Windpompkop tekoop

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
Johan04
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm

Windpompkop tekoop

Post by Johan04 »

Goeie dag

Ek het 'n nuwe 3.5m Poldaw windpompkop wat tekoop is. Dit is die voledeige kop met boute en al, was nog nooit gebruik nie. Die gat waar die windpomp staan het opgedroog en die kop is toe nooit geinstaleer nie. Wil graag R21000 hê. Het R26600 betaal. Koper moet self vir vervoer reel.

Groete

Johan
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 460
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Windpompkop tekoop

Post by Willie »

Johan
Die windpomp is minder bekend. Kan die kop op enige toring gesit word ? Kan bestaande pype/stange/silinder gebruik word ?
Groete
WIllem
Johan04
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 364
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm

Re: Windpompkop tekoop

Post by Johan04 »

Willem

Ja, die pompkop word in Villiers in die Vrystaat vervaardig. Dit werk sonder ratte en vervang net die bestaande kop. Bearings word gebruik in die kop en word jaarliks gegrease. Geen olie.
Als van die kop af ondertoe bly verder dieselfde.

Groete

Johan
Post Reply