Kort n klein kjeffertjie
-
Sekelbos
- Newbie

- Posts: 29
- Joined: Wed Jul 15, 2015 10:42 am
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Moet sê, ek stem ook vir die Yorkie, het self een ja, het al wolf honde gehad, maar niks kom by die Yorkie se gehoor en geloof nie!!
Harregatste hond wat ons nog ooit gehad het, en goudwerd vir ons.
Harregatste hond wat ons nog ooit gehad het, en goudwerd vir ons.
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Kort n klein kjeffertjie
Daai wit stoepk....kers, met die langhare. Hulle mis niks maar is irinterend knaend.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Johan, waar het jy die Yorkie gekry. Wil ook een aanskaf!JohanvB wrote: Mon Nov 11, 2019 4:15 pm Moet sê, ek stem ook vir die Yorkie, het self een ja, het al wolf honde gehad, maar niks kom by die Yorkie se gehoor en geloof nie!!
Harregatste hond wat ons nog ooit gehad het, en goudwerd vir ons.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2595
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
PWV wrote: Mon Nov 11, 2019 8:20 pmAi Oom, nee dit was 5 jaar terug hier in Bellville iewers, regtig nie meer die kontak nr nie.JohanvB wrote: Mon Nov 11, 2019 4:15 pm Moet sê, ek stem ook vir die Yorkie, het self een ja, het al wolf honde gehad, maar niks kom by die Yorkie se gehoor en geloof nie!!
Harregatste hond wat ons nog ooit gehad het, en goudwerd vir ons.
Johan, waar het jy die Yorkie gekry. Wil ook een aanskaf!
- Methos
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Kort n klein kjeffertjie
Dankie, Methos!
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2466
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: Kort n klein kjeffertjie
Met Yorkies moet mens dalk net mooi kyk na die bloedlyn en skete.....van hulle sukkel met kniegies waar die spiertjie oor die knie half af spring en as hulle dan hardloop dan lyk dit amper soos hassie se kind. Dit kos n pretty penny en 6 weke se baie min beweeg. Hulle is ook geneig tot allergie.
Ons twee is soos ons kinders en dink glad hulle is regte mensies.....wou die een glad leer bloedspoor vat vir boogjag maar die geweer gogga byt erger.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Ons twee is soos ons kinders en dink glad hulle is regte mensies.....wou die een glad leer bloedspoor vat vir boogjag maar die geweer gogga byt erger.
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
