Swak Knaldemper

User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by Jagtersdok »

Manne ek is nie 'n super spesialis op knaldempers nie, maar ek het my huiswerk glo ek deeglik op die gebied gedoen.

Die volgende wil ek amper as feitlik weergee, maar ek is nie regtig so arrogant nie, dus sal ek s? dat dit is wat ek self ervaar het, uit gevalle studies opgetel het en wat ander welbekende manne s? gelees het.

"n Goeie knaldemper sal die volgende eienskappe h?
1) Nooit akuraadheid verswak nie.
2) Moontlik akuraadheid verbeter.
3) Se skroefdraad en oplyning altyd 100% moet wees.
4) Genoeg effektiewe "baffles" in h? om die volgende te kan verrig
a) Minnimum van 60% recoil te verminder
b) Die Muzzle blast voldoende te demp, dat jy net die sonic boom hoor soos die projiektiel die klank grens breek

Nou as jou geweer se skroefdraad op die loop nie reg is nie gaan al die eienskappe van die KD vir pot bollie. Dit ges? is dit seker die maklikste ding om vas te stel, want jou gaan jou baffles binnekant nick en mens kan dit sien.

Jy moet seker maak dat die skroefdraad van die loop en die van die KD presies dieselfde is, nie een bv metric en die ander imperial of een is 1-13 en die ander 0.75-13 nie.

Jy behoort nie ladings te hoef aan te pas as jy KD opsit nie.want jy verleng nie die looplengte wat wringkrag van die projektiel ondervind nie, die stukkie deur die kd beweeg die koeel in vry lug. Dus wil ek ook by sy maak diie kd se gewig dat die ossilasie amplitude by die tromp nog minder sal wees. Dus behoort jy beter akuraadheid of tenminste dieslfde te kry. ( Hierdie was die bevinding van 57 gewere wat ek persoonlik ondervind, ander manne sin gesien, en ook gelees het, sonder een uitsondering.) Dus sal jou Sweetspot load nogsteeds jou sweetspot load bly.

Wat Mkonto betref sal ek my nie uitlaat oor die vakmanskap of werks etiek nie, ek het geen ondervinding van besigheid met die maatskappy nie.
Na van wat ek gelees het is my onafhanklike afleiding dat die produk wel foutief is. Dus sal ek werk maak van die saak en vir my ander kd soos bv Terminator aanskaf.
Ook die feit dat dit nou al die tweede klagte oor produk kwaliteit is sal ek myself nie insien om enigsins met die mense besigheid te doen nie.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Swak Knaldemper

Post by JACQUES BOTHA »

jAGTERSDOK
Ek sal graag minumum gewig wil byvoeg saamgelees met minimum aantal kamers met beste demp kombinasie .
Asook betroubaar bewys,,my eerste een van clarence ek dink dit was sy eerste een of tweede een wat hy gebou het skiet ek nogsteeds na 10 000 skote ongeveeer
Jacques
   
Shoot straight and tell the truth!
Danie Lombard .243

Re: Swak Knaldemper

Post by Danie Lombard .243 »

Nou toe nou.


Ek dink dit wat Jaco Swart se oor die verwysings wat hy gekry het spreek boek dele en stroop met dit wat Gideon ondervind. Gideon matter,  dit wil my voorkom asof jou demper 'n probleem het. Dit sal net 'n goeie ding wees as jy die demper kan terug neem na die vervaardiger toe en jy dus krediet kan kry vir jou produk siende dat dit vir almal hier lyk of die produk jou in die steek laat.


Ek hoop van harte dat jy reg kom met die frustasie. Jinne man, dit krap mens sommer om.

Hou ons asb. hoogte Gideon.

Danie
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by BLOK »

BLOK wrote: Gideon

Wil my voorkom jy het geldige rede vir ongelukkig wees, ek vertrou dit word spoedig opgelos. As ek net n ander klip in die bos kan gooi geniet die forum en besoek hom gereeld anders mag jy ook dalk soos Craig oor die kam geskeer word. Maw as jou probleem uitgesort is bly hier en geniet die forum dis n lekker plek en mense as jy hou van gewere en jag.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by Cobus(Cobb) »

Danie .243 wrote: . Hier is baie mense wat dempers maak is RSA. Almal is goed en werk goed, almal se werking is so te se dieselfde. Daar is tog twee tiepes wat volgens my uitstaan bo die ander en dit is die van Terminator en die van Gerrie Coetzee wat gemaak word deur Hansie. 
Danie
As my .22(liksens en roer)kom, wil ek ook 'n KD opsit,
Ek het GEEN kennis oor die goed nie maar uit die post het ek 1 ding geleer.......

Ek bel eerste vir Terminator en Gerrie Coetzee....nooit vir Mkonto nie...
Ek dink hy kon dalk die plasing gebruik het, om die probleem, en voriges, met skitterende "aftersale service" reg te gemaak het en dalk sy naam en toekomstige besigheid weer in ere te kon herstel.

Net my gedagtes

(Gideon, Jagbehep......maak mooi manne!!)
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
gideon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 69
Joined: Tue Jul 12, 2011 8:12 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by gideon »

jagbehep weet jy as mens vir maande al met die vervaardiger in 'n struweling betrokke is en jy lees hier op die forum dat soveel  manne het 'n derde betaal vir  hulle kd's en het  net lof  vir die goed. Kan jy seker verstaan as mens bietjie fyngevoelig is, ek vra onverskoning as jy my as ongeskik ervaar.

JacoS as ek net van die forum geweet het voor ek gekoop het sou ek beslis 'n terminator gekoop het. Ek dink dit is duidelik dat ek 'n fout gemaak het om die een te koop sal  dit maar as skoolgeld sien.

Danie baie dankie vir jou raad. Ek woon in Heidelberg GP Wil by jou weet  Die stelling dat mens ladings moet uitwerk vir 'n kd  Dit beteken dan dat vir 'n persoon wat nie herlaai nie die kans daar is dat die kd nie sal werk nie??? aangsien ladings aangepas moet word vir die kd. Ek herlaai so dit is nie vir my 'n probleem nie maar wat van die ou wat nie herlaai nie. is die gebruik van 'n kd dan net beperk tot manne wat herlaai "ek het soveel ladings uitgewerk vir hierdie kd met geen sukses nie" Ek het al aangedring om my geld terug te kry. In die laaste mail wat ek van Craig af gekry het was sy antwoord dat volgens my word die "sound and Recoil reduced" wat so is"   en dit is wat n kd moet doen. So volgens hom werk sy produk  Die akuraatheid moet ek uitsort deur Load development. En dit is dus nie sy probleem nie. Dis waar my vraag oor ladings vandaan kom


Ek is klaar met kanse vir die ding. As daar ander lede is wat naby bly en wil kyk of hulle die ding kan regkry asb kontak my dan kan jy hom toets.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by Jagtersdok »

Gideon

Lees weer mooi wat ek ges? het. Jy is nie veronderstel om nuwe ladings uit te werk nie. Al gebruik jy fabrieks ammo, sal 'n goeie kd nie jou akuraadheid verswak nie
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
gideon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 69
Joined: Tue Jul 12, 2011 8:12 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by gideon »

Jagtersdok: dit is my gevoel ook maar as jy dit in die vervaardiger se kop kan kry kan ek dalk my geld terug kry.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by Jagtersdok »

Man

daar is jou probleem, want dit is sy "loop hole" om nie die geld terug te gee nie. Vra maar vir Clarence van Terminator hy sal jou ook vertel wat ek jou ges? het.
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Danie Lombard .243

Re: Swak Knaldemper

Post by Danie Lombard .243 »

Gideon


Ek sluit aan by Jag dok oor jou vraag oor lading aanpas vir 'n demper, 'n lading moet nie aangepas vir word vir 'n demper nie, nie normaalweg nie.  Tog het ek al dit oor my pad gekry dat hier en daar 'n loop is wat vol twak is wat met een lading akkuraat skiet met die demper en weer lol sonder die demper, anders om ook al gekry. Maar dit is baie skaars. Ek het vroeg in my lewe geleer alles is moontlik in die lewe, en die lewe behandel mens soms maar skurf en sleg.

Jag dok praat waar, 'n demper is oor die algemeen iets wat 'n geweer laat beter skiet, meer akkuraat.

Daar blyk groot fout te wees met jou demper. Refund is die beste opsie vir jou Gideon.

Danie
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by Jagtersdok »

Soos danie s? daar is altyd iewers 'n uitsondering. Hier wat hy nou van praat leer ek weer van die eerste een, maar ek het baie respek vir Daan se kennis en integriteit so ek weet hy praat waar. Maar ook soos hy s? dit is absoluut die uitsondering
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by Pvdw »

Gideon ek het ook in my eerste pos gemeld dat ek met moeite onder 1" skiet met my 303 maar met die Terminator op met selfde ammo op dieselfde dag skiet ek en my laaitie (13) lag lag omder 1" op 100m by SAHARA skietbaan, en ja daar was getiues ;D ;D ;D
Work to live, don"t live to work
User avatar
gideon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 69
Joined: Tue Jul 12, 2011 8:12 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by gideon »

Pvdw

Ek het jou die eesrte keer geglo ;D ;D ;D ;D Dalk moet jou seun dit net vir ons bevestig net sy kant van die saak stel ;D ;D ;D

Net 'n grappie
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5124
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by Pvdw »

Gideon dis geen probleem nie, onhou net ek betaal sy sakgeld ;D ;D ;D ;) ;)

Watse kaliber geweer is dit waarmee jy so sukkel en weet jy watse sktoefdraad daarop gesny is???
Last edited by Pvdw on Thu Jul 21, 2011 8:34 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7553
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by Wouter Roets »

Hallo Gideon

Baie welkom hier om die jagtersvuur en hoop werklik jy gaan dit gate uit geniet!

Ek is bly jy en James het die hand vir mekaar gegee. James is n top ou en die bietjie wat ek van jou skrywes kon sien blyk jy van dieselfde stofasie gemaak te wees.

Wat Dok se is waar en jy kan maar ag slaan daarop. n Knaldemper moet defnetief of dieselfde of oor die algemeen beter resultate oplewer as sonder hom. Die kere waar daar wel n verskil is en die oplyning is reg kan jy maar die probleem gaan soek by n drukpunt of die moeiliker een jou aksie word onder spanning geplaas vanwee die groter druk op hom. mens kan dit amper sien as "marginal bedding". Kom maar daarop neer dat die bed van die aksie nie n probleem toon onder normale gebruik nie maar sodra die druk(wat maar afkomstig is van die adisionele gewig) vermeder die spanning en sodoende afekteer dit jou platvorm van die geweer. Daan min mense is bewus hiervan en dit is ook nie maklik om dit te bewys nie maar sodra die aksie gebed word stop die nonsens. My 30-06 het dit gedoen met sy oorspronklike loop en nadat ek hon gebed het einde van die drama. Onthou die loopnode kan nie verleng word deur enige voorwerp wat daarop gevoeg word nie. Knaldempers verklein net die osselasie vanwee die groter gewig. Ek herhaal maar net wat my geleerde vriend Dok al klaar gese het.

Gideon as die Mmkont kerel nie by sy produk kan staan deur n geldterug waarborg te eerbiedig nie moet hy maar die pak vat wat na sy kant toe kom van hierdie forum af. Hierdie forum is soos drank, hy verduur nie onreg nie! ;D Vat maar my raad en bestel by Clarence n Terminator en jy sal net gelukkig wees. Ek het ook n ander maak gehad maar het al nege van hulle met Terminators vervang.

Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by tripodmvr »

Was saam met Gideon toe hy sy laaste groepe geskiet het en hy maak erns met sy skiet. Wil saamstem dat mens kan vra vir terugbetaling as 'n produk nie voldoen aan sy vereistes nie. Hoop hy kan uitsluitsel en dan 'n bevredigende oplossing kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
gideon
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 69
Joined: Tue Jul 12, 2011 8:12 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by gideon »

Pvdw.

Dit is 'n 270AI.

Hi Wouter. ek hoor wat jy se maar as dit die fout is sal my geweer dit nie met enige kd doen nie? Dit sal beteken dat ek aan my geweer sal moet laat werk en dit wil ek nie doen nie. Hy skiet mooi sonder 'n kd.
Mal oor jou spelling ;D ;D ;D

Tripodmvr.
Hoop dit gaan goed. 'n Refund kan ek maar vergeet. Soos Wouter hom noem het dit duidelik gemaak dat hy nie my geld gaan terug gee nie.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Swak Knaldemper

Post by JACQUES BOTHA »

Danie243
As ek reg lees en jy nie ladings hoef uit te werk nie ..behoort meeste gewere met en sonder silincers dieselfde groepe te skiet nie altyd op dieselfde plek nie???
Ek stry nie maar op al my gewere sal ek as ek n nuwe silincer opsit na my groepe kyk en dan weer so .3 of .5 grein op en afgaan om net die beste groepe te kry....Ek glo jy kan met korter lope en dikker lope minder die effek te sien as met laang lope  en langer dun lope...WEEREENS MY MENING  en siening.. Silincer is hoofsaaklil vir MY GERIEF...NOMMER EEN  my ore en my recoil....As dit so was of is dat die gewig die hulp is dan kan jy mos net dukker en swaarder loop ook gebruik????
Ek het silincers op al my roere  ... Enige roer behoort te werk met n silincer gegewe al die ander belangrike dingetjies is reg en een van daai dingetjies is lading...ens ens.... van die .22 tot 308 ens. behalwe op een plankroer maar hy sal ooknog een kry...
Net my mening geleer uit my ondervinding en dalk is my geval een van die uitsonderinge..
Dis net my 25 06 wat met of sonder kd selfde plek skiet -- groepe verskil  min maar so min dat ek nie nodig het om ander lading te soek vir silincer nie...
In my geval beter sonder kd  net omdat ek tevrede is met die groepe soos dit is en nie met twee ladingfswil kerrrring nie...
2 dollar bydrae
groete
Jacques                     
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4596
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Swak Knaldemper

Post by James Wilson »

Gideon, teen die prys wat jy betaal het vir die kd moet jy die probleem nie los nie.  as jy alles probeer het en die vervaardiger so nog steeds hy gaan nie jou geld terug gee nie, dan sal ek dit sterk oorweeg om na die nuwe verbruikerswet te gebruik. die wet maak juis voorsiening vir n situasie soos joune.  enige besigheidsman wat sy sout werd is ken die wed, en as iemand vir jou bloot net se hy gaan nie vir jou jou geld terug gee nie en te hel met jou, dan is hy of oningelig of astrant. 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by .::Alwyn-U::. »

Jagbehep! wrote: Gideon, teen die prys wat jy betaal het vir die kd moet jy die probleem nie los nie.  as jy alles probeer het en die vervaardiger so nog steeds hy gaan nie jou geld terug gee nie, dan sal ek dit sterk oorweeg om na die nuwe verbruikerswet te gebruik. die wet maak juis voorsiening vir n situasie soos joune.  enige besigheidsman wat sy sout werd is ken die wed, en as iemand vir jou bloot net se hy gaan nie vir jou jou geld terug gee nie en te hel met jou, dan is hy of oningelig of astrant.   
+1! moet dit nie daar los nie... customers come first!
Mkonto

Re: Swak Knaldemper

Post by Mkonto »

Gentlemen,

I apologize for not being active on this site and thank you for the reminder that will change with immediate effect.

Regarding the silencers we make, and we make LOTS of them:

We make two types:

? The traditional ?can? type @ R1500.00 excluding fitting, 
? A reflex type (in standard weight) @ R3000.00 as well as a lightweight version @ R4000.00 (excluding fitting).

Our ?can? type typically does a 10DB reduction in sound and our reflex type does a 23 Db reduction in sound (based on a .308 WIN).

How does a silencer work?

There are essentially three basic ?noises? that need to be contained:

?The propellant burning or exploding.
?The implosion of air rushing back into the barrel in order to fill the partial vacuum collapse caused by the bullet exiting the barrel (this is by far the biggest noise).
?The projectile breaking the sound barrier.

A silencer?s objective is to reduce or eliminate the first two ?noises?; you have to live with the projectile breaking the sound barrier or use a subsonic load if you want to have little or no ?noise?.

It is important to note that a rifle typically shoots to a different point of impact with and without a silencer fitted due to the change in barrel harmonics i.e. the bullet typically exits the barrel at a different point of the barrel oscillation. All our silencers and repair work carry a 1 year limited liability warranty.

As to Gideon?s alleged problem:

I am aware that Gideon has a problem but it sounded to me that he has an ammunition problem and not a silencer problem.

The reason I say this is as follows:

?The silencer is reducing the ?noise? level as claimed by ourselves.
?The rifle groups well with the silencer fitted (from what I can recall it was under an inch), perhaps not as tight as Gideon would like, but none the less well, particularly for hunting purposes.

If the there was a problem with the silencer i.e. it was not grouping as a result of a bullet clipping (this would result in shots all over the place) or possibly a change in a point of impact each time it was removed and put back WE WOULD HAVE NO PROBLEM IN STEPPING UP TO THE TABLE AND RESOLVING THE PROBLEM AT NO COST TO THE CUSTOMER.

Gideon wanted us to develop a load for him, at no cost to himself, as he was unhappy with the sub minute groups he was obtaining with his preferred hand loaded ammunition. We informed him that this was not a service we offered as we did not have an ammunition manufactures permit.

In this case it is, in my opinion, an ammunition problem and Gideon will need to develop a load that his rifle likes with a silencer fitted to it as the barrel harmonics are very different when a silencer is fitted or not fitted. He will in all probability need to increase or decrease his powder charge, bullet and seating depth could well remain the same, in order to change the harmonic frequency of his barrel  thus enabling it to group as he would like it to. 

ARE WE TO BLAME OR DOES GIDEON NEED TO DEVELOP HIS LOAD?
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by Jaco Swart »

Graig.

Jy moet asb net weer deur al die posts lees.

Gideon se probleem is dat sy geweer SONDER die silencer 22mm groepe skiet en met die silencer , nadat hy hom baie styf moes vasdraai het, 'n 45mm groep geskiet.

Dus is hy nie gelukkig nie want sy groepe verdubbel met die silencer op.

Ook wat verder in vorige posts gese is , is dat die silencer nie veronderstel is om jou groepe te verander nie, en moet dit in werklikheid verbeter.Daar is wel die uitsondering op die reel  maar dit word baie selde aangetref.
Last edited by Jaco Swart on Fri Jul 22, 2011 11:48 am, edited 1 time in total.
JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
User avatar
tafjak
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2128
Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by tafjak »

Craig

Van wanneer af moet 'n man die geweer se "load" verander om knaldemper te kan gebruik? Wonderlik!

Jy is gou op jou perdjie as dit by kritiek op produkte van jou winkel kom. Gee antwoorde en nie verskonings nie. Maak dinge net soveel makliker en dan is daar meer tyd vir iets anders in die lewe.

Mooiloop
Mooiloop en Geseende Kersfees!
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 762
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by Witpietskiet »

Klink vir my na n wolhaar storie.

Ek het 4 gewere met KD' op, nog nie met 1 van hulle gesukkel met ladings nadat die KD's op gesit is nie, moet s? my gewere het met dieselfde ladings eintlik beter geskiet.

So ek verstaan nie lekker die storie van ladings oor uit werk nie. ???

Miskien is ek net bietjie stadig :-X
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Swak Knaldemper

Post by Jagtersdok »

WitPiet

Jy is nie stadig nie, dit is heel reg. Mens moenie nuwe ladings uitwerknie.

Wat Jaqcues s? dat hy miskiet net 0.3 of 0.5 gr aanpas is moontlik, maar ek het ook so rukkie terug op ander thread bewys dat as jy lading ontwikkeling  doen en jy werklik die sweetspot op die nr geslaan het, gaan dit geen verskil aan die groep maak of jy 0.5 gr op of af gaan nie.

Stefan fouche my ou vriend wou ook nie glo toe ek dit met hom deel nie en toe het hy dit met sy eie geweer gaan toets. Sy sweetspot lading gevat groep geskiet van 3, toe 3 van ek dink 0.3 gr minder en ook toe 0.3 gr meer, daar was geen verskil in die groepe nie mm of 2 dalk, toe verder gevat skiet groep van eenskoot met elke load om groep van 3 te kry, weereens geel verskil. Dus manne en hierdie gaan ek weergee as feir, miskien gaan iemand my kruisig daaroor maar as jou geweer se sweetspot X is sal dit X bly al sit jy KD op, al wanneer die kd die harmonic Frequency gaan beinvloed is wanneer die gewig die loop teen die kolf laat druk soos Wouter tereg ges? het en drukpunt veroorsaak. Andersins sal die KD net die golf amplitude beivloed en dit sal altyd positiewe uitwerking h? want die amplitude word kleiner
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Post Reply