Hulp 25-06 Remington 110 grein eld x

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
Jessie
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm

Hulp 25-06 Remington 110 grein eld x

Post by Jessie »

Naand Menere

Sal waardeer as iemand kan help met my 25-06 wat die hoogste veilige node is. Het altyd 100 grein Sierra matchking geskiet maar kry niks in die hande en alles nou op en maar besluit om die hornady 110 grein eld x te probeer.

Kaliber: 25-06
Dop: sako
Dop vol: 68.28 grein
Twist: 1:10
Maks tpl: 81.65mm
Tpl gelaai: 80.40mm
Primer: cci 200
Kruit: s385 lott 17/18
Punt: 110 Hornady Eld x
Looplengte: 610mm

Spoed is gemeet met chrony 5 meter weg

51.70 grein 3025
52.20 grein 3071
53.00 grein 3136

Baie dankie
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: Hulp 25-06 Remington 110 grein eld x

Post by Dale SH »

Help us create a bullet file.
Measure the average length of 10 bullets
The smallest diameter of the boat tail and the length of the boat tail.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp 25-06 Remington 110 grein eld x

Post by tripodmvr »

Dale, will send you file.

51,1gr vir 3004vps met 52K psi druk. Die volgende node is oor maks druk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: Hulp 25-06 Remington 110 grein eld x

Post by Dale SH »

Thank you
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Jessie
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm

Re: Hulp 25-06 Remington 110 grein eld x

Post by Jessie »

Baie dankie Tripodmvr waardeer dit. Gehoop vir 'n bietjie meer spoed. Miskien oorweeg om 'n stadiger Kruit te gebruik.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp 25-06 Remington 110 grein eld x

Post by tripodmvr »

IMR7828 mag dalk die antwoord wees vir hoër spoed. Norma MRP doen ook nie sleg nie, maar druk bereken net kort van maks. VV N560 is net effens beter as MRP.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jessie
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm

Re: Hulp 25-06 Remington 110 grein eld x

Post by Jessie »

Baie dankie Tripodmvr vir die inligting. Sal die IMR 7828, Norma MRP of VV N560 by so 3100-3150 kan uitkom
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp 25-06 Remington 110 grein eld x

Post by tripodmvr »

VV en Norma oor die 3300vps
IMR7828 = 3280vps
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jessie
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm

Re: Hulp 25-06 Remington 110 grein eld x

Post by Jessie »

Beste Tripodmvr

Baie jammer om weer te pla. Ek het vanoggend 'n houer Norma MRP gekoop en gou vining geloer op hulle website maar hulle het nie 'n 110 grein punt nie. Het so paar somme gemaak. Gedink om 52.50, 53.00 en 53.50 grein te laai om spoed te meet. Wil net asseblief bevestig dat die drie ladings nog veilig is.

Baie dankie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp 25-06 Remington 110 grein eld x

Post by tripodmvr »

Vir nou moet jy die spoed/lading verhouding bekyk. Ek sou 52, 53 en 54gr ladings probeer en kyk dat die spoed nie baie meer as 3200vps is nie. Daar behoort so 70vps per grein verskil te wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jessie
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm

Re: Hulp 25-06 Remington 110 grein eld x

Post by Jessie »

Beste Tripodmvr

Ek eers die naweek kans gehad om die Norma MRP te gaan toets met die Hornady 110 grein ELD X. Het die volgende spoed gemeet.

52.00 grein - 3088 fps
53.00 grein - 3143
53.7 grein - 3185 fps

Gemeet met Chrony so 4.8m van loop. Jou hulp sal waardeer word.

Groete
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp 25-06 Remington 110 grein eld x

Post by tripodmvr »

Die brandtempo is baie hoog en dui op die koeël wat in die lande is. Die hoër tempo maak dat die nodespoed laer word. Met die TPL soos dit is, is die volgende syfers geldig.

51,3gr behoort naby 3055vps op die chrony te gee.
Die hoër node is by 3270vps op die chrony, maar is by maksimum druk. Jou keuse om dit te probeer. Begin by 55gr en gaan in 0,2gr inkremente op tot by die spoed. Kyk uit vir druktekens.

Die ander opsie is om 'n TPL van 78mm te probeer en sien of die spoed nie baie afneem nie. Gebruik weer 53,7gr. Dit sal die verkryging van die hoër node vergemaklik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jessie
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm

Re: Hulp 25-06 Remington 110 grein eld x

Post by Jessie »

Beste Tripodmvr

Ek het laas naweek gaan skiet en weer gemeet. Ek het die volgende gelaai:

54.50 en 80.40 TPL en gemiddeldes Van drie skote was 3176. Dus het die spoed bietjie afgekom van die eerste keer se meet met die Norma kruit. Die eerste keer wat Ek gemeet het met die Norma het 53.7 grein my gemiddeld 3185 gegee. Het vanoggend n vriend se chrony geleen om te bevestig. Ek het ook jou raad gevolg en die TPL verkort na 79.40mm maar dit het die werklik 'n verskil gemaak en die spoed gemeet in vergelyking met die vorige keer was basies dieselfde.

Die spoed vanoggend gemeet met my vriend se chrony

54.50 grein met 79.40mm TPL was 3177 wat basies dieselfde is as die vorige keer wat Ek gemeet het ook met 54.50 grein (3176).

Het ook 54.80 grein geskiet met 79.40 TPL en spoed was 3192.

Sal waardeer as jy kan help met die Nuwe spoedlesing op 54.50 en 54.80 grein en TPL van 79.40mm waar die hoogste node is en miskien die node voor die hoogste een.

Baie dankie
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hulp 25-06 Remington 110 grein eld x

Post by tripodmvr »

Die node wat jy nou na toe mik as die hoogste kan baie moontlik te hoë druk lewer. Lading van 56,8gr MRP vir spoed van 3300vps word daarvoor voorspel en druk op maks by 65K psi.

Die laer node is by 52,7 en 3077vps.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Jessie
Full Member
Full Member
Posts: 113
Joined: Sat Jan 17, 2015 1:46 pm

Re: Hulp 25-06 Remington 110 grein eld x

Post by Jessie »

Tripodmvr

Wil net baie dankie se. Kon eers weer vandag by skietbaan uitkom. Jou lad node berekening by 52.7 was op die merk. We're so baie dankie
Post Reply