PH in die Vrystaat

Post Reply
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

PH in die Vrystaat

Post by Beretta »

Manne
Ek lees in die Beeld oor die Chinaman en die ph wat die renosters so skiet ek dink dit is siek ek hoop daardie ph en Chinaman kry ook hulle horings in hulle hande.Ek dink as jy jou naels byt gaan dit dieselfde efek he was maar net eers jou hande anders kan jy dalk kiem in die riem kry ;D
Groete
Beretta
Post Reply