Trofee Gemsbok

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
Tiny
Full Member
Full Member
Posts: 171
Joined: Wed Dec 23, 2009 10:37 pm

Re: Trofee Gemsbok

Post by Tiny »

Ja jis verskriklik naby, Alwyn.. Dankie Boesman..
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: Trofee Gemsbok

Post by Boesman »

  ;)
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Trofee Gemsbok

Post by .::Alwyn-U::. »

nee wag dis 2" :o.. jammer ekt verkeerd gelees! 2"is nogal iets as dit kom by nr1 en 2..
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: Trofee Gemsbok

Post by Lourens »

Manne ek probeer steeds hard om my oom (die PH wat die bok gejag het) in die hande te kry, daar is nie antwoord by sy huis nie seo ek reken hy is waarskynlik in die jagveld, sodra ek die storie en bietjie details het kom plaas ek dit hier!

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Trofee Gemsbok

Post by Jaco Swart »

Rooijakkals.

Jy laat ons wonder of dit regtig jou oom is? ;D ;D
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Post Reply