Manne ek sien daar is heelwat shops wat Peterson ingekry het, meeste goedkoper as Lapua, die bogerop is Peterson is pakke van 50 en dan is dit weer n klassery weens die 2 lotte.
Ek gebruik Starline in van my gewere en loop bitter mooi (shooting stuff verkoop hulle) ook 50 in n pak, een pak sin is presies en dan is daar weer n paar in die ander pak wat lol.
Wat dink julle is die roete om voor te gaan?
Peterson vs Lapua SRP 6.5CM doppe
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Peterson vs Lapua SRP 6.5CM doppe
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Pumarais
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm
Re: Peterson vs Lapua SRP 6.5CM doppe
Ek het ook Peterson 6.5creed gekoop. Ek het hulle nog nie gebruik na maar lyk heel belowend! Ek het net ñ ander soort gekoop om maklik te onderskei tussen twee gewere se brass.
-
edwill
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am
Re: Peterson vs Lapua SRP 6.5CM doppe
I have both. Buy the Lapua
Sent from my SM-G970F using Tapatalk
Sent from my SM-G970F using Tapatalk
