iets en hardloop uit in die straat en weg is hy. Sy wilde instink is baie sterk. Maak hom groot en laat hom los. Hy sal gou sy maters vind.
Skrik een oggend vir iets en hardloop uit in die straat en weg is hy. Sy wilde instink is baie sterk. Maak hom groot en laat hom los. Hy sal gou sy maters vind.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Baba kolhaas
Redelik moeilik om die ouens groot te kry, vrek gewoonlik van long ontsteking agv melk wat in longetjies kom.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1350
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Baba kolhaas
Party petshops hou poeiermelk aan vir klein honde en katte en so aan. Kyk of hulle nie dalk iets het vir die haas nie? Die ding is bitter oulik, netjies van jou om hom te probeer deurtrek.
- naas222
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Thu Oct 19, 2017 7:59 am
Re: Baba kolhaas
ben.. daai is al n groot hasie.. hy is groot genoeg laat hom gaan...hyt lankal op hou suip...
los hul eerder in veld hy.. ja hys oulik en all maar hy bly wild
los hul eerder in veld hy.. ja hys oulik en all maar hy bly wild
222 Sako
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie
3006 Ben Musgrave mod 83
12 Smith Wesson pomp aksie