260 na 6.5-284?

Post Reply
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

260 na 6.5-284?

Post by Eight »

Ek het n Tikka 260. Is dit moontlik om die kamer te laat sny na 6.5-284, wat sal als gedoen moet word en sal ek looplengte verloor?
Hoe werk n kaliberverandering in so n geval?
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: 260 na 6.5-284?

Post by Pumarais »

Hy sal werk ja. Die boltface is dieselde en aksie is lank genoeg.
Kaliberverandering weet ek nie al wat ek weet dis ñ moerse gewag vir als by die SAPD! Jy kan amper maar nog ñ geweer koop en aansoek doen. Ander opsie is om hom te Ackley dan hoef jy niks te verander nie!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 260 na 6.5-284?

Post by Arnold »

Dit is moontlik en omdat jy na 'n groter en langer dop gaan behoort jy nie loop lengte te verloor nie.
Die Tikka aksie is ook lank genoeg om dit te doen.
Die standaard Tikka lope is egter kort en ek sou dit nie op 'n fabrieksloop doen nie maar as jy dit doen sit sommer 'n langer loop ook op ;)
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: 260 na 6.5-284?

Post by Supacow »

Sal daai vetter dop in n tikka mag pas?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 260 na 6.5-284?

Post by Arnold »

Hy is nie vetter as 'n 300 WM of 7mm RM nie so ek skat dit sal mooi werk.
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: 260 na 6.5-284?

Post by Eight »

Ok ek dink ek het n nuwe plan. Ek gan vir my n howa 243 koop en dan gan ek my 260 Tikka laat verander in n 284 win. Ek het reeds n 30 duim 7mm 1:7.5 heavy palma krieger loop op pad. Wat dink julle van die plan? Wil 180 eldm en 175 eldx skiet.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: 260 na 6.5-284?

Post by Supacow »

Puik plan! Oorweeg net n langaksie. Party kortaksie kan nie n ongevuurde lang projektiel rondte eject sonder dat jy die slot moet uithaal.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7989
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 260 na 6.5-284?

Post by Arnold »

Eight wrote:Ok ek dink ek het n nuwe plan. Ek gan vir my n howa 243 koop en dan gan ek my 260 Tikka laat verander in n 284 win. Ek het reeds n 30 duim 7mm 1:7.5 heavy palma krieger loop op pad. Wat dink julle van die plan? Wil 180 eldm en 175 eldx skiet.
Hierdie sal mooi werk alhoewel die manne kla dat selfs 'n 8 twist daai 180gr koeëls laat ontplof en baie skiet hulle suksesvol uit 'n 9 twist. Die 175gr is bietjie sterker as ek reg onthou maar het weer 'n swakker BC. Die 183gr SMK klink of hy bymekaar bly in die 8 twist en hy het 'n uitstekende BC.
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 828
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: 260 na 6.5-284?

Post by Eight »

Supacow, die Tikka T3 is almal lang aksies. Ek het net my 260 se magesyn verander na die 3006 sin en kan nou lang patrone in die magesyn pas.

Arnold ek beoog om die eldm teen so 2750fps op n node te skiet so dan behoort hulle te hou en volgens hornady is hulle bc hoer in 7.5 twist. Ek wil ook egter kyk na Berger 195 eol wanneer hul beskikbaar is.
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: 260 na 6.5-284?

Post by Supacow »

100. Ek het swak gelees en verstaan jy wou die 243 howa aksie vir die 284 gebruik.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
Post Reply