.338 Lapua Motiveering

Post Reply
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

.338 Lapua Motiveering

Post by G-force »

Ek het onlangs n Truvelo .338 Lapua gekoop en is besig met my aansoek.Wat sal die slim manne se is die beste roete om te volg vir motiveering?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Penkop
Hero Member
Hero Member
Posts: 621
Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am

Re: .338 Lapua Motiveering

Post by Penkop »

Toegewyde sportskut/jagter?

Eks groen van jaloesie...

Wat het jou laat besluit op die Truvelo en nie iets soos bv Sako TRG nie?
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: .338 Lapua Motiveering

Post by G-force »

My vriend het die gun gehad.Dis die sniper een en nie die CMS nie.Net 18 skote geskiet.Hy immigreer.Ek het toegewyde jagter en occasional sportshooter so ver.Nog net n G19 en Semi-auto haelgeweer op my naam.Wil saam met die .338 die volgende indien wat ek bly uitstel het:30-06, .303 , .22WRF , .17HMR.Enige raad is welkom!
Last edited by G-force on Wed Jul 20, 2011 11:01 pm, edited 1 time in total.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: .338 Lapua Motiveering

Post by G-force »

Ja ons het al by die national FT ontmoet toe dit so reen by Bluegum dink ek.Dink jy het saam James Mitchell geskiet die dag.Stem
Saam oor die gemsbok en langafstande.Ek probeer skrywe kry op die net oor afrika jag met die .338 maar sukkel on iets ordentliks te kry wat ek kan bylas as bewys ensv.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: .338 Lapua Motiveering

Post by G-force »

Ok daar us n ander Piet Skiet op die airrifle forum.Ek en jy het op gunsite al gechat.Ek is Z346.Jy dink ek T264?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: .338 Lapua Motiveering

Post by G-force »

Piet-Skiet wrote: Ja daar slaan jy die spyker op die kop. Ek weet nie hoekom nie mar ekt net I gevoel gehaat dis jy.
Haha ok hoop dis n goeie ding!Lekkeraand nou moet ek my kussing gaan soek.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
.::Alwyn-U::.
Hero Member
Hero Member
Posts: 947
Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm

Re: .338 Lapua Motiveering

Post by .::Alwyn-U::. »

toegewyde jagter is 'n goeie benadering!
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: .338 Lapua Motiveering

Post by Piet Breedt »

G-force wrote: Ja ons het al by die national FT ontmoet toe dit so reen by Bluegum dink ek.Dink jy het saam James Mitchell geskiet die dag.Stem
Saam oor die gemsbok en langafstande.Ek probeer skrywe kry op die net oor afrika jag met die .338 maar sukkel on iets ordentliks te kry wat ek kan bylas as bewys ensv.
Ek is die Piet Skiet op die airgun forum
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: .338 Lapua Motiveering

Post by G-force »

Piet Breedt wrote:
G-force wrote: Ja ons het al by die national FT ontmoet toe dit so reen by Bluegum dink ek.Dink jy het saam James Mitchell geskiet die dag.Stem
Saam oor die gemsbok en langafstande.Ek probeer skrywe kry op die net oor afrika jag met die .338 maar sukkel on iets ordentliks te kry wat ek kan bylas as bewys ensv.
Ek is die Piet Skiet op die airgun forum
Hi Piet.Ja dis juis die een waarvan ek gepraat het.Hoe lyk dinge by jou?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: .338 Lapua Motiveering

Post by Beyers »

oNTHOU OM NIE HIERDIE SIN IN TE SLUIT IN DIE MOTIVERING NIE
It can penetrate better-than-standard military body armour at ranges up to 1,000 metres
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: .338 Lapua Motiveering

Post by G-force »

Beyers wrote: oNTHOU OM NIE HIERDIE SIN IN TE SLUIT IN DIE MOTIVERING NIE
It can penetrate better-than-standard military body armour at ranges up to 1,000 metres
hehe Ja nee dan los ek liewers maar die applikasie.Ek wil glad nie verwys na enige militere specs van die kaliber nie.
Wat ek dink is dat ek moet se ek wil graag gemsbokke/wildebeest/blesbokke op lang afstande (moet ek n afstand insit?) skiet met die geweer.Kan ek se ek wil plaag berheer ook doen met hom?Ek soek artikles oor die gebruik van die kaliber vir langaftend jag in afrika maar kry amper niks op die net nie.Moet ek verwys na die nuwe voorgestelde simpel wet oor minimun kalibers?
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Lourens
Hero Member
Hero Member
Posts: 1174
Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am

Re: .338 Lapua Motiveering

Post by Lourens »

Motiveer jou aansoek so volledig as moontlik en maak spesifieke verwysing na artikel 16 van die wet rakende jou toegewyde jagterstatus. Spesifiseer dat jy die wapen wil gebruik vir langafstandjag op gemsbokke, blesbokke, wildebeeste en heg so veel as moontlik jagfotos aan waar jy saam met jou gejagte diere afgeneem is. Dui ook in jou aansoek aan hoe lank jy al jag en watter spesies jy al als suksesvol gejag het. Heg ook 'n paar verwysings aan van waar jy al gejag het. 'n tabel met naam en telefoonnommers is goed, maak seker dat jy darrem ook genoeg briewe en bewyse ook aanheg wat jou aktiwiteite besvestig. Ek weet dit mag dalk onnodig wees, maar maak ook 'n klein tabel waarin jy die ballistiese inligting oor die .338 Lapua opsom bv koeelgewig, sped, trajek ens. Dit wys vir hulle dat jy navorsing oor die kaliber gedoen het en nie sommer net 'n geweer gekoop het vir die pret daarvan nie. Moet geen verwysing maak na enige militere aspek van die Lapua nie, anders dink hulle weer dadelik jy is die volgende Bin Laden.... :police:

Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
User avatar
Jaco Swart
Hero Member
Hero Member
Posts: 804
Joined: Tue Feb 16, 2010 1:50 pm

Re: .338 Lapua Motiveering

Post by Jaco Swart »

JACO SWART
Rustenburg
Noord-Wes
Post Reply