Begin Mes Maak
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
Begin Mes Maak
Ek weet nie of daar n plek is wat iemand dit al gevra het nie maar wil graag hoor by die kenners wat julle sal beskou as die nodige toerusting wat jy moet hê om te begin mes maak vir n beginner. Ek praat van die “bare essentials” as mens dit so kan noem.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2141
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Begin Mes Maak
Wil jy smee of bandskuur?
-
Chris Swart
- Hero Member

- Posts: 859
- Joined: Fri May 18, 2012 7:49 am
Re: Begin Mes Maak
Jy kan 'n mes maak met 'n boor 'n vyl en skuurpapier.
Die vraag is, hoe lank wil jy vat en hoe mooi wil jy die afwerking hê.
As jy 'n goeie gehalte mes wil maak in n redelikke tyd, sal ek voorstel jy belê maar in n bandskuurder.
Daar is 'n klomp tweedehandse bandskuurders op Facebook te koop, gaan loer maar daar rond

- JurieW
- Full Member

- Posts: 129
- Joined: Wed Apr 19, 2017 1:18 pm
Re: Begin Mes Maak
HI Tiny Hunter
kom sluit gerus aan by die kaapse mesmakers club, ons vergader eenkeer n maand by die rondebosch model club. hier deel ons projekte tips en hou ander geselsies oor messe maak. Jy sal al jou vrae binne n dag hier beantwoord.
Kontak vir gerus vir Darrel 021 552 2095.

12ga ELG
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint
.223 BRNO
.30-06 Tikka T3 Supervarmint