Wapen dra op vakansie.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Wapen dra op vakansie.
Ek het al my dra-wapen saam gevat as ek gaan scuba-duik. Kon hom beslis nie in die voertuig los nie. Sit hom in 'n sterk ziplock sakkie in die BC. Ek moes net een gewig van my gewigbelt afhaal.
Die probleem op die strand is om hom weg te steek. Dis hoekom ek nie 'n speedo dra nie...
Die probleem op die strand is om hom weg te steek. Dis hoekom ek nie 'n speedo dra nie...
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Wapen dra op vakansie.
Ek bly hier in Mosselbaai al vir 26jaar en geniet die buite lewe. As jy strand toe gaan om te swem op die bekende strande, is dit nie nodig om jou wapen saam te dra nie. Hy gaan veiliger wees by jou verblyf of in jou voertuig.
Ek stem saam as jy vroeg oggend of laat nag gaan visvang of aas maak kan hy handig te pas kom.
Plekke om jou wapen naby te hou.
- In die hoek by Diazstrand, naby die klippe.
- Tussen Hartenbos mond en Kleinbrak mond.
- Verby Glentana se parkeer area.
- Danabaai 3de strand.
- Winkels toe - hier was n paar gevalle die laaste paar dae.
Om met hom te gaan swem... moet nie daai Transvaler wees nie - lol
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Wapen dra op vakansie.
'n Selfverdedigings handwapen is 'n stuk gereedskap, nie 'n erfstuk nie. Dra die ding, olie hom en skiet hom, en as hy op geroes is dan koop jy 'n nuwe een.
Hierdie ballon storie is nou net een te veel, ai toggie...
Hierdie ballon storie is nou net een te veel, ai toggie...
Last edited by LoopSoosStroop on Tue Dec 17, 2019 2:24 pm, edited 1 time in total.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 882
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Wapen dra op vakansie.
Jammer oor die Ballon storie oom, ek het maar gedeel wat ek gehoor het. Ek dra nie self 'n SD wapen nie, myne is net vir sport skiet. Ek het egter maar gedeel, iets wat moontlik kon werk.
Groete Ben
Groete Ben
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Wapen dra op vakansie.
Haha, no worries.
Passop net dalk dink die skurk nou eers jy is 'n hanswors met daai ballon.
Passop net dalk dink die skurk nou eers jy is 'n hanswors met daai ballon.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- tau
- Hero Member

- Posts: 3957
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wapen dra op vakansie.
Laat jy met 'n pistool strand toe moet gaan!!!!!! Van my pelle vang so met pistool in waders vis teen Macassar strand, daai skollies glip doodstil uit die duineveld agter jou en as jy jou kom kry staan hy met 'n mes teen jou nek.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Wapen dra op vakansie.
Ja dit is eintlik baie hartseer dat n mens nie eers meer kan visvang sonder dat jy die heeltyd oor jou skouer moet kyk nie.
Ek gaan maar my sakkie gebruik waarin ek my lures ens bere. Sal pistool in ziplok sakkie in hom sit as ek instap om te gooi en dan pistool uit sakkie haal en aan my dra as ek op die strand staan en wag vir n byt.
Hopelik vat n skollie nie n kans nie.

afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Wapen dra op vakansie.
Koop en gebruik die pistool wat die Navy seals mee uitgeryk word.
Ek belowe jou dat hulle swem en nog meer dinge doen met daai pistole aan hul sy of op hul bors en dat hy nog werk daarna.
Dit sal deesdae seker n Sig of iets wees.
In die verlede was dit n H&K.
Johan
Ek belowe jou dat hulle swem en nog meer dinge doen met daai pistole aan hul sy of op hul bors en dat hy nog werk daarna.
Dit sal deesdae seker n Sig of iets wees.
In die verlede was dit n H&K.
Johan
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Wapen dra op vakansie.
Hou net in gedagte, as operateurs se wapens 'moeg' raak kry hulle n nuwe een verniet.afrikanerbloed wrote: Thu Dec 19, 2019 1:38 pm Koop en gebruik die pistool wat die Navy seals mee uitgeryk word.
Ek belowe jou dat hulle swem en nog meer dinge doen met daai pistole aan hul sy of op hul bors en dat hy nog werk daarna.
Dit sal deesdae seker n Sig of iets wees.
In die verlede was dit n H&K.
Johan
Ons manne wat gemiddelde salarisse verdien kan nie so operate nie want dit kos baie geld en moet opgepas word!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
afrikanerbloed
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Sat Dec 10, 2011 2:07 pm
Re: Wapen dra op vakansie.
Hou net in gedagte, as operateurs se wapens 'moeg' raak kry hulle n nuwe een verniet.
Ons manne wat gemiddelde salarisse verdien kan nie so operate nie want dit kos baie geld en moet opgepas word!
[/quote]
Ek weet.
As dit maar net n perfekte wereld was.
Johan
Ons manne wat gemiddelde salarisse verdien kan nie so operate nie want dit kos baie geld en moet opgepas word!
[/quote]
As dit maar net n perfekte wereld was.
Johan
-
BandK
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Sun Aug 07, 2016 3:06 pm
Re: Wapen dra op vakansie.
Die ouens word ook nie wetlik verplig om “concealed” te dra nie.afrikanerbloed wrote:Koop en gebruik die pistool wat die Navy seals mee uitgeryk word.
Ek belowe jou dat hulle swem en nog meer dinge doen met daai pistole aan hul sy of op hul bors en dat hy nog werk daarna.
Dit sal deesdae seker n Sig of iets wees.
In die verlede was dit n H&K.
Johan
Dit is baie makliker om ‘n Sig P226, HK M23 of Beretta 92 oop en bloot te dra. Die nuwe Sig P320 is darem nie só bonkig nie.
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1875
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Wapen dra op vakansie.
'n Selfverdedigingswapen is baie soos 'n veiligheidsgordel of motorfiets valhelm. Mens dra hom net as jy weet jy gaan in 'n ongeluk beland... 
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Wapen dra op vakansie.
Ek dink ek was sopas ampern statistiek, maar gelukkig was ek wakker gewees.
Was besig om in rotspoele ( by haaibankies) te soek vir seekat. Toe ek daar aankom was daar niemand,maar ek het maar die heeltyd rondgekyk want daar is heelwat bosse ook.
Die volgende oomblik sien ek n swart man so 20m van my af op die klippe met n panga in die hand. Hy het dadelik op sy hurke gaan sit en na die water gekyk toe hy sien ek sien hom. Ek het dadelik begin weg beweeg en my hand in my rugsak gesit, toe die man dit sien het hy die pad gevat.
Ek dink nie die man was daar om seekat te vang met n panga nie.
Was besig om in rotspoele ( by haaibankies) te soek vir seekat. Toe ek daar aankom was daar niemand,maar ek het maar die heeltyd rondgekyk want daar is heelwat bosse ook.
Die volgende oomblik sien ek n swart man so 20m van my af op die klippe met n panga in die hand. Hy het dadelik op sy hurke gaan sit en na die water gekyk toe hy sien ek sien hom. Ek het dadelik begin weg beweeg en my hand in my rugsak gesit, toe die man dit sien het hy die pad gevat.
Ek dink nie die man was daar om seekat te vang met n panga nie.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Wapen dra op vakansie.
Wees wakker maters!
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
-
johans
- Hero Member

- Posts: 1446
- Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm
Re: Wapen dra op vakansie.
ons hou nou meer as 20jaar vakansie by kleinbrak.as die weer dit toelaat gaan ons elke dag strand toe.ek vat maar altyd my pistool saam in n zipplock sakkie en dan in n strandsak,ek of mamma bly maar altyd by die gazebo en hou oog oor die goed.sako 30-06 wrote: Wed Dec 18, 2019 9:26 am Ja dit is eintlik baie hartseer dat n mens nie eers meer kan visvang sonder dat jy die heeltyd oor jou skouer moet kyk nie.
Ek gaan maar my sakkie gebruik waarin ek my lures ens bere. Sal pistool in ziplok sakkie in hom sit as ek instap om te gooi en dan pistool uit sakkie haal en aan my dra as ek op die strand staan en wag vir n byt.
Hopelik vat n skollie nie n kans nie.
ek moet se ek dink nogsteeds kleinbrak en daai omgewing is van die veiligste plekke in die land,nog nooit het ek ongemaklik gevoel nie(selfs nie op black friday in die mall nie
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum