Meateater - Netflix
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Meateater - Netflix
Ek is nou op Season 4. Is dit net ek of maak Rinella bietjie meer droog in hierdie season? Die kalkoen wat hy laat skiet het is die tweede keer wat hy nie heeltemal kophou met die skietwerk nie?
- henried
- Hero Member

- Posts: 2343
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Meateater - Netflix
Ek dink hy steek dalk net nie sy droog maak weg nie.Toxxyc wrote:Ek is nou op Season 4. Is dit net ek of maak Rinella bietjie meer droog in hierdie season? Die kalkoen wat hy laat skiet het is die tweede keer wat hy nie heeltemal kophou met die skietwerk nie?
Ek het nou na Solo HNTR op youtube begin kyk, geniet dit ook, hulle maak ook droog, maar wys dit nogsteeds.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Meateater - Netflix
Dis waar ja. Ek waardeer dat die nie "weggesteek" word nie, maar ek wonder net oor die man se opgewondenheid in hierdie seisoen. Soos in die episode met die kalkoene, dan sit hy saam met 'n vrou wat nog nooit gejag of geskiet het nie, en as die kalkoen verbygestap kom, heel rustig, dan druk hy haar vreeslik vir 'n skoot. Sy woorde is "shoot, shoot, shoot, shoot, shoot". Sy neem dan die skoot, duidelik ongemaklik, en eindig op in trane as sy nie die beste skoot plaas nie. Ek dink Steven moet net effens kalmeer...henried wrote:Ek dink hy steek dalk net nie sy droog maak weg nie.Toxxyc wrote:Ek is nou op Season 4. Is dit net ek of maak Rinella bietjie meer droog in hierdie season? Die kalkoen wat hy laat skiet het is die tweede keer wat hy nie heeltemal kophou met die skietwerk nie?
Ek het nou na Solo HNTR op youtube begin kyk, geniet dit ook, hulle maak ook droog, maar wys dit nogsteeds.
Ek is nogsteeds mal oor die series en dink dis 'n baie goeie uitbeelding van hoe die gemiddelde man se jagtogte ook maar gaan.
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Meateater - Netflix
Daar is twee Lekker episodes van Meateater op YouTube vir julle wat dit geniet. Een is oor Vis Skiet en en oor Elk jag. Geniet!
Sent from my iPad using Tapatalk
Sent from my iPad using Tapatalk
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Meateater - Netflix
Ek geniet dié reeks noggal. Ek het ook nou Winchester legends begin kyk op YouTube. Dit is nogal die kyk werd, of vir my in elk geval.
Groete Ben
Groete Ben
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Meateater - Netflix
Dankie, ek sal bietjie gaan loer!BenJacobs wrote:Ek geniet dié reeks noggal. Ek het ook nou Winchester legends begin kyk op YouTube. Dit is nogal die kyk werd, of vir my in elk geval.
Groete Ben
Sent from my iPhone using Tapatalk
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Meateater - Netflix
Hou ook baie van die show party keer raak dit so bietjie vervelig as hulle sit en nonsense gesels soos op die jag waar hy en sy broer in Alaska gaan jag het .Ek wens so ek kon in sy skoene gewees het hy lewe regtig in die Paradys.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- WicusdP
- Sr. Member

- Posts: 386
- Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm
Re: Meateater - Netflix
Hulle het wel “tyd”!!
Jag 4 dae vir 1 kalkoen.....en laas week 2 episodes gesien waar hulle omtrent ‘n week jag vir 1 bok. Sal moet werk aan my geduld vir so ‘n tipe jag. Sy benadering tot jag is baie mooi.
Hy sal hom seker dood skrik as hy genooi word vir ‘n voorsit springbokjag in die karoo;)
Jag 4 dae vir 1 kalkoen.....en laas week 2 episodes gesien waar hulle omtrent ‘n week jag vir 1 bok. Sal moet werk aan my geduld vir so ‘n tipe jag. Sy benadering tot jag is baie mooi.
Hy sal hom seker dood skrik as hy genooi word vir ‘n voorsit springbokjag in die karoo;)
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Meateater - Netflix
Nuwe seisoen het begin! Eerste episode uitstekende see visvang en kos maak.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Meateater - Netflix
Ek het ook gekyk! Baie goed!
Groete Ben
Groete Ben
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Meateater - Netflix
Kyk ook gerus op Netflix: Stars in the Sky: A Hunting Story -
https://www.netflix.com/za/title/81292225
https://www.netflix.com/za/title/81292225
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Re: Meateater - Netflix
Dankie sal gaan loertoxicsox wrote:Kyk ook gerus op Netflix: Stars in the Sky: A Hunting Story -
https://www.netflix.com/za/title/81292225

Sent from my iPhone using Tapatalk
- wynis
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am
Meateater - Netflix
Gaan loer bietjie hoe die manne in New Zeeland jag. Ek is mal oor die ou se videos, en hy is ‘n uitstekende lang afstand skut.
https://youtu.be/pi7ZN9VibqI
Sent from my iPhone using Tapatalk
https://youtu.be/pi7ZN9VibqI
Sent from my iPhone using Tapatalk