6.5mm 156gn Berger eol

Post Reply
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

6.5mm 156gn Berger eol

Post by Eight »

Enige iemand n idee wanneer die Berger 156gn eol in 6.5mm hier by ons in SA beskikbaar gaan wees.
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 6.5mm 156gn Berger eol

Post by JPS »

Is al rukkie hier. Paar ouens wat hulle al skiet.

Maar nuwe besending het issue met permit as ek reg verstaan het. So kan dalk nog so paar weke wees voor daar weer is. Maar dalk is ons gelukkig.
Post Reply