357
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
357
Hi, ekt nuwe gun gekry. 357 colt python.
Wat is lekker punte om te laai en teen watter ladings?
Dis n ses duim loop
Wat is lekker punte om te laai en teen watter ladings?
Dis n ses duim loop
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 357
Wil jy teiken skiet met hom?
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: 357
Herlaai Data:
MP200 4.0gr 148gr WC Lekker teiken skiet lading (38 special doppe werk hier mooi)
MP200 5.5gr Hael kapsule Gebruik No 9 hael -ek maak sommer altyd n 12br haelpatroon oop.
MP200 7.7gr 158gr Cast SWC of HP punte
S265 15.0gr 158gr Frontier FMJ of Hornady XTP
hoop jy kom reg
het die ladings by janjak gekry op die forum
MP200 4.0gr 148gr WC Lekker teiken skiet lading (38 special doppe werk hier mooi)
MP200 5.5gr Hael kapsule Gebruik No 9 hael -ek maak sommer altyd n 12br haelpatroon oop.
MP200 7.7gr 158gr Cast SWC of HP punte
S265 15.0gr 158gr Frontier FMJ of Hornady XTP
hoop jy kom reg
het die ladings by janjak gekry op die forum
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: 357
nee goed wat lewe. wil n bok skiet met die gun
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 357
Dankie vir die ladings pitsmit. Het gister heel toevallig vir my ook n 357 haasboud aangeskaf 
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: 357
ek sal dit so probeer dankie!
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: 357
armand en george
dis lekker rollies daai
as jy mis skiet ruk die wind van die koe?l die ou om
dis lekker rollies daai
as jy mis skiet ruk die wind van die koe?l die ou om
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 357
hahah ek het so lever action onlangs gekoop.. lekker speelding daai!
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: 357
moer lekker om meer te speel ook
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: 357
Ja ek het net al een keer met hom gespeel en toe weet ek, EK MOET SO EEN PROBEER KRY! 
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: 357
jap het julle al gejag bietjie met die goed?ekt al n klomp goed dood geskiet maar nog nooit gejag nie. ek doen boogjag ook maar wil iets oeit met die gun
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 357
Ek sal ook graag met my ne wil jag. Sal maar eers moet kyk hoe akuraat hy is,dis een van doe ouer model Taurusse met n 4 duim loop
Groetnis
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 357
George
Ek het destyds my Colt Trooper gelaai met S265. 15.0gr agter cast semi-wadcutters. Met die 6-duim loop is die S265 beter omdat die ontbrandingstyd langer is. Hy skop 'n moerse vlam uit as jy in die nag skiet...
Groetnis!
Hein
Ek het destyds my Colt Trooper gelaai met S265. 15.0gr agter cast semi-wadcutters. Met die 6-duim loop is die S265 beter omdat die ontbrandingstyd langer is. Hy skop 'n moerse vlam uit as jy in die nag skiet...
Groetnis!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: 357
Ek het 'n jong takbokram met 'n 4" Astra .357 gejag, die afstand, as ek reg onthou, was 58 meter en die skoot was skuins van voor af. Penetrasie was goed en daar was 'n goeie bloedspoor. Ek het 'n 170 gr cast SWC voor 'n gesellige lading MP200 gelaai.
Groete
Thinus
Groete
Thinus
-
George22250
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:54 pm
Re: 357
Dankie vir al die raad. Sal bietjie speel met dit as ek weer terug is. Vlieg nou nou Tanzania toe.
Besoek asb ook my webtuiste www.proselect.co.za
Dankie
Besoek asb ook my webtuiste www.proselect.co.za
Dankie