.::Alwyn-U::. wrote: Wel ek het al nooit op 12x vergroting geskiet nie.. dis VIR MY bietjie onprakties.. 6x of 9x werk vir my..
Hoe ver skiet jy op daai vergrotings?
Miskien moet ek eerder nog paar maande spaar en 'n Zeiss Duralyt 2-8x42 koop...

.::Alwyn-U::. wrote: Wel ek het al nooit op 12x vergroting geskiet nie.. dis VIR MY bietjie onprakties.. 6x of 9x werk vir my..


Ek is in die Kalahari. Hier is dit nie snaaks om verder as 200m te skiet nie..::Alwyn-U::. wrote: op 9x skiet ek tot 200m gemaklik, nie dat ek sommer dit doen nie, by ons is dit meestal bosveld..
Groete


ja nee, daai kalahari manne skiet verder as wat daai eeerste selfone kon bel.2.1 wrote:Ek is in die Kalahari. Hier is dit nie snaaks om verder as 200m te skiet nie..::Alwyn-U::. wrote: op 9x skiet ek tot 200m gemaklik, nie dat ek sommer dit doen nie, by ons is dit meestal bosveld..
Groete








Jagbehep! wrote: ek skiet daar in die kalahari en daai boer beduie my hulle skiet so ver, dat as jy uiteindelik by die bok kom, dan is die vleis al vrot!!!!



Wouter Roets wrote: 2.1
Ek sou gedink het jy het al iets op 2,1m geskiet het!Waar kom die 2.1 vandaan? Is daar iets van jou wat 2.1 duim lank is?
Groetnis
Wouter

Hahahaha...Wouter Roets wrote: 2.1
Ek sou gedink het jy het al iets op 2,1m geskiet het!Waar kom die 2.1 vandaan? Is daar iets van jou wat 2.1 duim lank is?
Groetnis
Wouter


Gelukig nie. Interaktiewe tegnologie is nog nie heeltemal so ver gevorderd nie.Jagbehep! wrote: O, soos version 2.1 van Windows of dalk n virus program.![]()



Sal jy se jy het ge-upgrade vanaf Lynx na Leupold?gideon wrote: Hallo 2.1
My raad sal wees koop die beste scope wat jou budget toelaat. Ek het al die jare met lynx scopes geskiet moet erken ek het nie 'n dag se probleem met hulle gehad nie. 3-9by40 en 3-9by 42 Prof series. Het egter vir my 'n nuwe 270AI laat bou en het toe 'n Leeupold VX2 6-18by 40 Target fine duplex gekoop. Daar was vir my twee redes om die scope te koop.
1. ek jag meestal in die vrystaat baie manne se ons skiet hier ons jag nie. So die skietafstand is beslis verder as in die bos en die vergroting help.
2. Dit is vir my lekker om op die baan om op 18* te skiet as jy ladings uitwerk. Ek se nie dit is beter nie ek se dit is vir my lekker.
Die fine dublex is meer vir papier skiet maar hy werk vir my baie lekker in die jagveld. Ek is so beindruk met die scope dat ek vir my 303 nou 'n vx 1 4-12 by 40 gekoop het en is net so beindruk met hierdie teleskoop. My volgende een is vir my 222 vir die nagskiet en ek wik en weeg self nog oor die model maar dit gaan beslis 'n leeupold wees.
Dit is my ervaring ek het ander teleskope ook probeer met allerhande snaakse kruishare ens maar ek is terug na die standaard kruis. Net my voorkeur.
Net my twee sent
